Wes Transvaal Deelnemers
- De beer
- Full Member

- Posts: 127
- Joined: Tue Apr 24, 2012 8:56 am
Re: Wes Transvaal Deelnemers
Nou ja manne. Hiers so 18 spanne hier. Ons braai baie lekker. Weer is yntlik aangenaam!! Sien uit na more!!
Musgrave 30-06
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Wes Transvaal Deelnemers
Julle moet geniet, dink aan ons wat vassit hier in die beton oerwoudDe beer wrote: Nou ja manne. Hiers so 18 spanne hier. Ons braai baie lekker. Weer is yntlik aangenaam!! Sien uit na more!!
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Wes Transvaal Deelnemers
Manne
Julle moet lekker rus vandag.Dit was baie baaaaaaaaaie koud gister nag.
Lyk my die jakkalse het ook maar koud gekry.
Ek is oppad veiling toe.
MOOI RUS.
Flip
N/S Thanks Freek en James (6+2)
Julle moet lekker rus vandag.Dit was baie baaaaaaaaaie koud gister nag.
Lyk my die jakkalse het ook maar koud gekry.
Ek is oppad veiling toe.
MOOI RUS.
Flip
N/S Thanks Freek en James (6+2)
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: Wes Transvaal Deelnemers
:-\wat n stunning en leersame naweek,
Baie dankie aan almal wat ek ontmoet het asook die manne wat my op julle bakkie toegelaat het. Dit was great fun en vrek koud.
Freek en James dankie vir alles. Die manne wat aan die organisering gestaan het, dit was welgedaan.
oom Taffie, jy is n waarlike stunning man en ek wens ek kon meer tyd in jou teenwoordigheid spandeer . Ek het jou baie geniet
Lekker slaap want ek gaan......
Johan Viljoen

moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Wes Transvaal Deelnemers
Johan jy het ons span beslis gekomplimenteer, ons waardeer jou werk en dit was 'n voorreg om jou ook te kon ontmoet. Gaan beslis besigheid gesels oor die messe.
Flip dankie dat jy ons by gestaan het - sal graag weer by jou wil uitkom ons tyd vir kuier was maar beperk en die manne het amps getrek hier na die eerste nag se deurnag sessie. Slaap tyd was min, veral met ou Rooies se "juke box" daar in die kamp(HOOF KANTOOR). Gelukig het die man darrem vir my voorgestel aan 'n "melk tertjie" - daai energie proppie sit jou gou weer terug op die spoor.

Last edited by Freek on Mon Aug 13, 2012 10:22 am, edited 1 time in total.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Wes Transvaal Deelnemers
Almal
Daar is seker nie veel meer wat ek kan s? nie, alles is omtrent al gese, maar dit was een moerse belewenis
en soos ek mede my ridders van die nag leer ken het,was dit n groot sukses en n fees.
Die lekkerte van die groep is, al het jy nog nooit die mens face to face gesien nie, dit voel of jy al jare
lank pelle is, die dag wat jy bladskud met hom.
Aan my span maats Dries, en skolla, baie dankie vir n lekker naweek se jag en sports, dis GREAT OM sulke pelle te he !!!
Freek sorry ou mater, was nie my bedoeling om julle wakker te maak nie, toe ons daar kom was ek so wind verwaai en al daai stof in my keel
!! en toe ek daai vuur sien het die oomblik my net beetgepak.
Maar ek is darm bly ek kon jou voorstel aan die amptelike Jaracal shooter.
LANK LEEF OPS MOOIHUIL

243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Wes Transvaal Deelnemers
Rooies, jou redding was jou musiek smaak... mens kon darrem na dit luister alhoewel ek die remingtontjie hier onder die slaapsak langs my gestreel het
Gelukig, vir jou, het daai musiek glad nie geklink soos 'n klomp messe en furke wat iemand in 'n "jam" blik gooi en skut en terselfdertyd in die agtergrond probeer sing nie. Dit was klas - sou darm 'n klipwerfie tussen in ook geniet het maar daai klank was skaars. Dink ons maak die tema lied van die volgende ops "another one bites the dust" of "simply the best".
Maak seker die kaneel en melk tert fulsel land ook betyds asb.
Groetnis
Maak seker die kaneel en melk tert fulsel land ook betyds asb.
Groetnis
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!