PMP DOPPE
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
PMP DOPPE
More Menere
Ek is die josie in vir myself.
Ek hou daarvan om my doppe in veelvoude van 100 te he en so gee iemand vir my klomp PMP 7x57 Pro Am ammunisie vir my 7x57. Om seker te maak ek het genoeg gaan koop ek toe n pak doppe (50).
Ek dog toe dit is goed genoeg om nuwe 7x57 AI doppe temaak van my Norma doppe is reeds gedaan en my Lapuas is op hul laaste.
Ek fireform almal, sny die primer pockets, flashhole gesny, lengte gesny en die nekke.
Toe weeg ek hulle.
Ligste 176,5 gr
swaarste 193gr
Daar is definitief 2 groepe. Die eertse groep weeg gemiddeld 182 grein en wissel meestal tussen 180 en 183 grein. Tweede groep weeg gemiddeld 189 grein met wisseling meestal tussen 187,7 en 190,3 grein.
Nou sit ek met twee lotte. As ek die uitvallers uithaal is albei lotte minder as 50
Ek weet nie watter was die fabrieks ammunisie nie en weet ook nie watter was die gekoopte doppe nie. Die kopstempel is dieselfde.
Ek is nie eers lus om hulle te gaan skiet om te kyk wat die verskil is nie. Dalk as ek eendag afgekoel het vir myself.
As ek maar net van die begin af die goed geweeg het of lapua doppe gekoop het.
Frikkie

Cradock
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: PMP DOPPE
+++++1000!!!!!!!!!!!!!!!!!Ludwig wrote:Beslis daai eenGromit wrote: of lapua doppe gekoop het.Ek is ook klaar met PMP doppe. Nie weer gaan ek my tyd en geld mors om met hulle te sukkel nie.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: PMP DOPPE
Ek het nou net 80 PMP doppe verniet weg gegee, nie omdat ek niks van die persoon wat dit vat hou nie, maar omdat ek absoluut niks van die doppe hou nie. Ek moet ook nou n vollengte matrys vir my 243 gaan koop, omdat geen metode gewerk het om die dop wat in myne vassit uit te haal nie.madako wrote:+++++1000!!!!!!!!!!!!!!!!!Ludwig wrote:Beslis daai eenGromit wrote: of lapua doppe gekoop het.Ek is ook klaar met PMP doppe. Nie weer gaan ek my tyd en geld mors om met hulle te sukkel nie.
Veiligheid eerste manne!
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: PMP DOPPE
Ek skiet klaar 1/2 MOA met PMP doppe in my gewere, so as ek nou Lapua doppe aanskaf, behoort ek goed te doen op die volgende Olimpiese Spele. Maar waar kry ek van die goed hier in die diepe donker Afrika?
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: PMP DOPPE
Ek het al die tricks probeer, en toe niks wil werk nie, het ek sommer die hammer gevat. Die dop sit steeds vas. en die decaping pin is nie meer gebruikers vriendelik nie.
Veiligheid eerste manne!
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: PMP DOPPE
BoesmanBoesman wrote: Ek skiet klaar 1/2 MOA met PMP doppe in my gewere, so as ek nou Lapua doppe aanskaf, behoort ek goed te doen op die volgende Olimpiese Spele. Maar waar kry ek van die goed hier in die diepe donker Afrika?
Dit is nie dat jy soveel beter gaan skiet nie, dit is net dat jy soveel minder sal hoef te doen om goed te skiet.
Jy gaan ook nie 60% van jou doppe moet weggooi nie.
Ek het nou weer gaan kyk, selfs die primer pockets ia verskillende dieptes. Party sny jy amper niks nie, die volgende een moet jy ontremt met n boor bydam.
Frikkie
Cradock
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: PMP DOPPE
+ 1 K?rels, klink soos 'n koor, wonder hoekomLudwig wrote:Beslis daai eenGromit wrote: of lapua doppe gekoop het.Ek is ook klaar met PMP doppe. Nie weer gaan ek my tyd en geld mors om met hulle te sukkel nie.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: PMP DOPPE
Manne en MAninne
Lat ek nou weer die drolindiedrinkwater wees.
Ek sal pmp doppe vir enigeou aanbeveel wat n 308 skiet..
Ek doen dit self en het geen probleme nie.
Maar ek moet bieg ek gooi n 22250pmp dop op sig weg...
ek weet dat in die 243 kaliber die manne ook n geneigheid het tot minagting en haat vir die pmp dop..
270 het ek noggie probleme met pmp doppe gehad nie..
maar die 25 skiet ek net winchester en remingtons (seker ook ni die beste nie maar vir my werk dit)
Groetnis
J B
(ek verneem dat struktuur en hardheid word n pmp dop nie maklik geklop nie ---lag lag lag is die aanname korrek al dan nie????)

