Tips vir Augustus
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Tips vir Augustus
Cois,
Soos Louis se.....Los die kop (as die gate daar rond is) en hou die mense daar weg.
Sodra die mense gese het die Jakkies skree op die kop, gaan stap n draai om die kop.......tenminste kry jou linker arm ook n tan.Kry vir jou n heerlike of gemaklike plek nie nader as 200m van die area
Los 2 -3 dae en slaan toe

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Tips vir Augustus
Wil net aansluit by wat Louis se , laas jaar het amperse buurman van my nes gekry met kleintjies, die naaste wat hy aan die nes gekom het was +-10m , dit was die oggend 11 uur, die middag 4 uur met ons middag voorsit was daar geen teken van jakkalsies of die grotes nie, tussen 11 en 4 het sy onraad vermoed en hulle weggevat. 'n Kampman te perd werk vir ons nogsteeds die beste, wil voorkom asof dit hulle nie vreeslik pla nie, by die neste moet net nie afklim van sy perd.
Groetnis
MEERKAT
Groetnis
MEERKAT
- Francois B
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Mon Aug 17, 2009 4:28 am
Re: Tips vir Augustus
More manne
Hierdie stel het nog nooit n jakroep of kosroep van my af gekry of enige jakjagter sover ek weet nie! Die man wat die nes gekry het is die buurman se man en die buurman wil ook glad nie rede insien nie! Op daardie plaas het ek 3 stelle jakkies kon so 3 weke terug my super jak stel se teef met haas inroep en gps het die reun laat sneuwel, kon ook n reun van n ander stel skiet ! Baie dankie vir almal se raad lekker dag

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Tips vir Augustus
My Aug tip wat gister aand gesorg het dat 8 jakkalse bakkie ry...
Rooi alleen!!!!
Geduld...
En as jy die skoot kry moet jy mooi stukkend knyp.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Tips vir Augustus
Gerhard, with this tip, I can just imagine the hussle and bussle for those that do not have rooi alleen, to try and get it before the big OPS this weak.
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
-
vossie
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Fri May 06, 2011 8:38 pm
Re: Tips vir Augustus
Gerhard
Ek wil maar net weet of jy met rooialleen begin het en of jy elke keer binne in kern gebied was?
Groete Vossie

Wessel
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Sat Jan 23, 2010 7:06 am
Re: Tips vir Augustus
Hallo
Ek het laas maand ook so 3 geskiet by my met jak alleen. Het begin daarmee, my geantwoord, vir hom gewag en geskiet.
Ek gaan dieselfde raad volg. As ek na die fetus getalle luister dan het ons groot moeilikheid as elke grondeienaar nie gaan plan maak nie.
Maak dood want ek wil graag nog met my skapies boer.
Wessel
Ek het laas maand ook so 3 geskiet by my met jak alleen. Het begin daarmee, my geantwoord, vir hom gewag en geskiet.
Ek gaan dieselfde raad volg. As ek na die fetus getalle luister dan het ons groot moeilikheid as elke grondeienaar nie gaan plan maak nie.
Maak dood want ek wil graag nog met my skapies boer.
Wessel
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Tips vir Augustus
Ek het die laaste paar nagte met die kwaai Weste wind in die Oos Transvaal 4 geskiet.
Ek kon 3 optel.
Al 3 was jong nie dragtige tewe...?
Die jakkalse het een een in gekom.
Ek het een stel gesien maar hulle het ver onder my wind in gekom.
Het hulle gemerk vir volgende week.
Verder geen ander stelle nie.
Selfde het die vorige naweek gebeur jakkalse het een een in gekom behalwe vir een stel...
Ek kon 3 optel.
Al 3 was jong nie dragtige tewe...?
Die jakkalse het een een in gekom.
Ek het een stel gesien maar hulle het ver onder my wind in gekom.
Het hulle gemerk vir volgende week.
Verder geen ander stelle nie.
Selfde het die vorige naweek gebeur jakkalse het een een in gekom behalwe vir een stel...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: Tips vir Augustus
Naand manne
Ek was die laaste naweek van Julie saam met 'n paar manne op 'n jag, bokke, Vrydag aand,27 Julie, wil die manne toe graag sien hoe die jakkals ding werk. Ons kry toe 'n teef geskiet, taamlik oud, skat so 5/6 jaar, spene skoon gedrink en skoon melk. Saterdag aand die klein span hoor antwoord, maar agv die terrein en min info oor plek, kon ons nie die span onder oog kry nie, sal weer as die weer kans gee gaan tyd spandeer, hier's die foto's:

