Nog n (obvious) Barnes suksesverhaal
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Nog n (obvious) Barnes suksesverhaal
More more manne. Ek gaan ook maar my eiertjie leDWB wrote:Enigiemand?DWB wrote: Voel julle daia middelste koeel het ordentlik perform?
Dit is weens die laer spoed tydens impak...
Hoekom ek vra, want dit is wat 'n 9.3x62 ook met Barnes maak.
Die ander 4 lyk BAIE OULIK.
Stem hier saam Wout. Die koeel het nogsteeds sy werk gedoen. Meer as kaliber grootte gaatjie deur die bok EN, baie belangrik, die koeel het in n REGUIT LYN bly penetreer. Yes for sure, hy moes verder oopgemaak het maar n mens moet die koeel-gewig(hand-aan-hand daarmee die spoed wat verkry kan word) en die skoot afstand in ag neem. Die antwoord bly JA, die koeel het sy werk gedoen en presteer soos hy moes gegewe die omstandighede.
Dis oor die rede (eks ook mos n man met n kort loop
Groetnis en MOOI LOOP vrinne...
Stef
( @ Oom Koos en Oom Beretta = EISH
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Gerard
Re: Nog n (obvious) Barnes suksesverhaal
Koos B,
Die aanname word onmiddelik gemaak dat ons die vervaardiger is waarna jy verwys. Indien dit GSC is, wees 'n man en s? dan so. Moenie halwe woorde laat val en dit dan so los nie.
Wat Vlakvark en Beretta se aanmerkings aanbetref, sal ek graag by die moderators wil weet waarom my bydraes verwyder word en ander sin bly staan. Vlakvark en Beretta het geen idee waarna hulle kyk nie en maak vermakerige aanmerkings uit suiwer onkunde. Wanneer ek reageer word dit afgehaal. Is dit nodig?

kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Nog n (obvious) Barnes suksesverhaal
Gerard
Lyk my hulle wil nie jou punt of jou koeel hier in sien nie

Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!

Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Nog n (obvious) Barnes suksesverhaal
Gerard
Ek wag nog vir jou antwoord oor die bepaling van intelligensie by koeels

Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Nog n (obvious) Barnes suksesverhaal
Manne geen disrespek teenoor enige man nie, maar hierdie storie raak nou afgesaag, wys eerder met behulp van foto's en terugvoer hoe jul koeels presteer en waar hul nie presteer het nie, dan leer ons ander dalk ook daaruit, maar om aanmerking heen en weer te gooi gaan regtig niks goeds bring nie.
Ek en seker n hele klomp ander jong manne is nuut met herlaai en weet verseker nie watter koele waar om te gebruik en watter die beste vir die betrokke werk gaan wees nie en die enigste manier hoe ons gaan leer is as ons hier kan lees oor die terugvoer van verskeie produkte, dis tog waarom die forum so baie aanhangers het en nie om te lees oor nonsens nie.
Groete
Danie
Ek en seker n hele klomp ander jong manne is nuut met herlaai en weet verseker nie watter koele waar om te gebruik en watter die beste vir die betrokke werk gaan wees nie en die enigste manier hoe ons gaan leer is as ons hier kan lees oor die terugvoer van verskeie produkte, dis tog waarom die forum so baie aanhangers het en nie om te lees oor nonsens nie.
Groete
Danie
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Nog n (obvious) Barnes suksesverhaal
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF6213.jpg[/img]

-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Nog n (obvious) Barnes suksesverhaal
Dankie Danie, ek loer ook so nou en dan na die updates en dan moet mens deur die persoonlike probleempies worstel om die waardevolle inligting te bekom. Hou dit in die PM of gaan en maak jou eie "fret" oop om sake aan te spreek.Danie01 wrote: Manne geen disrespek teenoor enige man nie, maar hierdie storie raak nou afgesaag, wys eerder met behulp van foto's en terugvoer hoe jul koeels presteer en waar hul nie presteer het nie, dan leer ons ander dalk ook daaruit, maar om aanmerking heen en weer te gooi gaan regtig niks goeds bring nie.
Ek en seker n hele klomp ander jong manne is nuut met herlaai en weet verseker nie watter koele waar om te gebruik en watter die beste vir die betrokke werk gaan wees nie en die enigste manier hoe ons gaan leer is as ons hier kan lees oor die terugvoer van verskeie produkte, dis tog waarom die forum so baie aanhangers het en nie om te lees oor nonsens nie.
Groete
Danie
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Nog n (obvious) Barnes suksesverhaal
Ons vriend Danie (wat by the way n BUL van n kaliber skiet) vra die volgende:
AMEN!!!
En ons wyse oom Gerhardt antwoord hom:Danie01 wrote: .....Ek en seker n hele klomp ander jong manne is nuut met herlaai en weet verseker nie watter koele waar om te gebruik en watter die beste vir die betrokke werk gaan wees nie ......
En Stefan764 se:Vlakvark wrote: [img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF6213.jpg[/img]
AMEN!!!
Last edited by Stefan764 on Wed Aug 08, 2012 9:58 am, edited 1 time in total.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Nog n (obvious) Barnes suksesverhaal
Danie
Thanks dat jy weer die gsprek trugtrek na sy oorspronkile doel. Koeel Prestasie.
Ek promote BARNES TSX koeels. Punt. Stop. Klaar. Ek word nie vergoed vir dit nie. Ek word nie geborg nie. Ek kry dit nie verniet nie. Ek koop hulle met eie hardverdiende geldjies en die bokke wat ek skiet betaal ek ook self voor. Die bokke wat ek vir n vriend se slaghuis skiet moet ek self betaal as ek hulle kwes.
Hoekom promote ek BARNES? Want die goed werk. Hulle maak altyd oop. Hulle hou 95%-plus gewig. Hulle penetreer in n reguit lyn. Hulle maak enorme skade aan die vitals. Hulle maak minimale vleisskade.
Hoekom maak ek hierdie stellings hierbo? Want ek staan by as daar geslag word. Ek herwin koeels. Ek bestudeer die wondkanaal. Ek bestudeer die skade aan vleis en vitals.
Hoe relevant is my bevindinge? Nie baie relevant seker nie, ek is nie n Proffesionele Jagter of n mediese Dokter of n Natuurbewaarder nie. Ek het dam in die 2012 seisoen 30x bokke gejag/geskiet en kon my bevindinge daarop baseer. En JA, daar was geen uitsonderings op bogenoemde gevalle
Groete
Stefan

Dankie Stefan
Gebruik jy slegs barnes of het jy dalk n kombinasie daar met jou 764, wat jy vmaxe of BT's laai, wat jy op die baan of vir kopskote gebruik? Ek wil graag die mono's gebruik vir wanneer ek koedoes jag, wat meeste van die kere bladskote sal wees, maar ek wil die geweer ook gebruik vir springbokjag, waar daar net kop en nek skote geskiet moet word en baie kere wil ek springbokke en koedoes op dieselfde dag skiet en nie heeltyd eers gaan geweer instel nie. Ek weet die ouens gebruik die accubonds baie suksesvol saam met die BT's, sal ek dit met mono's ook so kan gebruik?

- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Nog n (obvious) Barnes suksesverhaal
+1Stefan764 wrote:
Hoekom promote ek BARNES? Want die goed werk. Hulle maak altyd oop. Hulle hou 95%-plus gewig. Hulle penetreer in n reguit lyn. Hulle maak enorme skade aan die vitals. Hulle maak minimale vleisskade.
Cradock
-
Gerard
Re: Nog n (obvious) Barnes suksesverhaal
Danie,
Ek stem 100% met jou saam. Dit is 'n Barnes suksesverhaal draad die. Daarom bly ander vervaardigers hier weg. Dit is in elk geval nie ander vervaardigers se plek om foute van opposisie produkte uit te wys nie.
Tot Koos B, Beretta en Vlakvark ander vervaardigers betrek het. Dit is seker onbillik om dan te verwag dat ander vervaardigers moet stilbly?
As 'n gebruiker die foute uitwys of nie gelukkig is met 'n produk nie is hy welkom om te vertel wat hom pla en, as dit 'n ander vervaardiger is, begin dan die onderwerp of vra dit in die gepaste onderwerp.
Ek stem 100% met jou saam. Dit is 'n Barnes suksesverhaal draad die. Daarom bly ander vervaardigers hier weg. Dit is in elk geval nie ander vervaardigers se plek om foute van opposisie produkte uit te wys nie.
Tot Koos B, Beretta en Vlakvark ander vervaardigers betrek het. Dit is seker onbillik om dan te verwag dat ander vervaardigers moet stilbly?
As 'n gebruiker die foute uitwys of nie gelukkig is met 'n produk nie is hy welkom om te vertel wat hom pla en, as dit 'n ander vervaardiger is, begin dan die onderwerp of vra dit in die gepaste onderwerp.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Nog n (obvious) Barnes suksesverhaal
Gerard
Jou bydrae wat verwyder is met die gebuigde barnes Koeel is dit nie wat die ding begin het nie Nou staan jy onskuldig buite
Of is die gebuigde Koeel iewers anders op die forum help my reg ek kan verkeerd wees maar ek dink dis waar dit begin het

Nee jammer ek is verkeerd Hier is dit waarvan ek nou gepraat het
http://jaracal.com/index.php/topic,1272 ... #msg171566

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Nog n (obvious) Barnes suksesverhaal
Manne en Ooms,
Dit is vir my so eenvoudig soos:
jy kan nie beheer wat binne die dier op daai tydstip aan die gang is waar die koeel hom tref nie.
Geen maar geeen koeel kan elke liewe keer dieselfde reageer nie, dit waarmee dit in kontak kom is nooit 100% dieselfde nie.
Hier is 2 puik produkte.... Prys hulle wanner hulle moet geprys word en los nou die opmerkings wat opslae veroorsaak.
Deon

