Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Waar begin ek, ok ek skiet verlede naweek ladings met mooi lae SD en aanvaarbare groepe. Ek het hierdie doppies net 2/3 genecksize met die fl sizer.
Toe hierdie week leen ek n necksizer en laai weer dieselfde ladings met die idee dinge gaan mooi/dieselfde wees
Skiet gister en die chrony wys omtrent n hele 100fps vinniger en die SD en ES is hoog en skote is all over. wtf?
Kan dit wees dat die necksizer die nekke "stywer" gesize het en daar meer druk is=meer spoed?
Wat ek gedoen het was om eers die doppe te de-cap en toe te size met die decapping pin uitgehaal want met die pin in size hy nie die nekke styf genoeg en kan n koeel deurgedruk word. Kan mens dit so doen om te size sonder decapping pin?
Wie doen crimping en sal dit dinge meer konstant kry? Ek dink om die nekke almal ewe styf te kry om die koeel sal almal dieselfde druk he?
Naand
Dit wil vir my lyk of neck-sizers die nekke kleiner size as vollengte sizers. Het dieselde ondervinding gehad en het nou begin gedeeltelik necksize met n vollengte matrys.Het die aanbeveling by Gerard gekry en ook in A-Square se "Any shot you want"
Vir my lyk dit of dit werk.
Dit klink of jou vormmatrys nie reg ingestel is nie. Volg die skakels na Handelaars Advertensies - GSC Koe?ls - Stel die vormmatrys (sizer die) reg in. Bo aan die eerste bladsy verduidelik ek hoe dit gedoen word en in die tweede bydrae op bladsy 3 word dit herhaal.
Gerard wrote:

Dagse oom Gerhard,
Ek het gan soek op se webwerf ma kry nie die artikel nie... kan oom asb die skakels in engels sit om dit makliker te volg op oom se webwerf.
Dankie,
Petrie
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"