Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het nou al baie jakkalse geskiet wat lekker oud is.
Maar die een is los hande die oudste as ek na die tanne moet kyk...
Hy het ook soos n ou jakkals doen my bo die wind geantwoord op rooi alleen en my nie n skoot gegee nie en om beweeg tot amper onder my wind... Toe hy tussen die klompie popeluur bome uit kom en gaan stil staan het hy sy laaste fout gemaak...
Hy was een van 8 wat gister aand bakkie gery het.
Kyk mooi na die tande...
Daar is nie meer slag tande oor nie, sy kies tande is amper alles weg op die onder en bo kaak...
Dink die reun moes maar lank suig om n stukkie vleis in te kry.
Ek het self al so 2 of 3 van die oupas en oumas geskiet. Sal 'n bietjie kyk en foro's opsit van hulle!
Dink nou net hoeveel staaltjies sal die oudste kon vertel n??
Ek het self al so 2 of 3 van die oupas en oumas geskiet. Sal 'n bietjie kyk en foro's opsit van hulle!
Dink nou net hoeveel staaltjies sal die oudste kon vertel n??
Groete Jaco
Jaco,
Gooi die fotos op.
Nee ek dink eerder hoeveel skade die ou pes aan gerig het...
Gerhard ek is nie die kenner nie (my pa was darem veearts ;-)) maar jy moet versigtig wees om in kontak te kom met jakkelse se speeksel. Dit is een van die plekke waar jy hondsdolheid kan kry, sonder dat hy byt.
Carls wrote:

Skuldig...
My handskoene le in my skiet kas en vergeet elke keer om n stel uit te haal as ek hulle gaan optel...
Manne
As die jakkals daai ouderdom bereik moet ons hulle nie skiet nie...Hulle leef dan op jakkalsbessies en lusern....en hou die jonger jakkies uit daai gebied - hulle blaf is dan erger as hulle byt.....
Of wat is julle mening?
MOOiLEES
jb
JACQUES BOTHA wrote: