Hornady GMX performance

Post Reply
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Hornady GMX performance

Post by Raven »

Ek kon uiteindelik na die naweek se jag een van my Hornady GMX 165gr koeels van my 300WinMag herwin, en wou dit net gou deel met julle. Ek het nog nie die koeel geweeg na die tyd, ek het eers laat gisteraand in arriveer.

Die skoot was reg van voor en afstand was 220m. Trompsnelheid van die koeel = gemiddelde van 2950fps.

Aanduiding waar skootplasing was en "blou" wys waar ek die koeel gekry het. Die longe was totaal vernietig. Die bok het 30 tre? gehardloop en vooroor geval.
Image

Hornady GMX 165gr 300WinMag
Image
Image
Image

En net 'n foto om te wys waar al die lekker Steaks uitgesny word
Image

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Hornady GMX performance

Post by DWB »

Ja die mannetjies maak mooi!!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Hornady GMX performance

Post by Vlakvark »

Raven
Jy kan maar lekker brag met jou steaks ne. ;) mooi gegooi  :o daai GMX maak mooi. Het hulle nog nie self probeer nie maar ek sal nog
Lekker eet aan daai steaks
Image
Image
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Hornady GMX performance

Post by FHM »

Jou ou yster Raves! ;)
Ek reken daai gewigsretensie is 95% + as ek daai pil so kyk...
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1239
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Hornady GMX performance

Post by spekieries »

Uitstekende fotos wat selfverduidelikend is. Baie dankie.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Hornady GMX performance

Post by Marc »

Mooi gemaak, ek is baie beindruk met daai GMX, hy het mooi reguit bly loop  ;)  ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Lekker eet aan daai steaks, my beurt sal kom  :(
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Danie Lombard .243

Re: Hornady GMX performance

Post by Danie Lombard .243 »

GONNAS !! maar daai koeel lyk van die beste na so diep penetrasie. Die GMX is beslis iets om te oorweeg vir jag.

Dankie Raven vir die pics, kwaai!
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Hornady GMX performance

Post by Carl »

Lekker vet bok daardie!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Hornady GMX performance

Post by Kalahari »

Goeie skoot Norton

Ek dink dit is een van die enigste beter skote buiten breinskote wat vleis spaar. Nou nie dat ek die koeele se vermoe betweifel om op ander lyfskote minder vleis te mors nie.
Voorwaar vet bok, hy sal lekker eet.
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Hornady GMX performance

Post by douw »

EK SKIET OOK 165GR MET MY 300WM.

EK HET VROEER DIE JAAR TWEE GMX'E UIT BLOU WILLIEDOODNI BEESTE GEHAAL. ALTWEE WAS BLADSKOTE. EEN ONDER DIE VEL AAN DIE ANDERKANT GEKRY, EEN BIETJIE SKUINS GETREF EN HOM TOE NET DEUR DIE BLADBEEN GEKRY.

ALTWEE KOEELS HET 99.8% RETENSIE GEHAD. EK REKEN DUS SLEGS DIE ROOI PUNTJIE WAT WEG IS.

GROETNIS
DOUW
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
Post Reply