Halo daar.
Ek kan 'n tweedehandse 5.5-22x50 nightforce NXS vir R10000 kry. Die scope het al gewerk en het so bietjie krap merke op maar lyk nie te erg beskadigd nie. Ek wil dit vir eers op 'n 223 monteer en daarna op 'n 260 rem??
Sal die scope die moeite werd wees vir die langtermyn? Of moet ek eerder na iets anders kyk?
Byvoorbaat dankie
HJ
nightforce NXS 5.5-22x50
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: nightforce NXS 5.5-22x50
Koop dadelik! Ek het n 8-32x56 en dink dit is goeie scopes.
Of deel die besonderhede asb.
Of deel die besonderhede asb.
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: nightforce NXS 5.5-22x50
HJ
As jy hom nie gaan neem nie, laat weet asb!
Willem
As jy hom nie gaan neem nie, laat weet asb!
Willem
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: nightforce NXS 5.5-22x50
As jy hom nie wil he nie ,,,laat weet my ,,,ek sal belangstel
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: nightforce NXS 5.5-22x50
Bargain..................koop dadelik
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: nightforce NXS 5.5-22x50
HJ, ek het daardie scope gesien, is baie billike prys vir wat jy kry.
Groete Johann
Groete Johann
25-06 Remington
- HJ Prinsloo
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Wed Aug 29, 2012 2:33 pm
Re: nightforce NXS 5.5-22x50
Halo
Ek het besluit om nie die scope te koop nie. Ek het nie op die oomblik die finansies om dit te koop nie. Vir die van julle wat belangstel die scope is by Die Skietwinkel in bloemfontein beskikbaar.
Baie dankie
HJ
Ek het besluit om nie die scope te koop nie. Ek het nie op die oomblik die finansies om dit te koop nie. Vir die van julle wat belangstel die scope is by Die Skietwinkel in bloemfontein beskikbaar.
Baie dankie
HJ