OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post Reply
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Louis102 »

BLOK wrote: .... Maar afstand maak nie saak nie, dit is n klein prys om vir n groot geleentheid te betaal ....
Blok, sien jy tel nie eens ou Lapkopland & kie se "te hulp snel"-poging by nie .... sonder jou het ons dalk net Mooihuil-lede in daardie Woendagnag se koue verloor.

Nee wat, ek het sommer baie respek vir jou.  Tog te lekker as die manne dinge vat soos dit kom sonder om te bitch en te kla en altyd bereid is om te help waar maters in die nood is.

Mooiloop
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by marno »

Louis102 wrote:
sien jy tel nie eens ou Lapkopland & kie se "te hulp snel"-poging by nie .... sonder jou het ons dalk net Mooihuil-lede in daardie Woendagnag se koue verloor.
BWOOOOHAHAHAHAHAHAHA!!!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Cobus(Cobb) »

Blok en die AA span...julle is ysters, 2am ons kom help wiel draai....ewig dankbaar manne, ewig dankbaar.

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by visstok »

Cobb, as ek kyk waar my broek aan daai draad gehak en geskeur het, is ek nogal n "lucky" man om nog n man te wees! So groot klip en dit alles verniet! Hahahahaha

Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
Chris101
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 390
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Chris101 »

Blok

Man as ek so na my skatting kyk en almal het teminste roepers gehad was ek die SIR dalk nader aan reg.

Moet ons dam nie so vertrap .
Wantoe is die beste plekke???????
AS almal hulle kant gebring het het ons dalk met so 300 + gesit.
Die eerste 6 ouens het so gemideld 12 geskiet.

Dankie
101
Knou die gediertes AF.
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by tafjak »

Manne

Die getalle is bevredigend, erg te vrede! Om so klomp jakkalse en katte te skiet in een en 'n halwe nag is huge. Augustusmaand en dan het "jakkals voete". Maak nie saak waar jy is nie, hulle like van hardloop.

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by JACQUES BOTHA »

Taffie
Klink my dan die jakkalse se voete het seer geraak to klim hulle maar op die namibieers se lorrie vrydagaand--
Hulle dog toe die buurland is dalk die veiligste in die tyd..
Dis nogal n mooi gesig as jy so terug ry en jy sien daar jag n span en doer nog een en daar ver nog een ..
Goed gereel
Waar is die volgende een?
Groete
Jb
 
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by tafjak »

Jacques

Jong, ek weet nie waar sal die volgende een nie? Daar sal in elkgeval eers 'n reelingskomitee aangewys moet word, ek het amper weggeho^l so dag of 2 voor die Operasie, maar sal weer lid van so Komitee wees.

Miskien moet ons die mak Vrystaatse jakkalse aandurf, of die Ooskaap sou ek reken.

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
Henry 7
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Henry 7 »

He-He!!!!!!!!!!!!!!
Chrisjan

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Chrisjan »

Saul wrote: He-He!!!!!!!!!!!!!!

Ek weet hoekom jy lag...
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Ponkie »

tafjak wrote: Jacques

Jong, ek weet nie waar sal die volgende een nie? 

                                                                      of die Ooskaap sou ek reken.
Janee Oom Taf, Klipplaat en Willowmore het mos beslis van die maklikste jakkalse in die land... Hahaha!

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Dawie D »

Effe laat maar ja hier is ek ook. Manne was wraggies n lekker naweek ons maak virseker weer so. Almal n lekker klomp manne gewees om mee saam te skiet.

Taffie

Terwyl ons nou al klaar op die volgende OPS is, druk ek sommer my nek uit en sal die hele OPS sommer reel volgende jaar. Ons sal hom sommer hier in Cradock hou en ek sal alle reelings hanteer. Weet nie hoop maar dit sal so anvaar word. Wat se die res.????

