Goeie naand almal.
Hoor graag van iemand wat kan help.
Kaliber 222 Rem
Koeel Hornady Vmax
Koeel gewig 50 grein
Maak Dop Winchester
H2o dop 28.2 grein H2O
Slagdop CCI BR4
TPL 55.4mm Maksimum TPL is 55.9mm
Magasyn kas Lengte 55.5
Loop Lengte 602mm / 23.7 duim
Kruit S321 lot 228
Lading 1 Spoed 23.5 grein 3130 vps
Lading2 Spoed 23.8 grein 3250 vps
By voorbaat s? ek dankie.
Jacques
OBT lading versoek vir 222 Rem
- Jacques van Eeden
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am
OBT lading versoek vir 222 Rem
.177 Gecado, .22 Rem Scoremaster 511, .22 Brno Model 2, 222 Rem Anshutz, Colt AR 15, .303 Lee Enfield No4 Mk1, .308 Win Howa Varm, 22-250 Rem Howa Varm, 12Br Mossberg, 12Br Baikal s/s, .38Spl Taurus, Vektor SP1, Vektor SP2, Ruger Redhawk .44Mag, CZ200
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: OBT lading versoek vir 222 Rem
Gaan probeer om te help. Die groot sprong vir slegs 0,3 grein is ongewoon en kan die lading beinvloed. Die boonste node wat jy kan kry is op 3220vps en volgens jou ladings moet dit dan op 23,6gr wees. Die spoed is jou mikpunt. Hoop jy kom reg.Jacques222 wrote: Goeie naand almal.
Hoor graag van iemand wat kan help.
Kaliber 222 Rem
Koeel Hornady Vmax
Koeel gewig 50 grein
Maak Dop Winchester
H2o dop 28.2 grein H2O
Slagdop CCI BR4
TPL 55.4mm Maksimum TPL is 55.9mm
Magasyn kas Lengte 55.5
Loop Lengte 602mm / 23.7 duim
Kruit S321 lot 228
Lading 1 Spoed 23.5 grein 3130 vps
Lading2 Spoed 23.8 grein 3250 vps
By voorbaat s? ek dankie.
Jacques
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Jacques van Eeden
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am
Re: OBT lading versoek vir 222 Rem
Baie dankie Oom tripod vir die hulp.
Sal bietjie probeer vir daai spoed, ek hardloop net bietjie rond nou.
Groete
Jacques
Sal bietjie probeer vir daai spoed, ek hardloop net bietjie rond nou.
Groete
Jacques
.177 Gecado, .22 Rem Scoremaster 511, .22 Brno Model 2, 222 Rem Anshutz, Colt AR 15, .303 Lee Enfield No4 Mk1, .308 Win Howa Varm, 22-250 Rem Howa Varm, 12Br Mossberg, 12Br Baikal s/s, .38Spl Taurus, Vektor SP1, Vektor SP2, Ruger Redhawk .44Mag, CZ200
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: OBT lading versoek vir 222 Rem
Ek het ook net 'n vraag oor die "node".
Sal die spoed en node van een geweer ook op ander soortgelyke geweer van toepassing wees.
Dan hoef jy nie baie te toets nie kom net by die spoed uit.
Klink amper te maklik?
Sal graag wil hoor van die manne wat weet.

Last edited by Guest on Thu Sep 06, 2012 8:01 pm, edited 1 time in total.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: OBT lading versoek vir 222 Rem
Elke geweer is 'n unieke platform - die dimensieverskille is egter nie so groot nie en 'n algemene tendens kan verkry word - ammunisievervaardigers laai na die' norm en verkry goeie resultate. Vir 'n 223 is 'n goeie spoed om na te mik so vanaf 3220 na 3250vps en sal baie naby aan die meeste 24 loop gewere wees.
Om die optimum te bereik verfyn ons die lading met QL om die beste pas met 'n spesifieke geweer te kry d.w.s. TPL, lading, primer en koe?l.
Om die optimum te bereik verfyn ons die lading met QL om die beste pas met 'n spesifieke geweer te kry d.w.s. TPL, lading, primer en koe?l.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: OBT lading versoek vir 222 Rem
Baie dankie.
Jy se die ideale spoed vir 'n 223 is 3220 is dit ook dieselfde vir 'n 222.
Wat presies bedoel jy met 24 loop gewere?
Watter rol speel die kaliber?
Sorry vir die baie vrae ek probeer net verstaan.
Jy se die ideale spoed vir 'n 223 is 3220 is dit ook dieselfde vir 'n 222.
Wat presies bedoel jy met 24 loop gewere?
Watter rol speel die kaliber?
Sorry vir die baie vrae ek probeer net verstaan.
Last edited by Guest on Fri Sep 07, 2012 8:18 am, edited 1 time in total.