Hello manne,
Ek is nuut in die jakkals roep saak, en wil graag die saak aanpak sonder om jakkalse slim te maak.
Die probleem is om redelik naby 'n kursus te kry, of saam met 'n kenner te kan gaan. Ek is op George in die Suid Kaap en my jaggebied was nog altyd die Karoo, Willowmore, Aberdeen, Graaf Reinet, Beaufort Wes ens. Ek was lank in 'n oes span, hoofsaaklik springbokke, maar die uitvoer mark is plat. Ek wil meer skiet en in die Karoo kom.
Ek gebruik .223, 6mmXC, .308.
Raad en inligting altyd welkom.
Groete aan almalJohan Smit
Nog nie voorgetstel nie
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Nog nie voorgetstel nie
Welcome Johan, the 223 will do the job, enjoy the forum.
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
- Sniper66
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Re: Nog nie voorgetstel nie
Welkom,nog n 223 man
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"
223 Voere
223 Voere
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Nog nie voorgetstel nie
Welkom Johan, hoop jy geniet dit hier by ons! Terwyl jy wag vir n kurses in jou omgewing, kontak vir Oom Heinrich, jaracal op forum en bestel sy dvd's en e-book, dis n goeie begin!
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
-
stan man
Re: Nog nie voorgetstel nie
baie welkom. let op in die klas .ek leer ontsettend baie op die forum. en die manne waarvan hier gepraat word is regtig die outoriteit
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nog nie voorgetstel nie
Hi maat n baie groot welkom - bly om ook kennis te maak en weet saam saam gaan ons hom geniet.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Nog nie voorgetstel nie
Welkom Johan en geniet dit hier
Nog 'n Johan
Nog 'n Johan
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Nog nie voorgetstel nie
Hi Johan
Geniet die elektroniese kampvuur.
Vra gerus, hier is manne wat ken!
Geniet die elektroniese kampvuur.
Vra gerus, hier is manne wat ken!
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