Lekker week, en weer dankie aan almal
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Geno »

Dawie D wrote: Terwyl ons nou al klaar op die volgende OPS is, druk ek sommer my nek uit en sal die hele OPS sommer reel volgende jaar. Ons sal hom sommer hier in Cradock hou en ek sal alle reelings hanteer. Weet nie hoop maar dit sal so anvaar word. Wat se die res.????
Great plan! Ek het hoeka lus om te draai suid van die Oranjerivier!
Goed, beter, 6millimeter!
JF. SCHOEVERS
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 87
Joined: Tue Jul 12, 2011 1:16 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by JF. SCHOEVERS »

Geno ek sit sommer links voor hahahaha
6mm Dasher,
.30-06 Vektor,

As jy nie tyd het om dit nou reg te doen nie waneer gaan jy tyd he om dit oor te doen.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by G-force »

Dawie waar betaal ek solank maat?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Ian »

Taffie

Terwyl ons nou al klaar op die volgende OPS is, druk ek sommer my nek uit en sal die hele OPS sommer reel volgende jaar. Ons sal hom sommer hier in Cradock hou en ek sal alle reelings hanteer. Weet nie hoop maar dit sal so anvaar word. Wat se die res.????


Dawie.
Jy kan maar my naam op die lys sit, ek is verseker weer in.

Groete Ian
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Louis102 »

Dawie D wrote: ...  Terwyl ons nou al klaar op die volgende OPS is, druk ek sommer my nek uit en sal die hele OPS sommer reel volgende jaar. Ons sal hom sommer hier in Cradock hou en ek sal alle reelings hanteer. Weet nie hoop maar dit sal so anvaar word. Wat se die res.???? ...
Dawie, vir my klink dit reg, bitter gaaf van jou, maar is daar dan nog jakkalse oor?

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by C.J. »

Dawie,

Ek is in maat, daai klink vir my lekker. Jy moet net die chopper op standby h? as ons sukkel!

Groete,
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Chrisjan

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Chrisjan »

Maak nie saak wa die volgende OPS is nie, ek is daar.

Ek wag juis dat dit donker word, ek is naby khusong in die veld. Gaan bietjie die jakkies roer!

Mooi aand vir amal!
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by tafjak »

Dawie

Teen  betaling?
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Dawie D »

Manne, dan klink dit lyk my reg, volgende jaar se OPS is dan hier in Cradock.

Louis

Sal virseker genoeg jakke wees, sal ook sommer sorg dat jy regverdage kans kry op titel verdedaging. Hier is genoeg en ek belowe jou jy sal nie teleurgesteld wees nie.

Taffie

Enagste betalings sal inskrywing en prysgeld uitbetalings wees. Ek beginne sommer klaar reel as dit reg met jou is. Boere sal ook hier volle samewerking gee ek het dit reeds al so berspreek vir as dit sou moet gebeur.



Manne ek kan dan nie wag vir volgende jaar nie.
As ek jou sien gaan jy val
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Ian »

Manne ek kan dan nie wag vir volgende jaar nie.


Ag nee man Dawie, nou het ek al klaar weer slaaplose nagte van opgewondenheid  ;D ;D ;D
User avatar
Dirkie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Dirkie »

Dawie..

Chris101 en Dirkie ;D

Sien uit na die volgende OPS.

Groete Dirkie
Ou honde loop laat...
User avatar
JopieFourie
Full Member
Full Member
Posts: 163
Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by JopieFourie »

Naand almal.

Dawie, ek is daar. Het hierdie een net net gemis maar Cradock is mos om die draai van my.
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by MEERKAT »

Hier by ons travel 'n sms foto rond met 'n klomp jakkalse wat blykbaar met een of ander ops geskiet is. Die oorsprong van die foto is blykbaar uit die Noord Kaap. Ek het die foto gesien en vir ons as boere is dit deel van boerdery maar almal kyk nie so daarna. Ek is tevrede met die idee dat die getal is iewers tussen 150 en 250 en die manne het hel hard gewerk om daar uit te kom, n paar jakkalse die kant of daaikant verander niks aan die prentjie.

Groetnis
MEERKAT
Post Reply