Ja nee mense die foto is nie bees biltong nie.Dit is n springbok wat ek by Kleinsee geskiet het se rugbiltonge.Die veld is besonders mooi soos wat die biltong wys.Daar is niks lekkerder as n lekker stukkie vet wilds biltong nie.Gaan die naweek weer daar skiet.
[img width=560 height=420]http://i1087.photobucket.com/albums/j46 ... G_0275.jpg[/img]
Groete
Blackie
Lekker vet springbok biltong
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Lekker vet springbok biltong
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
- Vark
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Wed Jul 04, 2012 3:52 pm
Re: Lekker vet springbok biltong
Ou Blackie hy is kwaai vet ou maat kwaai hy gaan darem lekker sluk saam n glas rum en pine nut mens .
Geniet hom
Geniet hom
Skiet mooi en maak mooi
- Berg-Bewer
- Full Member

- Posts: 110
- Joined: Tue Mar 23, 2010 9:48 am
Re: Lekker vet springbok biltong
Blackie dit lyk heerlik.
Ons het die afgelope 4 -5 jaar De Beers se wild in die wildskamp by Khoinaas ge-oes. Is dit waar jy gejag het? Wil maar net weet hoe lyk die bok getalle, ens?
Beste groete en geniet die biltong!
Jaco
Ons het die afgelope 4 -5 jaar De Beers se wild in die wildskamp by Khoinaas ge-oes. Is dit waar jy gejag het? Wil maar net weet hoe lyk die bok getalle, ens?
Beste groete en geniet die biltong!
Jaco
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Lekker vet springbok biltong
Dit is dieselfde plaas.Wereld is weer baie mooi en die bokke raak al hoe vetter.Die springbokke se getalle neem baie af.Ek dink die jaar is daar net so 1500.Weet glad nie hoeveel gemsbokke daar is nie.Ek probeer vir Oom Danie so ver te kry dat ek op verskillende plekke van die jakkalse en rooikatte kom skiet.Wil dan die pens inhoude laat ontleed om te kyk of hulle verantwoordelik is dat die springbokke nie goed aanteel nie.Ek persoonlik dink dat pauchers verantwoordelik is vir die getalle van die wild wat minder word.Die myn is nie meer aan die gang nie so sekuriteit is daar nie meer soos in die ou dae nie.Ons almal kan maar net bid en vertrou dat dinge in die toekoms sal regkom.Ek gaan juis nou eerskomende Donderdag,Vrydag en Saterdag vir die klub gaan help om bokke te oes.Hulle is tans maar baie wild en voorsitskiet is ons voorland.Anders is die die afstande vanaf 300 na 400m as jy wil bokke he.Sal maar sien wat die tyd oplewer.
Groete
Blackie
Groete
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Lekker vet springbok biltong
blackie wrote: Ja nee mense die foto is nie bees biltong nie.Dit is n springbok wat ek by Kleinsee geskiet het se rugbiltonge.Die veld is besonders mooi soos wat die biltong wys.Daar is niks lekkerder as n lekker stukkie vet wilds biltong nie.Gaan die naweek weer daar skiet.
[img width=560 height=420]http://i1087.photobucket.com/albums/j46 ... G_0275.jpg[/img]
Groete
Blackie
ONETIESE POS !!!!!!!!!!!!
Sies Blackie, d@nner dis mooi s/bok takkies daai
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Lekker vet springbok biltong
StemFHM wrote:blackie wrote: Ja nee mense die foto is nie bees biltong nie.Dit is n springbok wat ek by Kleinsee geskiet het se rugbiltonge.Die veld is besonders mooi soos wat die biltong wys.Daar is niks lekkerder as n lekker stukkie vet wilds biltong nie.Gaan die naweek weer daar skiet.
[img width=560 height=420]http://i1087.photobucket.com/albums/j46 ... G_0275.jpg[/img]
Groete
Blackie
ONETIESE POS !!!!!!!!!!!!
Sies Blackie, d@nner dis mooi s/bok takkies daai
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Triple2
- Sr. Member

- Posts: 352
- Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm
Re: Lekker vet springbok biltong
FHMFHM wrote:blackie wrote: Ja nee mense die foto is nie bees biltong nie.Dit is n springbok wat ek by Kleinsee geskiet het se rugbiltonge.Die veld is besonders mooi soos wat die biltong wys.Daar is niks lekkerder as n lekker stukkie vet wilds biltong nie.Gaan die naweek weer daar skiet.
[img width=560 height=420]http://i1087.photobucket.com/albums/j46 ... G_0275.jpg[/img]
Groete
Blackie
ONETIESE POS !!!!!!!!!!!!
Sies Blackie, d@nner dis mooi s/bok takkies daai
As jy die man so wil slegse, moet jy darem reg spel hoor. Dink daar kort n "e" iewers...
Groete
D
Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa