Lynx vs Nikon

User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Lynx vs Nikon

Post by Cobus(Cobb) »

Lees bietjie hierdie post van Stefan764.
Stefan764 wrote: Na aanleiding van n ander gesprek op die forum begin ek hierdie topic ter interessantheid...
immelmanw wrote:
Piet-Skiet wrote: Soos my trijicon wat nie zero wou hou nie... Ek koop van nou af net nikon. Daai cheap prostaff wat ek op die 303 gehaat het bakgat gewerk en eks seker my monarch wat op my 375 nou kom gan nog beter werk! Ek gee julle I wile raai wat ek op die 243 gan sit. En as ek proebleeme het vat ek hom terug s&o toe
Piet skiet, print uit wat ek hier tik. As jy n Nikon van Safari and Outdoor koop (lw, nie grys invoer of by iemand in sy garage koop nie) en jy het n probleem met die scope wat die vervaardiger se fout is, sal ek persoonlik sorg dat jy n ander teleskoop binne drie dae in jou hande het! My mail is willem@so.co.za of 0828540804' as ek nie antwoord nie stuur n sms en ek bel jou terug.
AMEN.

Ek wil sommer nou hier noem dat in die 10 maande en 3x dae wat S&O Pta oop is het ons oor die 800x Nikons verkoop, Pro Staafs, Fieldmasters en Monarchs. 2x Monarchs het truggekom, albei is laat val. Nikon kon nie regmaak nie, scopes wat moertoe. Klient is in beide gevalle n splinternuwe teleskoop teen kosprys aangebied.

Die manne wat my al lank ken weet ek is n groot Leupold man, maar.... Daar is nie n teleskoop nou te koop wat beter waarde vir geld is as n Nikon teleskoop nie. Maak nie saak watter reeks jy koop nie, daar is nie n teleskoop wat hom in sy gewigsklas sal klop nie. Punt STOP.

Groete
Stefan
Kom vertel Maandag vir ons hoe jou Nikon werk... ;) ;)
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Lynx vs Nikon

Post by Piet Breedt »

Ek het ook lank gesoek vir die regte teleskoop vir my Howa .375 Ruger. My Kriteria was dat ek nie eintlik baie lang afstande gaan skiet met hom, aangesien ek enige iets behalwe die dikvelle kan skiet oor lang afstande met my bestaande gewere wat spesifiek daarvoor opgestel is. Dus het ek gesoek na n scope wat redelik klein kan verstel vir die naby en hardloop skote, duidelik is met n praktiese kruishaar wat nie te besig en gekompliseerd is, en ook redelik kan vergroot vir die uitken van trefpunte op die skietbaan. Hy moet ook die langste moontlikke eye relief h?, aangesien ek nie van bloed hou nie, veral my eie.

Ek het na baie scopes gekyk, maar was niw tevrede met die eye relief, en toe vertel Stefan my van die 2 - 8 x 32 Nikon, en ek kry toe een in die hande vir n goeie prys. Hulle is baie skaars. Hy is super helder, klein en kompak, het een van die langste eye reliefs in sy klas, en sy verstellings op sy turrets is super positief en het doppies op die turrets. Hy verstel presies soos jy hom vra op die baan, en hy het die Europese quick eye focus verstelling.

As ek weer n bekostigbare scope moet kies vir n groot geweer, sal dit weer die Nikon 2 -8 x 32 wees. Ek het die een met die gewone plex kruishaar gekies.
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Lynx vs Nikon

Post by Hilux01 »

Goed na baie kop krap en kommentaar het ek n besluit geneem

Ek het n Nikon Monarch 2-8x32 bestel
My keuse is gebasseer op
1. my ervaring met Nikon (ek het 3-9 x 40 op my 303 en was nog nie n dag spyt nie)
2. die helderheid van die Nikon vs Lynx
3. die ekstra vergroting wat beskikbaar is teenoor die Lynx

Nou wag ek net vir Nikon om voorraad te kry, en die liewe CFR  :police: om die liksens van my 9.3 uit te reik
  ;D

Henk
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Lynx vs Nikon

Post by Hilux01 »

'n Baie groot dankie aan Jannie (Janjak) en Hein vir die moeite om vir my n scope te kry
Ek het nou net die Nikon 2-8x32 gekry en kon vinnig loer na hom
Ek sal vanaand al die ditjies en datjies uitsort en dalk n kiki plaas - intussen beproef RAM my geduld, hulle reken die 9.3 sal more oggend eers by my wees  :(

Henk
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Lynx vs Nikon

Post by Carl »

Ek hoop die Ram van man maak gou. Henk dis seker jy wat die naweek so vinnig om gewens het;-)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Lynx vs Nikon

Post by Hilux01 »

Carl, die naweek was niks
Jy moet sien hoe vinnig gaan vandag verby vlieg
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
Post Reply