Ek het onlangs 'n baie nare ervaring met Safe and Dry gehad. Ons almal weet mos maar dit kan beknop raak in 'n kluis. Ek het net een rak vir handwapens en het die pakkie bo-op my Berretta .22 geplaas. Het gereeld uitgehaal om te sien of hy nog "ok" is. Met die laaste keer sien ek toe die inhoud is 'n vloeistof en haal uit. Met die uithaalslag loop daar toe so 'n waterige jellie oor my hande. Ek skrik my dinges af en haal dadelik my pistole uit. 9mm is "ok" maar die Beretta is oortrek van die roes! Die inhoud het deur die nate uitgeloop oor my pistool en het in die "blueing" ingevreet tot op die rou metaal.
Pasop vir Safe & Dry dit kan uitloop op jou vuurwapens. Ek plaas nou die nuwes in 'n roomys bak sodat dit nerens heen kan loop as dit lek nie.
Safe and Dry Waarskuwing!!
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Safe and Dry Waarskuwing!!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 624
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Safe and Dry Waarskuwing!!
Gaan lees gerus die onderstaande artikel op Wikipedia
http://en.wikipedia.org/wiki/Silica_gel
Hier is n uittreksel
"Cat litter
Silica gel is also used as cat litter,[7] by itself or in combination with more traditional materials, such as clays including bentonite. It is trackless and virtually odorless. Purchasing silica in the form of cat litter can be an easy and cost effective way for retail consumers to purchase silica gel for use in other applications, such as maintaining the desired relative humidity in humidors, keeping tools or other materials rust-free in damp environments or long-term storage, and preserving dried food."

Fanie
Re: Safe and Dry Waarskuwing!!
Ek weet nie wat "Safe & dry" is nie, maar waarom is die 9mm in die kluis 
Klink vir my nie die safe& dry of die pistool moes in die kluis gewees het nie.
Die hele ramp kon verhoed gewees het
Klink vir my nie die safe& dry of die pistool moes in die kluis gewees het nie.
Die hele ramp kon verhoed gewees het
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Safe and Dry Waarskuwing!!
Ek is 'n pa van 3 kinders, die jongste is 6, as die pistool nie op my is nie, is hy in die kluis. Ek het darem nou ook 'n vuurwapen slot by S&O gekry wat die pistool (9mm) sluit vir in die nag, as hy langs my bed is. Dit veroorsaak egter dat die pistool nie dadelik gereed is vir moeilikheid nie. My seuns skiet gereeld saam met my by die skietbaan so ek glo darem hulle is nie meer nuuskierig om rond te krap agter skietgoed aan nie.Fanie wrote: Ek weet nie wat "Safe & dry" is nie, maar waarom is die 9mm in die kluis
Klink vir my nie die safe& dry of die pistool moes in die kluis gewees het nie.
Die hele ramp kon verhoed gewees het![]()
Ek sien gister in een van laasjaar se Magnums het 'n ou ook 'n brief geskryf oor Safe and Dry. Sy haelgeweer is verwoes.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
the kid
- Sr. Member

- Posts: 283
- Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm
Re: Safe and Dry Waarskuwing!!
Ek het die selfde oorgekom, My haelgeweer en .22 so te se afgeskryf
Glock 19, Ruger m77 mkii ss 30-06, BSA .22, 12g ss, Lee Enfield.303, Ruger m77 mkii VT 25-06, Savage LRP .260 rem, Krico.222, Beretta 12g semi auto, Sako 6mm PPC, Zoli 20 GA.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Safe and Dry Waarskuwing!!
http://www.google.co.za/imgres?imgurl=h ... 4Bw&itbs=1Fanie wrote: Wat is "Safe & dry" ?
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
Fanie
Re: Safe and Dry Waarskuwing!!
O ek sien, dankie.
As jy nou wil sien wat absorbeer water moet ek net my twak daarin sit... kan vir jou presies se of dit klam of droog is
As jy nou wil sien wat absorbeer water moet ek net my twak daarin sit... kan vir jou presies se of dit klam of droog is