Shoot straight and tell the truth!
- Kerneels S.
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Tue Jul 31, 2012 8:34 am
Re: PMP DOPPE
Jacques
Ek stem saam met jou oor die PMP .308 doppe. Het ook baie goeie resultate met hulle.
Groete

.22 Brno, .22 Zidi(Hornet), .223 Ruger, .243 Ruger, .270 Sako, .25-06 Rem, .308 Weatherby, .303 Lee Enfield, .30-06 Howa, .30-30 Marlin, .300 Weatherby Mag, .375 H&H, 12 BR Browning Citori Grand Lightning, .9mm Para, .44 Mag Super Black Hawk, 7.63mm Broomhandle Mauser
- Jan Nel
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Mon Oct 17, 2011 9:48 am
Re: PMP DOPPE
Manne
Gistermiddag kom 'n vriend van my seun deur na m toe om te laai vir sy kalibers, 7x64, 375 H&H en 300 Win Mag, almal met PMP doppe.
Eerste die 300 Win Mag - geen probleem
Die 7x64 - met splinternuwe doppe. Sit hulle deur die FL sizer die, geen probleem. Die Lee priming tool se gebruik om die slagdoppies te seat was 'n ander storie. Die primer pockets is definitief onder spesifikasie. Na 'n helse gesukkel, en seker die helfte vd slagdoppies is platgedruk om hulle in die primer pocket te kry. Klaar nie meer lekker nie en mooi gatvol vir PMP.
Toe die sizing vd 375 H&H doppe - reeds geskiete doppe. Die eerste dop sit vas in die FL matrys , kan hom nou nog nie uitkry nie - alles probeer. Dop was definitief behoorlik gesmeer met RCBS case lube asook die binnekant vd nek, soos ek nog altyd doen. Die eerste keer in 34 jaar wat ek herlaai dat dit met my gebeur.

Ludwig:
Ek stry geensins al wat ek se in die 308 kaliber van my rsa aksie is daai doppe ine n probleem nie.
Ek skiet nou nie die beste groepeerings in suid afrika nie, maar issie skaam vir my 308 op enige afstand met goedkoop hornady 150grein punte nie ,
Ek doen fl sizing en sal ook nie daai pmp doppe in y ande kalibers soos 25 en kruppel250 skiet nie...dalk nog in die 270 speel.
Greetings

CR
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Fri Jan 14, 2011 12:20 pm
Re: PMP DOPPE
my 2c
Ek skiet net met PMP se doppe en het van hulle reeds 4-5 keer herlaai in my 25-06 , geen probleme . Ek het geen probleem om klein groepeerings te skiet hiermee nie . Ek dink dat dalk net dalk wil ons maar almal die goedkoopste manier vir die beste resultate he........ dalk weet ek net nie van beter nie !

