Naand mannne
Ek soek 'n springbok jag naby Bloemfontein 2 Jagters en so 3 bokke net vir biltong
Dankie
Johan
Springbok jag
- Johan22
- Hero Member

- Posts: 524
- Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am
Springbok jag
.270 (Musgrave)
.303 (Lee Enfield)
.357 (S/Weston)
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
.303 (Lee Enfield)
.357 (S/Weston)
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
- Johan22
- Hero Member

- Posts: 524
- Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am
Re: Springbok jag
Is daar nou nie een man wat my kan help nie assebliefJohan22 wrote: Naand mannne
Ek soek 'n springbok jag naby Bloemfontein 2 Jagters en so 3 bokke net vir biltong
Dankie
Johan
Dankie
Johan
.270 (Musgrave)
.303 (Lee Enfield)
.357 (S/Weston)
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
.303 (Lee Enfield)
.357 (S/Weston)
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Springbok jag
Het jy al met Jakalsgat hier op die forum probeer praat 
PM hom gerus
PM hom gerus
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Springbok jag
Marc
Johan het met my gekontak en ek kyk wat ek vir hom kan doen maar dit is al laat in die seisoen en Springbokke raak maar skaars.
Dankie vir jou verwysing.
Groete
Jaco
Johan het met my gekontak en ek kyk wat ek vir hom kan doen maar dit is al laat in die seisoen en Springbokke raak maar skaars.
Dankie vir jou verwysing.
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Springbok jag
No prob, bly ek kon helpJakkalsgat wrote: Marc
Johan het met my gekontak en ek kyk wat ek vir hom kan doen maar dit is al laat in die seisoen en Springbokke raak maar skaars.
Dankie vir jou verwysing.
Groete
Jaco
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Sarelss
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am
Re: Springbok jag
Maar darem raak die pryse baie beter...op party plekke
Vra nou die dag vir 'n boer wat sy pryse is op springbokke. R700 reken hy my. " Jis dis darem maar duur, jou buurman vra R300 per bok" Nou hoekom jag jy nie daar nie vra hy? Wel sy voorraad is op s? ek.
Die boer reken my, "wel as my voorraad op is, is my prys ook R 300 per bok"........LOL
Ss

.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Springbok jag
Skerp soos 'n Minora blade die mansss308 wrote: Maar darem raak die pryse baie beter...op party plekke