Nuwe skietter!
-
IceRoss
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Tue Aug 14, 2012 2:07 pm
Nuwe skietter!
Dags? al die jagters! Ek is oorspronklik van Namibia maar woon al geruime tyd in SA. Woonagtig en arbei in Midrand met n groooooooooooooot voorliefde vir jag. Wil baie graag manne ontmoed met die kalibers waarmee ek probeer lood gooi om inligting uit te ruil! Herlaai self en het darm deur die genade dit tot hier gemaak! 
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Nuwe skietter!
Dagse. Bly jy is solank gespaar. Vertel bietjie meer oor die kalibers waarmee jy skiet, en herlaai voor.
Veiligheid eerste manne!
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: Nuwe skietter!
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
-
IceRoss
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Tue Aug 14, 2012 2:07 pm
Re: Nuwe skietter!
Mmmmmm dankie k?rels! Ek het n Ruger .270 en BRNO CZ 9,3 x 62 en dan n Vector SP1 9mm.
Ek was bietjie oorhaastig en gesien iemand hier het Nozler 140greiners herwin wat my nogal ammuseer het. Ek het al die jare met Rhinos geskiet maar die goette kos nou amper so veel soos die Nozlers EN hulle afwerking is swak! Toe besluit ek maar om die nozlers te probeer maar ongelukkig nog nie vleis geskiet nie!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Nuwe skietter!
Hoor hoor! Nog 'n man wat weet wat hy in die lewe wil h?!IceRoss wrote: CZ 9,3 x 62
Baie Welkom!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
IceRoss
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Tue Aug 14, 2012 2:07 pm
Re: Nuwe skietter!
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: Nuwe skietter!
DWB wrote:Hoor hoor! Nog 'n man wat weet wat hy in die lewe wil h?!IceRoss wrote: CZ 9,3 x 62
Baie Welkom!!!
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Nuwe skietter!
Ons is besig met 'n 9.3x62 revolusie hier op Jaracal!
Al die aanhangers is besig om na vore te kom!
Al die aanhangers is besig om na vore te kom!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Nuwe skietter!
Wie het onderbroeke nodig? Free Whilly!!!!Cz_apie wrote:DWB wrote:Hoor hoor! Nog 'n man wat weet wat hy in die lewe wil h?!IceRoss wrote: CZ 9,3 x 62
Baie Welkom!!!![]()
Een van die wat nog op my lys is vir "Eendag as ek groot is en onderbroek dra"
![]()
![]()
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Nuwe skietter!
Daar is darrem nou twee saam met IceRossDWB wrote: Ons is besig met 'n 9.3x62 revolusie hier op Jaracal!
Al die aanhangers is besig om na vore te kom!
Veiligheid eerste manne!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Nuwe skietter!
Pierre! Moet nou nie dat ek die bende en al die wannybe's inroep niePierre van der Merwe wrote:Daar is darrem nou twee saam met IceRossDWB wrote: Ons is besig met 'n 9.3x62 revolusie hier op Jaracal!
Al die aanhangers is besig om na vore te kom!![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
IceRoss, Flip Nel, Hilux01, DWB, Spiekeries, Chrisjan, Janjak, Danie .243, Jagtersreg Motivering, Harris30-06 (Die paar van wie ek weet)
Last edited by DWB on Wed Aug 15, 2012 7:45 am, edited 1 time in total.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Nuwe skietter!
Skuus, ek is met 7 uit. Darrem het jy n nul kwes ook.DWB wrote:Pierre! Moet nou nie dat ek die bende en al die wannybe's inroep niePierre van der Merwe wrote:Daar is darrem nou twee saam met IceRossDWB wrote: Ons is besig met 'n 9.3x62 revolusie hier op Jaracal!
Al die aanhangers is besig om na vore te kom!![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
IceRoss, Flip Nel, Hilux01, DWB, Spiekeries, Chrisjan, Janjak, Danie .243, Jagtersreg Motivering (Die paar van wie ek weet)![]()
Veiligheid eerste manne!
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Nuwe skietter!
Hallo mater,
Lekker kuier op die forum.
Nice gewere. Miskien moet jy 'n pistool aanskaf.

Grap net, ek skiet ook met tupperware (H&K)
Lekker kuier op die forum.
Nice gewere. Miskien moet jy 'n pistool aanskaf.
Grap net, ek skiet ook met tupperware (H&K)
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
IceRoss
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Tue Aug 14, 2012 2:07 pm
Re: Nuwe skietter!
Moet bieg, ek voel al klaar tuis hier al het ek n 9,3 "mortier" soos sommige dit stel!
Maar dan dink ek dis maar net n kleiiiiiiiiiiin klippie in die skoen wat skaaf en baie besef ons kan nie almal 9,3's h? nie, iemand moet ook sukkel!

CZ-apie
dis mos eintlik net die Vrystaters wat praat van onderbroek dra of altans nie onderbroek dra nie of.................ag, daar laat my geheue my nou in die steek!

CZ-apie
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: Nuwe skietter!
IceRoss wrote: Moet bieg, ek voel al klaar tuis hier al het ek n 9,3 "mortier" soos sommige dit stel!![]()
Maar dan dink ek dis maar net n kleiiiiiiiiiiin klippie in die skoen wat skaaf en baie besef ons kan nie almal 9,3's h? nie, iemand moet ook sukkel!
![]()
CZ-apie![]()
dis mos eintlik net die Vrystaters wat praat van onderbroek dra of altans nie onderbroek dra nie of.................ag, daar laat my geheue my nou in die steek!
![]()
![]()
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
-
IceRoss
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Tue Aug 14, 2012 2:07 pm
Re: Nuwe skietter!
CZ_apie, van waar is jy? Ek is van Tsumeb af! Het darm nog familie daar en n huis op Henties!
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: Nuwe skietter!
Aus gebore - My ouers het op n stadium op Usakos gebly, ek self op Swakop skool gegaan en later op Walvis gewerk voordat ek weermag toe en later Republiek toe gekom het
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe skietter!
Baie welkom - bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Nuwe skietter!
Baie Welkom en geniet die forum saam met ons
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta