Watter amunisie beskik oor die beste kwaliteit en akuraadheid vanaf die rak en sal geskik wees vir algemene jag asook ongedierte bestyding?
Die amunisie sal gebruik word in 222-50 kaliber.
Muishond
Amunisie vanaf die rak
-
At308
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Tue Sep 04, 2012 3:18 pm
Re: Amunisie vanaf die rak
Hi Muishond,
Watse maak is jou geweer? Rede hoekom ek vra, seker gewere in 22 250 hou nie van seker make nie. Bv. in SAKO of TIKKA gewere is PMP 'n groot nee..
Die dae voor ek herlaai het, het ek met Remmington of Sako baie goeie resultate gekry.

Brno 22LR
Brno 308Win
BSA 303British
Custom K98 375 H&H (Vector barrel)
Browning Hi Power 9mm Para
Ruger Mini 14' 223 rem
Musgrave 30-06
Brno 308Win
BSA 303British
Custom K98 375 H&H (Vector barrel)
Browning Hi Power 9mm Para
Ruger Mini 14' 223 rem
Musgrave 30-06
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Amunisie vanaf die rak
Muishond
Daai wat mooi groepeer, grappie
Weet nie die manne wat 22-250 skiet msal jou kan help , maar elke geweer verskil.
groetnis
Johnny
Daai wat mooi groepeer, grappie
groetnis
Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Amunisie vanaf die rak
Dis waar Sako maak van die beste "rak" ammo!At308 wrote: Hi Muishond,
Watse maak is jou geweer? Rede hoekom ek vra, seker gewere in 22 250 hou nie van seker make nie. Bv. in SAKO of TIKKA gewere is PMP 'n groot nee..
Die dae voor ek herlaai het, het ek met Remmington of Sako baie goeie resultate gekry.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
muishond
- Sr. Member

- Posts: 290
- Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm
Re: Amunisie vanaf die rak
Dankie manne
Die roer is n pel sn. en n TIKKA T3.
Ek sal hom se^ hy moet kyk vir Sako ammo.
Groete
Muishond
Die roer is n pel sn. en n TIKKA T3.
Ek sal hom se^ hy moet kyk vir Sako ammo.
Groete
Muishond