Armtec kolwe
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Armtec kolwe
My 375 H&H se kolf was n standaard kolf wat die ou wat hom oorspronlik laat bou het op gesit.
My pa het die geweer by n veiling gekoop n klompie jare terug. Die geweer het bitter min gewerk totdat ek my lisensie vir hom gekry het.
Na laas jaar se eerste Safari en Outdoor DG shoot kom ek agter iets is nie lekker met die kolf nie. Die loop stamp teen die front end as ek hom met die hand teen die recoil pad stamp.
Vat toe die geweer vir Truvelo om uit te sort maar na n klomp maande se wag drop hulle my en laat weet ek moet my geweer kom haal hulle werk glad nie meer aan gewere nie behalwe om nuwe gewere te bou.
Ek vat toe ek weer kaans kry die geweer vir Tinus by Formalito en hy bevestig dat die kolf n Armtec kolf is en sommer vinnig sien hy die aluminium blokkie waar die aksie vas kom voor die magasyn kas is gekraak.
Ek bel toe vir Daleen by Armtec en verduidelik vir haar die storie.
Daleen het my gehelp toe ek my 500 Jeff se Armtec kolf ook laat bou het.
Ek reel toe dat ek die geweer deur stuur na Armtec toe.
Binne twee weke is die werk gedoen en my geweer terug.
Die aluminium blokkie is uit gehaal, oor gebou, aksie gebed en loop gefree float, kolf versterk langs die aksie met nog veselglas, kolf af geskuur en oor geverf (groen met swart spikkels)
Die koste beloop net oor n R1000 wat ek dink heel billik is.
Die geweer lyk nou so
[img width=560 height=180]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 033b88.jpg[/img]
Die proof in die puding is in the eating...
Op 80m skiet die geweer 250gr Barnes TTSX'e so
[img width=305 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 71cafe.jpg[/img]
Ek is baie beindruk met Armtec se kolwe, flinke diens en vakmanskap...
Ek begin al klaar dink om n taktiese kolf vir die 30 06 te laat bou sodra daar n paar los $$$ is...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Armtec kolwe
Gerhard,
Dit is baie netjies! Daardie groen kolf lyk heel aantreklik!!
Dit is lekker as mens so goeie werk kry en so vinnig! Hy maak nou mooi!!
Groete
Herman
Dit is baie netjies! Daardie groen kolf lyk heel aantreklik!!
Dit is lekker as mens so goeie werk kry en so vinnig! Hy maak nou mooi!!
Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Armtec kolwe
Glad nie sleg nie hoe vinnig stap daardie 250 greiners ?
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Armtec kolwe
2600fps...Frederik wrote: Glad nie sleg nie hoe vinnig stap daardie 250 greiners ?
Volgens Wouter kan ek hulle nog bietjie warmer maak maar tevrede vir nou.
Sal later in die somer weer bietjie speel...
Hopelik kry ek n blesbok wat my volgende week wil storm dan kyk ons wat maak die 250gr's
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Armtec kolwe
Nee wat ek dink 2600fps sal die ding doen jy behoort lekker te kan skiet tot op 300 m dit is nou as die blesbok nie storm nie en weg hardloop 
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Armtec kolwe
Ek sal maar kyk jong. Die 1.5-5x20 Leupold VX3 sal 300m skote dalk bietjie ver raak.Frederik wrote: Nee wat ek dink 2600fps sal die ding doen jy behoort lekker te kan skiet tot op 300 m dit is nou as die blesbok nie storm nie en weg hardloop![]()
Maar 150m en nader is beslus genoeg.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Armtec kolwe
Armtec se diens is nogals baas en hoe gehalte werk
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Scrappies
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm
Re: Armtec kolwe
Hi Manne,
het self al bietjie met van Armtec se kolwe geskiet. Ek het nog net goeie goed van hulle te se en gehoor .
was veral met hulle nuwe sniper series beindruk sit soos n hand op n $%^#( kani se ni
) in n man se skouer.
as die kolf nie bietjie duur is nie ( in vergelyking met n Boyds) sou my 22-250 versker een gekry het.

22-250 Howa
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: Armtec kolwe
Hello Gerhard.
Kan jy onthou wat het die 500 Jeff geweeg met die armtec kolf?
Ek kyk na een van hulle kolwe vir n 458 Lott.
Groete H
Kan jy onthou wat het die 500 Jeff geweeg met die armtec kolf?
Ek kyk na een van hulle kolwe vir n 458 Lott.
Groete H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Armtec kolwe
As ek reg onthou 10.5 lbsHugov wrote: Hello Gerhard.
Kan jy onthou wat het die 500 Jeff geweeg met die armtec kolf?
Ek kyk na een van hulle kolwe vir n 458 Lott.
Groete H
Die Armtec Magnum kolf kan jy sommer van die begin af kiwk stawe laat in bou met die bestelling.
My 500 het perfek gebalanseer.
Ek kyk nou na hulle Tactical kolwe vir my 3006
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment