OPS Mooihuil GPS kurses Woensdag
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
OPS Mooihuil GPS kurses Woensdag
Kan ons asb n volledige lys hier opstel van almal wat Woensdag deur kom en die kurses wil bywoon sodat ons vir almal kan wag voor ons begin.
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: OPS Mooihuil GPS kurses Woensdag
Visstok
Ek en Pieter gaan eers sononder daar wees Woensdag. Weet nie of daar later dalk weer een gaan wees nie.
Groete,
C.J.
Ek en Pieter gaan eers sononder daar wees Woensdag. Weet nie of daar later dalk weer een gaan wees nie.
Groete,
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: OPS Mooihuil GPS kurses Woensdag
1 Visstok
2 Cobb...+Dewie
3 De beer
4 Marno
5 Schalk
6 Jassie
7 Schoevers
8 Geno
9 Janjak
10 Prohunt
11 Ian
12 Jaco
13 Carel
14 Dawid
15 Chrisjan
16 Michiel
17 Hein
18 PAC
19 Rooies
20 CF
21 Chris101
22 Dirkie
23 Johan1
24 Sakkievanheerden
25 Freddie
26 Skolla
27 C.J.
28 Pieter
2 Cobb...+Dewie
3 De beer
4 Marno
5 Schalk
6 Jassie
7 Schoevers
8 Geno
9 Janjak
10 Prohunt
11 Ian
12 Jaco
13 Carel
14 Dawid
15 Chrisjan
16 Michiel
17 Hein
18 PAC
19 Rooies
20 CF
21 Chris101
22 Dirkie
23 Johan1
24 Sakkievanheerden
25 Freddie
26 Skolla
27 C.J.
28 Pieter
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: OPS Mooihuil GPS kurses Woensdag
Manne kan ons asb saam werk hier sodat ons weet om vir wie te wag en vir wie nie. Ek het al die post deur gegaan en dis die name wat ek kon kry. As ek iemand gemis het sal jy asb jou naam op die lys sit en as daar iemand is wat dit nie gaan maak nie asb jou naam afhaal. Oom Taffie het gese ons kan die kurses die aand ook hou. Baie ouens kom van ver en ons wil almal die geleentheid gee.
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: OPS Mooihuil GPS kurses Woensdag
Alex, dalk moet 'n ou die GPS kurses reel van 20:00 - 21:00, dit sal 99% van die manne kans gee om op te daag, nes te skrop, ens. Die manne(gidse/besoekers) wat vroe?r daar is kan mos maar uithelp met los werkies, ges?ls kuier ens.
As ek tussen die lyne lees, is dit 'n teorie ding en sal so 40 min neem.
Net 'n gedagte
Cheers
As ek tussen die lyne lees, is dit 'n teorie ding en sal so 40 min neem.
Net 'n gedagte
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: OPS Mooihuil GPS kurses Woensdag
Cobb,
SIT JOU SLIM KJEND.
Ek kom van ver af...ek kom van ver af .....annerkant die waterberg af..

Bakgat idee daai
Groetnis
SIT JOU SLIM KJEND.
Bakgat idee daai
Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: OPS Mooihuil GPS kurses Woensdag
Cobb dink ook daai tyd is in die kol!
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: OPS Mooihuil GPS kurses Woensdag
Dawid, stil jy, jy het e-mail, jy moet reply...
Visstok, reel dan net so met die dik zolle, en maak dit vas as 'n Reeling onder die GPS dommes...
Cheers
Visstok, reel dan net so met die dik zolle, en maak dit vas as 'n Reeling onder die GPS dommes...
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: OPS Mooihuil GPS kurses Woensdag
Ek gaan by Oom Taffie hoor of dit hom pas, dan reel ons dit so.
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: OPS Mooihuil GPS kurses Woensdag
my gps wys nou keetmanshoop 15. Is ek naby 
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: OPS Mooihuil GPS kurses Woensdag
Johan, nog so hanetreetjie en 'n paar Wimpy stoppe, dan is jy daar...

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: OPS Mooihuil GPS kurses Woensdag
Oom Taffie het laat weet dat 20H00 hom mooi pas. As daar manne is wat dalk klein bietjie laat gaan wees, laat weet ons dan kan ons vir julle wag.
