Viking Broadheads nuwe besending in vooraad

Post Reply
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Viking Broadheads nuwe besending in vooraad

Post by G-force »

Manne ek het n klomp nuwe vooraad ingekry.
100/125/180/200gr in vooraad.
Vir die Namibie ouens Die Jagwinkel in Windhoek het ook van my vooraad gevat so jul kan daar gaan kyk en koop.
Groete
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Viking Broadheads nuwe besending in vooraad

Post by SV MAD (Henk) »

Manne, hierdie is baie goeie BH's teen baie goeie prys. Kry vir julle gerus?!
ek soek nog wapens...
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Viking Broadheads nuwe besending in vooraad

Post by Kalahari »

Ek sal moet draai gaan maak by jagwinkel, ai die bankbestuurder like my al hoe minder :-X
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Viking Broadheads nuwe besending in vooraad

Post by G-force »

Kalahari wrote: Ek sal moet draai gaan maak by jagwinkel, ai die bankbestuurder like my al hoe minder :-X
Hou jy van die bankbestuurder?Dis mos al wat tel of hoe? ??? :D
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Viking Broadheads nuwe besending in vooraad

Post by Kalahari »

Ja nee, die man vra my paar dae terug met opstel van nuwe balansstaat: " Kom ons maak daai oortrokke fasiliteit dubbeld asb." Nou ja, lyk my hulle soek ook geld iewers? :D
morne smith
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 420
Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm

Re: Viking Broadheads nuwe besending in vooraad

Post by morne smith »

Haai g-force Ek vertrou dit gaan goed met jou Meneer.  Watter grein punte'n kameelperdsal jy voorstel vir my kameelperd? en wat prys jou vikings deesdae? Laat maar weet asb Baie dankie
Remington 30.06
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Viking Broadheads nuwe besending in vooraad

Post by G-force »

morne smith wrote: Haai g-force Ek vertrou dit gaan goed met jou Meneer.  Watter grein punte'n kameelperdsal jy voorstel vir my kameelperd? en wat prys jou vikings deesdae? Laat maar weet asb Baie dankie
Morne more.Als goed dankie,net siek soos hond.Johan in Namibie het sy kameelperd onlangs geskiet met n 125gr.Hy het mooi gewerk en die punt is uit die vel uit in die exit kant.Ek sal eintlik se die 180gr is beter.
Alle gewigte is R250/stuk.
Groete.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Viking Broadheads nuwe besending in vooraad

Post by SV MAD (Henk) »

180gr of die 200gr. Baie sterk, sal 'n tonnel deur n kameelperd blaas!
ek soek nog wapens...
morne smith
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 420
Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm

Re: Viking Broadheads nuwe besending in vooraad

Post by morne smith »

Julle het my oortuig vir die 180gr As ek vir my 80pond limbs kry vir my x-force en lekker swaar pyle behoort ek mos reg te kom vir die perdjie? Hoe kry ek die vikings by jou Meneer? Ek is in Bloem. Groete
Remington 30.06
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Viking Broadheads nuwe besending in vooraad

Post by G-force »

morne smith wrote: Julle het my oortuig vir die 180gr As ek vir my 80pond limbs kry vir my x-force en lekker swaar pyle behoort ek mos reg te kom vir die perdjie? Hoe kry ek die vikings by jou Meneer? Ek is in Bloem. Groete
Morne ek stuur PM.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Post Reply