Goeie naand aan almal
Soek net so bietjie raad. Wil net weet watter poeier dink julle sal die beste werk met bogenoemde koeel.
groete Fanie Nel
30-06 150gr nosler bt
- Louwrens Nel
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Tue Jun 21, 2011 7:34 am
Re: 30-06 150gr nosler bt
Myne werk baie mooi met S365 (54gr).
243 Zastava,308 Mauser, 3006 Mannlicher, 6 x 55 Custom build, 375 Ruger Alaskan
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 30-06 150gr nosler bt
S355 gee vir my 3050fps met 54gr uit my geweer met Nosler Accubond en Ballistic Tip.Fanie Nel wrote: Goeie naand aan almal
Soek net so bietjie raad. Wil net weet watter poeier dink julle sal die beste werk met bogenoemde koeel.
groete Fanie Nel
Stel voor jy begin by 51gr en werk jou ladings op.
S365 werk mooi vir 168gr en swaarder punte uit die 3006.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 502
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: 30-06 150gr nosler bt
Baie dankie vir die inligting
-
KC
Re: 30-06 150gr nosler bt
Fanie,
Ek probeer maar by een tipe kruit te hou as ek kan. S365 werk goed vir ligte en swaar punte.
Die ligte punte gaan jy natuurlik nie so vinnig gejaag kry maar dit spaar weer jou loop en jy kry n langer loop lewe.
Anders sit jy dalk later met verskeie blikke kruit vir dieselfde geweer en met die wetgewing oor plofstowwe kan jy dalk later sit met n dilemma.

Gerard
Re: 30-06 150gr nosler bt
KC,
Verduidelik bietjie hoe die redenasie hiermee werk asseblief? As die punt ligter word sal die skag tog langer word en die kontak met die loopwand groter?Ek probeer maar by een tipe kruit te hou as ek kan. S365 werk goed vir ligte en swaar punte.
Die ligte punte gaan jy natuurlik nie so vinnig gejaag kry maar dit spaar weer jou loop en jy kry n langer loop lewe.
-
KC
Re: 30-06 150gr nosler bt
Gerhard,Gerard wrote: KC,Verduidelik bietjie hoe die redenasie hiermee werk asseblief? As die punt ligter word sal die skag tog langer word en die kontak met die loopwand groter?Ek probeer maar by een tipe kruit te hou as ek kan. S365 werk goed vir ligte en swaar punte.
Die ligte punte gaan jy natuurlik nie so vinnig gejaag kry maar dit spaar weer jou loop en jy kry n langer loop lewe.
Gaan loer biedjie in jou Somchem boekie dan sal jy sien S355 stoot n 150gr punt op max druk 2999fps en S365 doen dit @ 2979fps.
In die praktyk werk dit presies dieselfde.
Jy sal ook sien dat Somchem nie S355 lys vir punte met n gewig van hoer as 150gr nie. Ek dink dis met n rede gedoen.
Dus skiet jy S355 dan moet jy op n staduim n stadiger kruit koop om swaarder punte te skiet.
S365 werk goed genoeg op beide as jy nie n spoedvraat is nie.
Ek beweeg nooit na max druk dus sal ek nooit daardie fenominale snelhede kan haal met my 30-06.
Ek soek maar n akuraatheidsnode so om en by 1/2 na 2/3 van max lading. (Edit vir Gerhard se onthalwe: As die Min lading 51.3gr en die Max lading 57gr is vir n gegewe gewig punt vir n gegewe kaliber dan wat ek hier bedoel is ek gebruik n lading wat halfpad le tussen min en max lading of een wat 2/3 van min na max le)
Dit werk vir my.
ps Ek sien waaop jy afstuur Gerhard. Ek stel nie belang in jou oorloggie oor koeels en punte
Last edited by KC on Fri Aug 03, 2012 9:16 am, edited 1 time in total.
-
Gerard
Re: 30-06 150gr nosler bt
Ek sien jy gebruik net een soort kruit en, aangesien die regte gebruik bepaal dat mens vinniger dryfmiddel gebruik vir ligter koe?ls, het dit sin gemaak dat jy die punt se gewig varieer maar die koe?ls dieselfde gewig hou. Rondepunte is tog ligter as spitser punte as die koe?ls se gewigte dieselfde bly.
Ek het gedink dis nogal slim. Noudat ek weet jy gee nie om dat jy onontbrande poeier kry met lae ladings en ligte koe?ls nie, en dat jy voortgaan met deurmekaar terme, moet ek waarsku teen daardie gebruik. Met dieselfde dryfmiddel kry mens stadiger ontbranding hoe ligter die koe?l word en hoe laer die lading word. Maar jy weet dit en sal waarskynlik voortgaan met die gebruik.
[quote]KC: Jy sal ook sien dat Somchem nie S355 lys vir punte met n gewig van hoer as 150gr nie. Ek dink dis met n rede gedoen.
Dus skiet jy S355 dan moet jy op n staduim n stadiger kruit koop om swaarder punte te skiet.
S365 werk goed genoeg op beide as jy nie n spoedvraat is nie.[/quote

Gerhard,Gerard wrote: Ek sien jy gebruik net een soort kruit en, aangesien die regte gebruik bepaal dat mens vinniger dryfmiddel gebruik vir ligter koe?ls, het dit sin gemaak dat jy die punt se gewig varieer maar die koe?ls dieselfde gewig hou. Rondepunte is tog ligter as spitser punte as die koe?ls se gewigte dieselfde bly.
Ek het gedink dis nogal slim. Noudat ek weet jy gee nie om dat jy onontbrande poeier kry met lae ladings en ligte koe?ls nie, en dat jy voortgaan met deurmekaar terme, moet ek waarsku teen daardie gebruik. Met dieselfde dryfmiddel kry mens stadiger ontbranding hoe ligter die koe?l word en hoe laer die lading word. Maar jy weet dit en sal waarskynlik voortgaan met die gebruik.
KC: Jy sal ook sien dat Somchem nie S355 lys vir punte met n gewig van hoer as 150gr nie. Ek dink dis met n rede gedoen.
Dus skiet jy S355 dan moet jy op n staduim n stadiger kruit koop om swaarder punte te skiet.
S365 werk goed genoeg op beide as jy nie n spoedvraat is nie.[/quote
Kom ek maak dit tog vir jou duidelik.
Somchem se handboekie ( die nuwe een) bls 43
S365 Dis heel bo gelys Vir 30-06 Springfield
Min lading vir n 150gr punt is 51.3gr
Max lading is 57.0 gr
Dus die helfte na die max ladin van min af is ?? Kan jy dit uitwerk?
Ek gee jou die antwoord dit is 54.1gr. So om en by 99.5% verbrande kruit. Goed genoeg vir my.
Lae lading??
Ek glo nie.
Doen jy die somme dan maar vir n 2/3 lading ens
Nog n ding Gerhard. Jy moenie sommer nou daar die 54.1gr vir n beginlading vat nie jy sal moet opwerk soontoe en kyk vir druktekens hoor anders beseer jy jouself netnou as jou geweer n stywe kombinasie is.
Groete Kobus
Last edited by KC on Fri Aug 03, 2012 9:21 am, edited 1 time in total.