Naand Manne
Help asb. Ek het so pas 'n 243 Musgrave gekry. RSA aksie,24 duim loop(oorspronklike),1-10 twist, wil hoofsaaklik jakkalse jag en so dan en wan 'n paar Vrystaat donkies(blesbokke) oes. wat se julle van 87 V-max en 321 of moet ek ligter punte gebruik?
Tallies
243 Lading
-
Tallies
- Jr. Member

- Posts: 87
- Joined: Sat Aug 18, 2012 10:04 pm
243 Lading
Daar is genoeg tyd om 'n ding oor te doen, maar nooit genoeg tyd om dit die eerste keer reg te doen nie.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 243 Lading
Ek skiet 87gr interlocks uit my Brno @ 3250ft/s met 44gr S365 in die dop ek skiet nie jakkies nie, maar sou dink dit is vinnig genoeg.
Veiligheid eerste manne!
-
Tallies
- Jr. Member

- Posts: 87
- Joined: Sat Aug 18, 2012 10:04 pm
Re: 243 Lading
Pierre
Ek is mal oor spoed( So +- 3500ft/s).Sal 'n paar koele met jou lading laai. Miskien moet ek ligter punte ook probeer met 'n vinniger poeier.
Tallies
Ek is mal oor spoed( So +- 3500ft/s).Sal 'n paar koele met jou lading laai. Miskien moet ek ligter punte ook probeer met 'n vinniger poeier.
Tallies
Daar is genoeg tyd om 'n ding oor te doen, maar nooit genoeg tyd om dit die eerste keer reg te doen nie.
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: 243 Lading
Tallies
Moet net nie 3500fps probeer kry met 87g V maxse nie. Jy gaan dalk nie meer n geweer oor he nie
Om daai spoed te behaal gaan jy beslis ligte koells moet laai
Reggie
Moet net nie 3500fps probeer kry met 87g V maxse nie. Jy gaan dalk nie meer n geweer oor he nie
Om daai spoed te behaal gaan jy beslis ligte koells moet laai
Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 243 Lading
Vrek ook oor spoed Tallies. Met GSC se 69gr, kry ek n mooi 3650 ft/s. Mens kan sommer sien hoe reguit loop daai koeel
, hy gaan dalk net bietjie duur wees op jakke, aangesien hy R7/koeel kos.
Veiligheid eerste manne!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 243 Lading
S365 is maar die beste vir 243. S355 kan miskien beter wees vir 55-70gr.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 243 Lading
Ek is dan nou onder die indruk, oom is onder die mes vandag? Wat gaan die manne aanvang?tripodmvr wrote: S365 is maar die beste vir 243. S355 kan miskien beter wees vir 55-70gr.
Veiligheid eerste manne!
