Dagse uit die Kaap

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Jacko
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 348
Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm

Dagse uit die Kaap

Post by Jacko »

Dagse mense. Ek bly in die Kaap en Tau het my bekendgestel aan die ding.

Ek dink daar is 'n paar van ons ander vriende wat ook hier skuil. Ek skiet 270 en wag vir my 30-kwes se lisensie-aansoek.

Intussen moet julle verskoon as ek dom vrae vra. Hier is slim ouens en vra is verniet, so julle gaan aftjop.  ;D
9mm P Glock 19 (Die Donkerbek)
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)

"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Dagse uit die Kaap

Post by Vlakvark »

Welkom hoop jy geniet dit hier
Image
Image
User avatar
Musgrave
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 253
Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm

Re: Dagse uit die Kaap

Post by Musgrave »

Welkom Koos!

Manne, wees maar genadig, dis my broer hierdie...  ;D
.22 - Brno Mod 2
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
User avatar
Jacko
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 348
Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm

Re: Dagse uit die Kaap

Post by Jacko »

.45-70 Govt wrote: Welkom Koos!

Manne, wees maar genadig, dis my broer hierdie...  ;D
Cool, ek het 'n voog.  ;D
9mm P Glock 19 (Die Donkerbek)
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)

"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Dagse uit die Kaap

Post by Louis Kriel »

.45-70 Govt wrote: Welkom Koos!

Manne, wees maar genadig, dis my broer hierdie...  ;D
Oo so jy's mini-me! Welkom Koos!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
tokjak
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 331
Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm

Re: Dagse uit die Kaap

Post by tokjak »

welkom jacko
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: Dagse uit die Kaap

Post by Ferdi »

Baie Welkom Jacko

Jy gaan dit baie geniet hier.

Groete

Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Dagse uit die Kaap

Post by Rasmus »

Welkom Koos

Onthou net die is n regte jag forum! Ons wil nie jou pienk springbokke met die kolle sien nie!!!! Hier post ons regte fotos......... ;)
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Dagse uit die Kaap

Post by theedge »

Hi baie welkom bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Dagse uit die Kaap

Post by Pitbull »

Welkom Jacko

Geniet die Forum,

Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
User avatar
Jacko
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 348
Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm

Re: Dagse uit die Kaap

Post by Jacko »

Rasmus wrote: Welkom Koos

Onthou net die is n regte jag forum! Ons wil nie jou pienk springbokke met die kolle sien nie!!!! Hier post ons regte fotos......... ;)
Rasmus, dink jy die ouens sal snaaks dink as ek foto's van daai pienk springbokke post?  :-[  ;D
9mm P Glock 19 (Die Donkerbek)
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)

"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Dagse uit die Kaap

Post by Rasmus »

Nee wat hier is manne met goeie sin vir humor! ;D ;D
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
jacojrdn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 306
Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm

Re: Dagse uit die Kaap

Post by jacojrdn »

Welkom Koos

Geniet hom

Jaco
S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag, 
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
User avatar
johann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm

Re: Dagse uit die Kaap

Post by johann »

Welkom welkom! Hoop jy geniet dit!

Groete
Johann
25-06 Remington
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Dagse uit die Kaap

Post by Hein M. »

Welkom Koos!

Weet jy sal dit hier geniet!

Waar woon jy?  Ek is ook hier in die Boland (selle dorp as Tau)

Mooloop!

Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Dagse uit die Kaap

Post by Marc »

Welkom

Glo jy gaan dit geniet hier saam ons  ;)

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Jacko
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 348
Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm

Re: Dagse uit die Kaap

Post by Jacko »

Hein M. wrote: Welkom Koos!

Weet jy sal dit hier geniet!

Waar woon jy?  Ek is ook hier in die Boland (selle dorp as Tau)

Mooloop!

Hein M
Dankie vir almal se mooi woorde van verwelkoming.

Hein, ek bly in Sunset Beach (eintlik maar Milnerton-by-the-Sea).

Ek dink ek is seker die enigste jagter in die buurt. Hier rond dink die mense vleis kom van Woollies se vleisfabriek af. My vleissaag, kisvrieskas en alles is goed versteek in die garage.  ;D
9mm P Glock 19 (Die Donkerbek)
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)

"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
Post Reply