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Nog n (obvious) Barnes suksesverhaal
Goeie more Danie,Danie01 wrote: Dankie Stefan
Gebruik jy slegs barnes of het jy dalk n kombinasie daar met jou 764, wat jy vmaxe of BT's laai, wat jy op die baan of vir kopskote gebruik? Ek wil graag die mono's gebruik vir wanneer ek koedoes jag, wat meeste van die kere bladskote sal wees, maar ek wil die geweer ook gebruik vir springbokjag, waar daar net kop en nek skote geskiet moet word en baie kere wil ek springbokke en koedoes op dieselfde dag skiet en nie heeltyd eers gaan geweer instel nie. Ek weet die ouens gebruik die accubonds baie suksesvol saam met die BT's, sal ek dit met mono's ook so kan gebruik?
Groete
Danie
Hier is wat ek doen: In my .375 laai ek barnes TSX'e 270gr. vir jagdoeleindes. Die rede is omdat ek iets soek wat in digte bos lekker sal werk, diep penetreer en nie oormatige vleisskade sal veroorsaak nie. (jy kan ook na GS Custom of Rhino koeels hier kyk wat volgens my soortgelyke eienskappe as die Barnes TSX sal he). Hulle is almal egter duur (omtrent R12+ elk vir .375) en redelik skaars, so ek het vir my 300gr PMP softs gekry vir oefen op die skietbaan (@ so R4 elk). Hulle POI is beide omtrent dieselfde op 100m so ek oefen met die een en jag met die ander en spaar sodoende bietjie. (Ek maak egter eers seker van my zero met my jagkoeel (barnes) alvorens ek gaan jag).
In my .270 het ek 2 verskillende koeels wat ek gebruik vir jag. My geweer is baie akkuraat met Sierra Pro hunters/Game kings, en ek laai hulle vir baan skiet en springbokjag. Hulle is nie premium koeels nie en mors redelik vleis, maar vir kop/nekskote werk hulle baie goed. Hulle is ook goedkoop, so mens kan maar laat waai sonder om die bank te breek. Ek laai egter ook Rhino 150gr vir die .270. In my geweer is hulle ook redelik akkuraat en hulle werksverigting uitstekend. (vergelykbaar met barnes/GS Custom). Hulle POI verskil met 2 clicks regs en 1 click laer op 100m. Nou kan ek die .270 met geruste hart ook gebruik vir gemsbok/koedoe grootte wild sonder om my te bekommer oor diep, reglynige penetrasie op lyfskote met groter bene. Hulle is egter duur (amper dubbeld Sierra's se prys) so ek gebruik hulle nie vir baanwerk/springbok/jakkals ect waar ek baie skote skiet nie.
Ek is nie deel van bogenoemde "vervaardiger oorlog" nie en sal opjektief vir jou die volgende raad gee as jy nuut is met herlaai ivm koeel keuse:
Koeels is soos girls/karre: elke jan-rap-en-sy-maat het 'n ander opinie/keuse/voorkeur. Besluit wat jy wil doen. Vir koedoes jag/bladskote soos jy noem, gebruik een van die premium koeels. Moenie eers sukkel met gewone koeels nie. As jy kan, kry vir jou 2 of drie verskillende soorte vir proewe en kyk watter soort werk die beste in jou geweer. Dit is aanvanklik 'n paar rand maar dan weet jy wat vir jou persoonlik werk. Kies dan vir jou 'n goedkoper konvensionele koeel op die selfde wyse en hou by die ene wat ook vir jou werk (akkuraat in jou geweer is.) vir skyfskiet/kleinwild/kopskote. Baie keer sal die POI's van die twee baie naby mekaar wees, sodat jy nie tussendeur hoef te stel nie. Jy kan dit egter slegs in jou eie geweer bepaal met proewe van verskillende koeels.
Daar bestaan nie iets soos 'n "beste" koeel/kar of viskatrol nie. Daar bestaan slegs een wat VIR JOU die beste werk. Niemand anders kan daardie besluit namens jou neem nie, al redeneer hulle ook tot die perde horings kry. Kies 2 of 3 op aanbeveling, toets elkeen deeglik en besluit self. Dus my raad en dis tog 'n lekker verskoning om daai roer van jou nog meer gereeld te gaan skiet.
Sterkte met die keuses.
Groete
Piet Vorster
Last edited by Piet Pille on Wed Aug 08, 2012 2:05 pm, edited 1 time in total.
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Nog n (obvious) Barnes suksesverhaal
Vlakvark
Ek stem saam met jou. Ek sal seker nooit n antwoord op my vraag kry nie.Ek kan tog sekerlik n vraag vra as die vervaardiger se sy produk is intelligent. As jy mos so n bewering maak moet jy dit kan staaf of is ek verkeerd. En as ek verkeerd is vra ek omverskoning vir almal.
Beretta
Ek stem saam met jou. Ek sal seker nooit n antwoord op my vraag kry nie.Ek kan tog sekerlik n vraag vra as die vervaardiger se sy produk is intelligent. As jy mos so n bewering maak moet jy dit kan staaf of is ek verkeerd. En as ek verkeerd is vra ek omverskoning vir almal.
Beretta
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Nog n (obvious) Barnes suksesverhaal
Pieter
Baie dankie vir die goeie verduideliking en die raad. Ek sal beslis maak soos jy se en dit seker die enigste manier om werklik te weet wat sal werk en wat nie.
Groete
Danie
Baie dankie vir die goeie verduideliking en die raad. Ek sal beslis maak soos jy se en dit seker die enigste manier om werklik te weet wat sal werk en wat nie.
Groete
Danie
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Nog n (obvious) Barnes suksesverhaal
DanieDanie01 wrote: Dankie Stefan
Gebruik jy slegs barnes of het jy dalk n kombinasie daar met jou 764, wat jy vmaxe of BT's laai, wat jy op die baan of vir kopskote gebruik? Ek wil graag die mono's gebruik vir wanneer ek koedoes jag, wat meeste van die kere bladskote sal wees, maar ek wil die geweer ook gebruik vir springbokjag, waar daar net kop en nek skote geskiet moet word en baie kere wil ek springbokke en koedoes op dieselfde dag skiet en nie heeltyd eers gaan geweer instel nie. Ek weet die ouens gebruik die accubonds baie suksesvol saam met die BT's, sal ek dit met mono's ook so kan gebruik?
Groete
Danie
Ek skiet nie veel op skietbane nie, en kan dus nie n groot bydrae lewer ten opsigte van baanskiet nie. Ek skiet wel so een of twee veldskiet kompetiesies n jaar en dan gooi ek maar die Barnes koele oor hulle so mooi reguit vlieg uit my 764 hehehe. Oom Barries en oom Piet like dit neti kwai as ons hulle gonge se boute met die Barnese stukkend skiet nie!
Op n ernstiger noot, ek het al Horbady SST met bitter goeie resultate (itv akkuraatheid) geskiet. Sal die lading gaan soek vir jou...
Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Umshwati Boy
- Sr. Member

