RAM couriers, extremely bad service
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
RAM couriers, extremely bad service
More manne.
Ek wil graag die volgende onder julle aandag bring. INdien julle ook 'n slegte ervaring met RAM gehad het, lys dit hier asb, ek is besig om met hulle te praat en wil hulle aandui dat hulle hulle prosesse moet opskerp itv vuurwapens hantering en delivery.
Ek het 'n 44Mag rollie gekoop by Cityguns. Na als goedgekeur is, bel Cityguns die koerier op Woensdag 12 Sept die oggend en se hulle moet die middag kom optel. RAM het eers Donderdag middag daar opgedaag.
My rollie moes toe per pad kom en is eers Vrydag middag in Isando se hub, waar hy (hopelik) in hulle kluis toegesluit was.
Maandag 17 Sept kon ek nie op kantoor wees waar hulle die rollie moes aflaai nie. Ek het om 7:00, 7:30 en 8:00 geskakel en gese hulle moet nie aflaai nie, want ek is uitstedig, maar dat hulle moet aflaai op Dinsdag, 18 Sept.
Om 14:00 op Maandag kry ek 'n sms van 'n kollega wat se dat hulle my rollie by die kantoor het. Na ek gebel het, het ek uitgevind dat RAM die rollie afgelaai het sommer by reception en dat reception geteken het vir dit. REception het my meegedeel dat my vuurwapen oop en bloot vir 2 ure op haar lessenaar gele het voordat 'n kollega dit kom kry het.
Ek het vir RAM geskakel en hulle gevra hoe kan hulle dit doen, hulle het sekere prosedures en dat net ek mag teken, en my lisensie en ID moet wys met ontvangs. Die manager deel my toe mee dat hulle drywers nie goed getrain is nie. So dit beteken dat enige Jan Rap en sy maat en paloeka broer ook my vuurwapen kan hanteer by RAM, maar ek moet lisensies en bevoegdheid doen ens.
So die koerier het weer die wapen kom optel by my kantoor (ek kon eers Maandagaand baie laat by die huis wees en ek kan nie dat die vuurwapen oop en bloot in die kantoor le nie) sodat hulle dit in hulle kluis kan sit. Hopelik kry ek hom vandag.
Indien enige sulke swak diens van RAM ontvang het of die kontak nommers het van enige van hulle hogere mense, laat weet asb. Dit is onaanvaarbaar

ek soek nog wapens...
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: RAM couriers, extremely bad service
Ja ek moet se ek was ook nie impressed met hulle diens. My geweer was lankal by die depo en hulle moes hom net aflaai by my huis dit was n straf om so lank te wag. Ek het toe maar uitgegaan en dis toe wat hulle daar aankom hier na 18:00. Ek het ook nie vir hom geteken nie.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2344
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: RAM couriers, extremely bad service
Ons het al net so met DHL ook gesukkel.... 
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "

-
At308
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Tue Sep 04, 2012 3:18 pm
Re: RAM couriers, extremely bad service
Manne,
Ek voel so sterk oor daai saak, ek wil amper se 'n mens moet hulle by SAPS gaan aanmeld.. Wat as daai rollie weg geraak het? Hoe laai mens 'n wapen by ontvangs af? Die wet is heel duidelik oor hantering van vuurwapens. Ek sou hoop dat Ram ten minste jou lisensie nagaan en jou 'n tipe van 'n register laat invul en teken? Ek het laasweek 'n selfoon per DHL ontvang en dit was ID book, adress bewys, ek moes die man se boek invul ens..
Dis skokend as vuurwapens so nalatig gehanteer word!
Attie

Brno 22LR
Brno 308Win
BSA 303British
Custom K98 375 H&H (Vector barrel)
Browning Hi Power 9mm Para
Ruger Mini 14' 223 rem
Musgrave 30-06
Brno 308Win
BSA 303British
Custom K98 375 H&H (Vector barrel)
Browning Hi Power 9mm Para
Ruger Mini 14' 223 rem
Musgrave 30-06
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: RAM couriers, extremely bad service
Ek het my DFO gebel, hy het maar net sy skouers opgetrek oor die storie...
ek soek nog wapens...
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: RAM couriers, extremely bad service
Swak manne swak diens en swak uiters swak verskonings deur so n maatskappy, die besturende direkteur moet hier antwoorde gee anders gebruik ek hulle nooit weer nie. Dis een waar die mods dalk so n persoon in die hande moet kry en vra vir terugvoer.
Groetnis
Johnny
Groetnis
Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: RAM couriers, extremely bad service
Henk
Ek het net soveel moeilikheid met RAM gehad. Hulle het my hael geweer by die verkeerde adres gaan aflewer. 2 keer.
Met hulle baas gepraat, ja dit maak hom kwaad en hy gaan dit en dat en dan hoor jy nie weer van hom nie.
Ek het niks goed te se van hulle nie. Hulle kan nie eers jammer se vir die nonsens wat hulle aangejaag het nie
Jy kan my naam en my konmtakbesonderhede gebruik. My papierwerk is in orde om hulle aan te vat.
Frikkie Coetzee

Cradock
-
RV
- Sr. Member

- Posts: 273
- Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm
Re: RAM couriers, extremely bad service
Onthou RAM is al wie wapens mag vervoer.As julle hul nou gaan verkla by die SAPD verloor hul netnou hul akkreditasie.Wat maal ons dan? Rapporteer hulle eerder aan hul base.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: RAM couriers, extremely bad service
RV
Sal jy nog so voel as jou R30 000 haelgeweer vir n onbekende persooon met nie eers n bevoegdheid sertifikaat gegee is? ni enet het hulle die man onwetend in besit geplaas van n vurrwapen waarvoor hy nie n lisensie het nie, maar was die hael geweer vir amper n dag lank in n oop kantoor gewees. Niemand het geweet wat dit is nie tot ek daarop afgekom het nie.
Of as,nadat jy dit met hulle nice bespreek het, hulle jou haelgeweer die volgende keer by die verkeerde adres gaan aflewer en jy dit moet gaan soek, nadat jy hulle betaal het vir diens.
As jy met hulle praat sal hulle die heeltyd ondersoek instel en dan kom hulle nooit terug na jou toe nie? op navraag hoekom was die antwoord dat die persoon het gese dit moet daar afgelaai word. Dus kan ek nou maar vir RAM bel en se Henk se rewolver kan hulle maar by my aflaai en dis reg.
Nie eers n jammer ons het drooggemaak nie, nie eers n bod om mens te refund nie.
EK is jammer maar hulle diens suig.
Ek kry die gevoel hulle probeer die insident onder die mat vee.
Henk, asb, as jy hulle aanvat, ek staan saam met jou oor die een.
Frikkie

Gromit
Ek stem 100% saam hul diens is uiters swak.Ek sal weet want ek werk daagliks met hulle,so ek kan nog baie stories by vertel.(gebreekte kolwe,pakke punte wat stukkend geval het,produkte wat selfs natgereen het ens.)Die feit is hulle is ongelukkig al wie wapens mag vervoer.As hulle akkreditasie verloor het ons groot probleme.Wie gaan dan wapens van groothandelaars na kleinhandelaars vervoer.
Die probleem is hulle het geen opisisie nie en het ons aan die korthare beet.So voordat daar nie nog n geakkrediteerde vervoerder is nie sal hulle diens seker nie verbeter nie.Hulle het al n paar miljoen van ons vervoer.Dink nou net hoe moet ek voel

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: RAM couriers, extremely bad service
SV,
Ek doen nie wapens met hulle nie maar ander produkte. Ons rekening beloop miljoeneby hulle.
Kyk of jy Graham Lazarus in hande kan kry en besleg die saak met hom. Hy is gesamentlike MD / eienaar saam sy broer maar die is meestal in Australie.
Mooi loop
JP