Doppe - kwaliteit en univormigheid
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Doppe - kwaliteit en univormigheid
Dis klaarblyklik nie net my span wat laag op die log l? nie, my doppe l? ook maar laag...
Aim small, miss small
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Doppe - kwaliteit en univormigheid
Ek het uit my 300 highland doppe 6 batches gemaak waar almal se H2O dieselfde is.
Daai doppe is taai van hulle gaan ek nou al skiet vir die 17de keer vrydagmiddag.
So ek het nie groot keuse van doppe gehad nie moes gevat het wat ek kon gekry het het vir daai 7x64.
Dippies

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Doppe - kwaliteit en univormigheid
Het vir die 204 Winchester doppe gekoop, uit die 200 moes ek omtrent sewe weggooi wat se nekke gesplit was voor ek hulle nog kon gebruik. Het hulle darem nou gesort en moet se ek het nou so 185 wat nie te sleg is nie. Gewig is redelk selfde en so ook dop kapasiteit.
Nogsteeds swak kwaliteit beheer sal ek se om soveel misvormde doppe in die twee pakke te gekry het.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Doppe - kwaliteit en univormigheid
Kan ons nie dalk ook noem, hoekom doppe beter is as ander doppe nie? Gaan dit net oor univormigheid en wat maak n dop se kwaliteit beter? Waarna kyk n mens om te bepaal of dit n goeie dop is of nie, dan sal ek ook kan verslag lewer oor die doppe wat ek gebruik en hoe ek hulle ervaar.
Hoop julle verstaan wat ek bedoel? Ek gebruik Lapua, norma, nosler, winchester en ook pmp op verskillende kalibers en sal graag wil weet hoe om onderskeid te maak tussen hulle.
Een ding wat ek wel opgetel het is dat my Nosler (243),Lapua(243) en norma(7x64) se dopgewigte baie naby aanmekaar was en dat die winschester(270) se gewigte nie so na aanmekaar was nie. Die pmp(243) se gewigte verskil die meeste, maar die pmp is die enigste doppe wat ek versamel het van gekoopte amunisie en kom nie uit die selfde batche uit nie.
Groete
Danie

- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: Doppe - kwaliteit en univormigheid
Hallou manne, my 2c ...
Kan Norma Custom Competition ook maar hoog op die lysie sit.. so daar by die Lapua's rond.. het nouself nie die Customs nie, maar het hulle al onder oge gehad..
Het wel self 'n spannetjie Lapua's vir die 243...
DAN, wat ek eintlik wil se, ek het anderdag so 200 x 25-06 doppe onder hande gehad, Remington maak, mens!!! Soveel 11-1-11 uit een pakkie uit het ek nog selde gesien!!
Die doppe se skouers vorms verskil glads!! Dis nie eers te se van die amper 3 in 'n pak wat jy sommer uit die staanspoor uit moet asdrom toe stuur nie, sommer 'n kraak hier teen die kant af..
Nee Remington....
Soos ek se, my 2c
JM

.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Doppe - kwaliteit en univormigheid
Jy kan maar Ludwig.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Doppe - kwaliteit en univormigheid
Dankie Ludwig
Ek sal noumook beter kan aandag gee aan my sorteer van die doppe.
Wat ek wel al raak gelees het op n website, dink 6mmbr of so iets, is dat hulle by een kaliber se nou lapua sal voostel en by die ander kaliber norma, dink dit gaan oor die prys en beskikbaarheid ook.

- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Re: Doppe - kwaliteit en univormigheid
Ek self was baie gelukkig met die Nosler doppe wat ek in my 300 WM gebruik. Met die weegproses was die gewig baie konstant en die doppe het min werk nodig gehad om netjies en eenvormig te wees vir laai.
aka .... Charl Gous
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Doppe - kwaliteit en univormigheid
Luddie
Jy kan verseker die Nosler CC langs die Lapua plaas. Al wat ek nog moet toets van hulle is dopleeftyd. Hulle blyk n bietjie sagter te wees as die Lapua's so ek vermoed dopleeftyd gaan so bietjie lei daaronder. Die voordeel is weer dat hulle makliker form met die Ackley's. In voorbereidings terme is hulle vir my beter met minder werk wat verlang word. Hierdie is nog net gebasseer op een kaliber nl die 25-06 maar dit is darem geneem oor 550 doppe. Baie impressive! Van so aard dat ek nou 550 ook bestel het in die 30-06 en 375H&H.
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Ru 270
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Mon Aug 29, 2011 8:28 am
Re: Doppe - kwaliteit en univormigheid
Wout
Ek is opsoek na Nosler 25-06 doppe, maar ek kry nerens in die hande nie. Waar het jy bestel?
Groete
Ruan

Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Doppe - kwaliteit en univormigheid
Nosler CC doppe se prys tel teen hulle.
Met my rang lys is Lapua bo met Norma net onder hulle. Pmp verdien. Ie eers om genoem te word nie as julle my moet vra....

willem
Re: Doppe - kwaliteit en univormigheid
Hallo manne , ek wil net graag my opienie lig ,
1.Lapua
2.Rws
3.Sako
4.Norma
5.Winchester wit boksies van 20
6.Pmp
7.Nosler
My rede hoekom ek Nosler so laag plaas is die volgende ,op 25-06 is my primer pockets na drie skote so pap dat ek hulle moet weg gooi
Ek het Sako 25-06 doppe met 14 skote wat nog baie stywe pockets bet
net my ondervinding
ek sal nie weer Nosler of van die nuwe Winchester doppe wat in sakke kom gebruik nie
groete
Willem

- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Doppe - kwaliteit en univormigheid
Hieronder is my lys met wat ek al gebruik het en ek moet se ek dink Remington werk beter as winchester.
1- Norma
2- Remington
3- Wincehster
4- PMP
Moet ook noem dat dit net oor 2 kalibers is 375 H&H en 303.

.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Doppe - kwaliteit en univormigheid
Ruan
Dit was by Safari&Outdoor se Pretoria tak. Het maar ook n rukkie gewag. Hulle pryse op daai staduim was goedkoper as Lapua en Norma. Ek voel die dop self is gelykstaande aan die Norma dop(dis mos maar dieselfde) plus die voordeel dat die primer pockets geuniform is en die binne en buitekante van die nek geshamfer is. Die doppe is ook nader geklas as Norma in gewig. Dit is die rede hoekom ek se hulle moet hoer geplaas word.
Groetnis
Wouter
Dit was by Safari&Outdoor se Pretoria tak. Het maar ook n rukkie gewag. Hulle pryse op daai staduim was goedkoper as Lapua en Norma. Ek voel die dop self is gelykstaande aan die Norma dop(dis mos maar dieselfde) plus die voordeel dat die primer pockets geuniform is en die binne en buitekante van die nek geshamfer is. Die doppe is ook nader geklas as Norma in gewig. Dit is die rede hoekom ek se hulle moet hoer geplaas word.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
the kid
- Sr. Member

- Posts: 283
- Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm
Re: Doppe - kwaliteit en univormigheid
Ek wil graag hierdie thread so bietjie Hijack met 'n vraag oor doppe. As dit onvanpas is delete maar gerus.
Ek sukkel nou al vreeslik lank om Norma of Nosler CC doppe te kry vir my 25-06. (Lapua maak nie 25-06)
Sal dit beter wees om van die swakker doppe op die lys te koop, of eerder beter Lapua in 30-06 en dan af te nek?

Glock 19, Ruger m77 mkii ss 30-06, BSA .22, 12g ss, Lee Enfield.303, Ruger m77 mkii VT 25-06, Savage LRP .260 rem, Krico.222, Beretta 12g semi auto, Sako 6mm PPC, Zoli 20 GA.
-
willem
Re: Doppe - kwaliteit en univormigheid
Hallo, Ludwig ek het goeie resultate met Norma doppe gekry ,ek dink die 4 beste doppe is Lapua,RWS,Norma en Sako ,die dopps wat ek die swakste resultate mee gehad het is winchester bulk pack en nou die klomp Noslers
n ander dop wat ek redelike goeie diens van gekry het is Federal
the kid ek het noudie dag ook Lapua 30-06 doppe getoets in die 25-06 ,want ek wou seker maak dat ek nog spasie tussen die nek en die kamer sou he ,op my geweer werk dit en ek gaan nou Lapua 30-06 afnek naa 25-06
n ander dop wat ek redelike goeie diens van gekry het is Federal
the kid ek het noudie dag ook Lapua 30-06 doppe getoets in die 25-06 ,want ek wou seker maak dat ek nog spasie tussen die nek en die kamer sou he ,op my geweer werk dit en ek gaan nou Lapua 30-06 afnek naa 25-06
-
the kid
- Sr. Member

- Posts: 283
- Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm
Re: Doppe - kwaliteit en univormigheid
Dankie Willem, ek gaan dit dan ook maar probeer.