.22 Krico , 25.06 Zastava, .270 Sako , 8x57js Mauser Zoli o/u
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: PMP DOPPE
LUDWIG
My toerie is dat n 308 een van die inherent akkuraatste kalibers is uit suiwer produksie oogpunt- dit lyk os asof alles in balans is - die dop , volume koelpunt gewigte en slaankrag en alles maak net dat die donkie van die geweer wereld net n lekker werksgeweer is. Maar dit kan wees dat pmp hom bietjie voortrek - maar met fabrieksammo is daar nie n ander kaliber wat kan kersvashou by hom nie (pmp fabrieks ammo soos jy se het dit bewys)
Dalk is dit die ex somchem fabriek wat netnie met 335 so baie rondneuk soos met 365 nie...
Jacques
Ons stem darem so 80% saam--lag lag lag)

L
Wat ek nie se nie is my doppe kom uit die tydperk toe hulle nog 50c n dop was......
So toe was winchesters en remingtons al amper R1-50 n dop.
mmm en Uit n ekonomiese oogpunt was dit die pad om te stap..
As ek vandag moet koop sal ek maar die Lapua's koop en klaarkry.

- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: PMP DOPPE
ek het lekker baie 308 PMP doppe as iemand wil koop
Jacques jy kry kommissie! 
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: PMP DOPPE
Stuur solank die eerste helfte van die doppe , los maar die kommisie ek vat sommer die geld in die vorm van koper lag lag lag
dit gaan soos soetkoek verkoop
Jacques
dit gaan soos soetkoek verkoop
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: PMP DOPPE
Ouens
Ek soek 308 PMP doppe met 'n seer hart. Laat weet my waar ek kan bakhand staan...
Mooiloop!
Hein M

Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: PMP DOPPE
Naand
Was so 2 maande terug op n begeleide uitstappie na PMP en ek dink die issue met 308 doppe is net die kwaliteitsbeheer is dalk strenger omdat hulle nogal baie van die cups aan die britte voorsien en selfs op n stadium die hele gevormde dop. Sal nogal interessant wees om te weet wat die kwaliteit van die 223 doppe is waarvan daar ook nogal baie na die Ingilse toe gaan. Ook interessant- aan hulle verduideliking beweeg hulle sterk weg van s335, 365 en selfs 385 en gebruik nou S341, 361 en 371. Ja-ja Somchem maak weer S371, maar stel dit nie vir die gewone herlaaier beskikbaar nie.B 12.7 kan jy darem op bestelling kry vanaf Somchem. As mens na die prosesse kyk by PMP is dit nogal n eye-opener. Sou jy ooit die kans kry om op so uitstappie daarheen te gaan, vat dit- dis baaaaaie interessant.
MOSSIE

as jy mis, probeer net weer!!!!!!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: PMP DOPPE
Dankie Mossie. Hier is hulle. Dit was verseker vreeslik interresand.mossie wrote: Naand
Was so 2 maande terug op n begeleide uitstappie na PMP en ek dink die issue met 308 doppe is net die kwaliteitsbeheer is dalk strenger omdat hulle nogal baie van die cups aan die britte voorsien en selfs op n stadium die hele gevormde dop. Sal nogal interessant wees om te weet wat die kwaliteit van die 223 doppe is waarvan daar ook nogal baie na die Ingilse toe gaan. Ook interessant- aan hulle verduideliking beweeg hulle sterk weg van s335, 365 en selfs 385 en gebruik nou S341, 361 en 371. Ja-ja Somchem maak weer S371, maar stel dit nie vir die gewone herlaaier beskikbaar nie.B 12.7 kan jy darem op bestelling kry vanaf Somchem. As mens na die prosesse kyk by PMP is dit nogal n eye-opener. Sou jy ooit die kans kry om op so uitstappie daarheen te gaan, vat dit- dis baaaaaie interessant.
MOSSIE
http://jaracal.com/index.php/topic,8445 ... #msg116271
http://jaracal.com/index.php/topic,7506.0.html
Veiligheid eerste manne!
- Kerneels S.
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Tue Jul 31, 2012 8:34 am
Re: PMP DOPPE
Manne!!
Ek het nou die posts gelees van die manne wat PMP in Januarie besoek het. Dit moes wragtig baie intresant gewees het. Jaracal wat is die moontlikheid dat julle weer so iets kan reel.
Ek is seker hier is baie ouens op die form wat so iets graag sal wil bywoon.
Groete
Kerneels S.