Suksesvolle Jag

Post Reply
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Suksesvolle Jag

Post by foxripper »

Net n paar fotos om met julle te deel van die naweek se jag.

[img width=560 height=420]http://i1108.photobucket.com/albums/h40 ... CF3074.jpg[/img]
n Reun en Teef wat saam ingekom het, kon die teef laat omdraai op Jakkals Distress. Het die teef tussen die roeper en Bakkie geskiet.

[img width=560 height=420]http://i1108.photobucket.com/albums/h40 ... CF3077.jpg[/img]
Die reun se tande & Die teef was so ?3jaar oud. Teef glad nie dragtig nie wat ek nie kan glo nie.

[img width=560 height=420]http://i1108.photobucket.com/albums/h40 ... jag009.jpg[/img]
Hierdie jong mannetjie het ons per toeval op afgery. Nadat hy geskiet is en ons loop om hom te gaan haal, kom ons op die springbok ooi af, wat hy (hulle) gevang het. Daar was definitief meer as een maar kon nie die res kry nie.

[img width=360 height=480]http://i1108.photobucket.com/albums/h40 ... CF3081.jpg[/img]
En dis hoe vet hy was, ou kwaad doener.

[img width=560 height=420]http://i1108.photobucket.com/albums/h40 ... jag005.jpg[/img]
En het die naweek afgesluit met n Gemsbok jag.
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Suksesvolle Jag

Post by Witpietskiet »

Baie geluk, lyk of jy toe n besige naweek gehad het.

Jy toe darem n bobbie ook geklop?

Groete
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Suksesvolle Jag

Post by cassie_calvinia »

dagse
op watsklanker het die stel reageer?
mooi geskiet!
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Re: Suksesvolle Jag

Post by foxripper »

Witpiet, vir Bobbie se kind kon ek nie kry nie maar ek gaan hul weer gaan soek.

Cassie, almal het op "Rooi Aleen" ingekom.
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
User avatar
johann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm

Re: Suksesvolle Jag

Post by johann »

Mooi gelooi foxripper! En wat kan ek nou se daardie een jak se kop is mooi herrankskik!

Groete Johann
25-06 Remington
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Re: Suksesvolle Jag

Post by foxripper »

Het respek gekry vir 85gr Nosler Ballistic. Die katjie op die 1ste foto het nie eers n kop nie. Gras is baie lank so moes maar vir die ogies gaan.
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
User avatar
johann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm

Re: Suksesvolle Jag

Post by johann »

Wat het daai kat by die springbok geweeg?? Was die bok vars gvang of 'n ou kill??

Groete Johann
25-06 Remington
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Re: Suksesvolle Jag

Post by foxripper »

Dit was van die vorige nag se Kill. Hul het hom al begin toekrap en weg gesteek en sy hare het onder n ander bos gele. Die kat was nie so swaar nie, ek skat so tussen 12-14kg en sy pens was vol gevreet. Alhoewel, hy baie baie vet was.
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
User avatar
Jeagermeister
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm

Re: Suksesvolle Jag

Post by Jeagermeister »

Mooi Geroer daar Bergh...

Neem aan daai GBok was toe die betaling???

JM
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na  "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Re: Suksesvolle Jag

Post by foxripper »

Jip dit was ;)
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
User avatar
Dirkie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am

Re: Suksesvolle Jag

Post by Dirkie »

Baie geluk,

mooi geskiet en mooi fotos.

Groete Dirkie
Ou honde loop laat...
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Suksesvolle Jag

Post by johans »

goed gedoen,daai mannetjie het groot tande
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Re: Suksesvolle Jag

Post by foxripper »

Een van die reuns wat ons die aand daarna geskiet het, was omtrent 5 jaar oud maar kyk sy size. Daar is nou nie n jakkals langs hom om te kan vergelyk nie maar hy was baie klein. Het gelyk soos n jong jakkalsie maar hy was al n ou jakkals. Wat sal die rede wees daarvoor?

[img width=560 height=420]http://i1108.photobucket.com/albums/h40 ... CF3083.jpg[/img]
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
User avatar
JopieFourie
Full Member
Full Member
Posts: 163
Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm

Re: Suksesvolle Jag

Post by JopieFourie »

Mooi gegooi
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Suksesvolle Jag

Post by Kalahari »

Bergh

Netjies geskiet en mooi foto's. Ek neem aan dit was in die Noorde gewees.
Lyk of jy en die 25.06 lekker bond ;D

Groete
Johan
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Suksesvolle Jag

Post by Freddie101 »

foxripper wrote: Een van die reuns wat ons die aand daarna geskiet het, was omtrent 5 jaar oud maar kyk sy size. Daar is nou nie n jakkals langs hom om te kan vergelyk nie maar hy was baie klein. Het gelyk soos n jong jakkalsie maar hy was al n ou jakkals. Wat sal die rede wees daarvoor?
Ek sou se net soos by mense of enige dierspesie kry mens maar groter en kleiner individue.(normaalverspreidingskurwe wat hulle jou in genetika of statistieke leer) Kan ook omgewingfaktore soos min kos wees.

Baie keer se iemand hy het so n groot jakkals geskiet dan is hy maar n jaar oud. Het ook algevind dat daardie klein ouerige teef die grootste sondaar is en die moeilikste is om te kry. Dit is die eintlike trofee.
2sent
yol bolsun
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Suksesvolle Jag

Post by theedge »

Baie netjies was leker woelig
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Re: Suksesvolle Jag

Post by foxripper »

Johan, (Kalaharie)
Dit was daar ander kant Kalkrand gewees. Moet se, ons bond nogal lekeer ;)

Freddie,
Maak sin wat jy se, alhoewel dit die eerste keer is wat ek so iets sien.
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
Post Reply