Borge - Roepkompetisie WesTransvaal

Post Reply
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 866
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Borge - Roepkompetisie WesTransvaal

Post by Wielie Waps »

JB... JB... JB jou ou kansvattertjie
Geroer-nie geskud nie
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Borge - Roepkompetisie WesTransvaal

Post by JACQUES BOTHA »

wielewaps
As n man nie n lyn in die water gooi nie kan jy nie n vis vang nie...
Give a chap a change man!
Geno sallie agterkom nie
Anners gee ek hom  n BULLET
jb
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Borge - Roepkompetisie WesTransvaal

Post by Geno »

Dawid wrote:
Geno ,

Het ons dit nie alreeds die dag met die kompetisie weergegee nie,, ??? ??? ??? ???
Uncle Dave,
Nee,
Dit was slegs in Taffie se boekie geskryf. PM maar asb.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Borge - Roepkompetisie WesTransvaal

Post by Geno »

Manne,
Mag ek vra vir bietjie geduld met die freezer suits asb? Di? Lonmin staak maak dat ek GEEN aflewerings op vooraad kan ontvang nie. Sorry.....

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Borge - Roepkompetisie WesTransvaal

Post by Hugo »

Geno wrote: Manne,
Mag ek vra vir bietjie geduld met die freezer suits asb? Di? Lonmin staak maak dat ek GEEN aflewerings op vooraad kan ontvang nie. Sorry.....

Groete,
Eugene
Straf dop!!!!!
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
Post Reply