- Posts: 342
- Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am
Re: Nog n (obvious) Barnes suksesverhaal
[img width=560 height=371]http://i864.photobucket.com/albums/ab20 ... _11391.jpg[/img]
Above is a Photo showing the exit wound of a Kudu. 375H&H 250gr Barnes TTSX at 2675fps. Distance was +/- 60m
The following Photo shows the entry wound (Right hand side) and the exit wound (Left hand side)
[img width=560 height=371]http://i864.photobucket.com/albums/ab20 ... _11511.jpg[/img]
Kudu ran +/- 20m and then expired. Thought I would post the pics here out of interest.

"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Nog n (obvious) Barnes suksesverhaal
Thanks for the pics UB!
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Remingtonfrans
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Sun Nov 27, 2011 6:04 pm
Re: Nog n (obvious) Barnes suksesverhaal
Ek het hierdie jaar ook vir die eerste keer met Barnes TTSX 150gr uit my 308 gejag. Hulle was gelaai teen so 2600 fps en het mooi gemaak op die baan.
In die jagveld kry ons toe sommer lekker gou 'n mooi troppie Rooibokke en na 'n bietjie bekruip en beplan skiet ek 'n mooi ram op so 60 meter. Hy het vir my gestaan en kyk,effens weggedraai, skiet toe vol op die knoppe van die regterblad. Ek raak toe sommer lekker opgewonde want nog voor die skoot loop dink ek al ek gaan ook 'n mooi Barnes X retrieve en vir almal kan wys. Groot was my verbasing dat ek volle penetrasie gekry het, Barnes is presies op die knoppe in en net voor sy linker boud uit, uitgangswond omtrent grootte van R5 muntstuk. Minimale vleiskade.
Volgende dag na 'n vreeslike lekker jag kry ek 'n skoot op 'n groot koedoe koei op so 140 meter in die pad af. Vat lekker styf agter die blad en druk die skoot af. Koedoe spring weg met 'n skop en gan val so 30 meter verder morsdood neer met 'n skoot deur die bokant van die hart en altwee longe, presies wat ek wou gehaad het!! Met die nader stap sien ek 'n Mopanie bos so 5 meter van waar sy gestaan het, met 'n vars tonnel in die middel, regdeur, en dit was 'n redelik stam, so 6 duim in deursnee. Selfs die gids was verbaas en wou weet met watse vreeslike ding die baas dan nou mee skiet! Vanself sprekend was vleiskade hier ook minimaal.
Ek glo nie ek sal weer met lood jag nie, volgende keer sal ek wel die gewone TSX probeer. Nou wag ek net vir 'n geleentheid om te sien wat doen hulle uit die 300Winmag uit teen so 3200fps!