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
-
Jeep 1
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Sat Sep 10, 2011 6:59 pm
Re: OPS Mooihuil GPS kurses Woensdag
Alex
Ek kan ook miskien da wees is nie seker ni
Groete
Jeep
Ek kan ook miskien da wees is nie seker ni
Groete
Jeep
25 06 !
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: OPS Mooihuil GPS kurses Woensdag
1 Visstok
2 Cobb...+Dewie
3 De beer
4 Marno
5 Schalk
6 Jassie
7 Schoevers
8 Geno
9 Janjak
10 Prohunt
11 Ian
12 Jaco
13 Carel
14 Dawid
15 Chrisjan
16 Michiel
17 Hein
18 PAC
19 Rooies
20 CF
21 Chris101
22 Dirkie
23 Johan1
24 Sakkievanheerden
25 Freddie
26 Skolla
27 C.J.
28 Pieter
29 Jeep
30 Blok
Laat weet net of ons vir jou moet wag Jeep. Blok en sien jyt gese jy gaan ook probeer daar wees, laat weet asb.
Groete Alex
2 Cobb...+Dewie
3 De beer
4 Marno
5 Schalk
6 Jassie
7 Schoevers
8 Geno
9 Janjak
10 Prohunt
11 Ian
12 Jaco
13 Carel
14 Dawid
15 Chrisjan
16 Michiel
17 Hein
18 PAC
19 Rooies
20 CF
21 Chris101
22 Dirkie
23 Johan1
24 Sakkievanheerden
25 Freddie
26 Skolla
27 C.J.
28 Pieter
29 Jeep
30 Blok
Laat weet net of ons vir jou moet wag Jeep. Blok en sien jyt gese jy gaan ook probeer daar wees, laat weet asb.
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: OPS Mooihuil GPS kurses Woensdag
as ons so laat gaan toets skryf gaan ek nie my kripnotes kan raaksien nie
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
-
Jeep 1
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Sat Sep 10, 2011 6:59 pm
Re: OPS Mooihuil GPS kurses Woensdag
Alex
Ons ry. Woensdag hier op sweizer toe sal maar sien ho laat ons da op daag
Groete
Jeep
Ons ry. Woensdag hier op sweizer toe sal maar sien ho laat ons da op daag
Groete
Jeep
25 06 !
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: OPS Mooihuil GPS kurses Woensdag
visstok wrote:
Laat weet net of ons vir jou moet wag Jeep. Blok en sien jyt gese jy gaan ook probeer daar wees, laat weet asb.
Groete Alex
Alex
Ja ek en PJ sal seker ook Woensdag kom, behoort so hier by 6uur se kant van potch te ry so omtrent nege daar wees. Dink nie dit gaan nodag wees om vir ons te wag, PJ se hy verstaan al sy GPS en ek is elkgeval te tegnologies agtergeblewe vir die ding.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: OPS Mooihuil GPS kurses Woensdag
1 Visstok
2 Cobb...+Dewie
3 De beer
4 Marno
5 Schalk
6 Jassie
7 Schoevers
8 Geno
9 Janjak
10 Prohunt
11 Ian
12 Jaco
13 Carel
14 Dawid
15 Chrisjan
16 Michiel
17 Hein
18 PAC
19 Rooies
20 CF
21 Chris101
22 Dirkie
23 Johan1
24 Sakkievanheerden
25 Freddie
26 Skolla
27 C.J.
28 Pieter
29 Jeep
Reg so Jeep en Blok
2 Cobb...+Dewie
3 De beer
4 Marno
5 Schalk
6 Jassie
7 Schoevers
8 Geno
9 Janjak
10 Prohunt
11 Ian
12 Jaco
13 Carel
14 Dawid
15 Chrisjan
16 Michiel
17 Hein
18 PAC
19 Rooies
20 CF
21 Chris101
22 Dirkie
23 Johan1
24 Sakkievanheerden
25 Freddie
26 Skolla
27 C.J.
28 Pieter
29 Jeep
Reg so Jeep en Blok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet