Kan dit wees?

Post Reply
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3125
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Kan dit wees?

Post by LUAN »

Waar begin ek, ok ek skiet verlede naweek ladings met mooi lae SD en aanvaarbare groepe. Ek het hierdie doppies net 2/3 genecksize met die fl sizer.

Toe hierdie week leen ek n necksizer en laai weer dieselfde ladings met die idee dinge gaan mooi/dieselfde wees :-[
Skiet gister en die chrony wys omtrent n hele 100fps vinniger en die SD en ES is hoog en skote is all over. wtf?  >:(

Kan dit wees dat die necksizer die nekke "stywer" gesize het en daar meer druk is=meer spoed?

Wat ek gedoen het was om eers die doppe te de-cap en toe te size met die decapping pin uitgehaal want met die pin in size hy nie die nekke styf genoeg en kan n koeel deurgedruk word. Kan mens dit so doen om te size sonder decapping pin?

Wie doen crimping en sal dit dinge meer konstant kry? Ek dink om die nekke almal ewe styf te kry om die koeel sal almal dieselfde druk he? ???

Help asb
User avatar
mossie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 375
Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm

Re: Kan dit wees?

Post by mossie »

Naand
Dit wil vir my lyk of neck-sizers die nekke kleiner size as vollengte sizers. Het dieselde ondervinding gehad en het nou begin gedeeltelik necksize met n vollengte matrys.Het die aanbeveling by Gerard gekry en ook in A-Square se "Any shot you want"
Vir my lyk dit of dit werk.

Groete

MOSSIE
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
Gerard

Re: Kan dit wees?

Post by Gerard »

Dit klink of jou vormmatrys nie reg ingestel is nie.  Volg die skakels na Handelaars Advertensies - GSC Koe?ls - Stel die vormmatrys (sizer die) reg in.  Bo aan die eerste bladsy verduidelik ek hoe dit gedoen word en in die tweede bydrae op bladsy 3 word dit herhaal.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3125
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Kan dit wees?

Post by LUAN »

Is dit hoekom my spoed so varieer?
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm

Re: Kan dit wees?

Post by Petrie303 »

Gerard wrote: Dit klink of jou vormmatrys nie reg ingestel is nie.  Volg die skakels na Handelaars Advertensies - GSC Koe?ls - Stel die vormmatrys (sizer die) reg in.  Bo aan die eerste bladsy verduidelik ek hoe dit gedoen word en in die tweede bydrae op bladsy 3 word dit herhaal.
Dagse oom Gerhard,

Ek het gan soek op se webwerf ma kry nie die artikel nie... kan oom asb die skakels in engels sit om dit makliker te volg op oom se webwerf.

Dankie,
Petrie
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3125
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Kan dit wees?

Post by LUAN »

Wie hieso gebruik die necksizer sonder die decapping pin in?
Gerard

Re: Kan dit wees?

Post by Gerard »

Petrie, die afdeling is hier op die forum, nie op ons webwerf nie.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3125
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Kan dit wees?

Post by LUAN »

Gerard wrote: Dit klink of jou vormmatrys nie reg ingestel is nie.  Volg die skakels na Handelaars Advertensies - GSC Koe?ls - Stel die vormmatrys (sizer die) reg in.  Bo aan die eerste bladsy verduidelik ek hoe dit gedoen word en in die tweede bydrae op bladsy 3 word dit herhaal.
Ek het n necksizer gebruik nie die volmatrys nie.
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm

Re: Kan dit wees?

Post by Petrie303 »

Sien nou my fout.... OEPS....
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
Post Reply