Groete Izak H

stan man
Re: Tips vir Augustus
gisteraand het ek en ben so n rukkie in die veld gaan spandeer. ek het eers begin met stelle roep. ek het heelwat andwoord gekry,maar na n uur en n half het nog niks ingekom nie. ek het maar n call gegooi om die honger diere te roep maar niks het op kos gebeur nie.. ek het toe maar in die rigting van die naaste andwoord gery en met steenbok begin roep. ek was seker so 10 min op daai spot toe kom daar n jong teef in.ek het haar handrem opgetrek op so 120m. ek het nog so n ruk gestaan en toe net om die bome geskyf so 400m weg.ek het dadelik begin roep met steenbok,en toe na seker 4min kom die reen in. hy het ook rem probleme gekry. ek het in totaal 5 gepiets vir die aand. steenbok het vir my gewerk. die stelle roep het my net in die regte rigting gewys. stilte het ook sy ding gedoen.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Tips vir Augustus
Ek stoei die week met die Oos Transvaal jakkalse...
Kon van Maandag nag af 4 jakkalse omdop.
n Boer bel my vanmiddag van n naburige plaas waar ek die lang naweek vir hom 3 geskiet het.
Die jakkalse het n jong kalfie by gekom en die sagte vleis tussen die bene gevreet toe hy die kalf kry het sy nog geleer maar moes haar vankant maak.
Raai waar is ek 18:00 vanaand?
Vlekkie 1 is nogal effektief gewees om mee weg te spring.
Gister aand n stel in geroep wat glad nie vokaal geantwoord het nie maar wel hard in gekom het na 45min toe ek weer Vlekkie 1 speel.
Dit is beslus n taai 2 weke die laaste par weke van Augustus.
Hoop dinge draai bietjie in September

- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: Tips vir Augustus
Gerhard ek is bly jy kon darm 'n paar omdop. Ek gaan weer saterdag aand uit, hoop maar ok dit gaan goed.
Groete Johann
Groete Johann
25-06 Remington
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Tips vir Augustus
Mooi Gerhard
Kon darem Dinsdagaand 1 van daai super reuns uithaal met Mooihuil se 1ste deel(ek laat Rooi Alleen bietjie rus)-het Jak Blaf ook gebruik --lyk my alhoewel die ooie lam die kosroepe nie veel maak nie en hy het ook doodstil ingekom net toe ek na 2 ure besluit da gaan niks aan nie en my laaste sweep met lig maak-gelukkig het ek met my geweer gesweep want toe rooi lig hom vang het hy gedraai en onmiddelik begin weghardloop.
Henry
Kon darem Dinsdagaand 1 van daai super reuns uithaal met Mooihuil se 1ste deel(ek laat Rooi Alleen bietjie rus)-het Jak Blaf ook gebruik --lyk my alhoewel die ooie lam die kosroepe nie veel maak nie en hy het ook doodstil ingekom net toe ek na 2 ure besluit da gaan niks aan nie en my laaste sweep met lig maak-gelukkig het ek met my geweer gesweep want toe rooi lig hom vang het hy gedraai en onmiddelik begin weghardloop.
Henry
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Tips vir Augustus
Mooi Henry,Saul wrote: Mooi Gerhard
Kon darem Dinsdagaand 1 van daai super reuns uithaal met Mooihuil se 1ste deel(ek laat Rooi Alleen bietjie rus)-het Jak Blaf ook gebruik --lyk my alhoewel die ooie lam die kosroepe nie veel maak nie en hy het ook doodstil ingekom net toe ek na 2 ure besluit da gaan niks aan nie en my laaste sweep met lig maak-gelukkig het ek met my geweer gesweep want toe rooi lig hom vang het hy gedraai en onmiddelik begin weghardloop.
Henry
Ek kon voor 19:00 gister aand darm nog n jakkals reun klop.
Nou 4 geskiet op die plaas die laaste twee weke.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Tips vir Augustus
gister middag skiet ek 5 skote op my 4" gong op 200m. al 5 senter.
ek wil naar raak...maar skiet toe 1 mis op 145m, en wragtag later weer op so 200m.
toe ek nou skiet, toe skiet ek 3 duim links op 200m. daar neuk ek my buurman se plaas in 1 aand op. hy moet my maar fire.

HOU HOM DAAI DIKTE
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Tips vir Augustus
Cassie, almal wat lank genoeg jakkals jag, ken daardie diep, nare, siek gevoel. Moenie moed opgee nie, dis nie die foute wat ons maak nie, veel eerder hoe ons daardie foute regmaak, wat tel. As jy klaar jou teleskoop se uitstel uitsorteer het, skiet in die aand 'n paar skote op 'n jakkalsteiken uit jou skietstoel om die selfvertroue terug te kry. Meet ook vir jou 'n afstand van 130m af (nie 100m of 150m nie), baie gewere skiet bo-oor 'n jakkals op ongeveer 130m as hy op 200m ge-zero is.cassie_calvinia wrote: gister middag skiet ek 5 skote op my 4" gong op 200m. al 5 senter.
ek wil naar raak...maar skiet toe 1 mis op 145m, en wragtag later weer op so 200m.
toe ek nou skiet, toe skiet ek 3 duim links op 200m. daar neuk ek my buurman se plaas in 1 aand op. hy moet my maar fire.
Sterkte, ons voel vir jou.
Louis
Ns. Moenie nou benoude dinge aanvang met daardie jakkalse nie, daar is meer tegnieke as net roep, om hulle dood te kry. Afhangend van wat jy gedoen het nadat die jakkalse misgeskiet is, kan hulle selfs so gou as binne 60 dae met 'n relatief goeie kans, ingeroep word.
Goeie dade oortref goeie woorde.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Tips vir Augustus
ja oom
nee, het hulle maar so rustig as moontlik gelos.
weet waar is gate van al twee kern gebiede. sal nou maar so 60 dae wag. behoort hul te kry.
nee, het hulle maar so rustig as moontlik gelos.
weet waar is gate van al twee kern gebiede. sal nou maar so 60 dae wag. behoort hul te kry.
HOU HOM DAAI DIKTE
- Wit Cruiser
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed Oct 12, 2011 6:40 pm
Re: Tips vir Augustus
Hallo Cassie
Jammer om te lees van jou tragedie. As ek jou so kan vra vir waar skiet jy op die jakkals,as jy vir die kop skiet is jou tyken soveel kleiner,ek raak sommer naar as ek sien iemand skiet vir die kop want ek glo nie ons is besig met n groepering skiet nie ek voel ons moet jakkals getalle beheer so ek skiet vir die grootste tyken wat ek kan sien,baie keer kan jy net die kop sien maar my raad is maar die enjin kamer daar maak 2 of 3 duim nie rsgtig saak nie. Tensy daar manne is wat die jakkals biltong wil maak want as jy darem hom deur sy enjin kamer jaag met n VMax of Nosler bly daar maar min biltong vleis oor. Ek het dit ook al oorgekom maar bietjie verder so op 280meter het ek seker so 6 duim links geskiet maar wonderlik die eerste jakkals was kol skoot en die tweede heel mis. Baie slegte gevoel
Sterkte

Last edited by Wit Cruiser on Sat Sep 01, 2012 8:12 pm, edited 1 time in total.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Tips vir Augustus
nee my maat
ek skiet nooit vir die kop nie. tensy hy soos die 2de 1 in rivier bosse staan. en net sy kop uitsteek. as 'n reel skiet 'n mens darm maklik 'n jak se kop op 200m raak.
ek skiet vir enjin kamer, 99% van die tyd.

- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Tips vir Augustus
My tip vir Augustus :kry n hond om te help soek sal later foto opsit