Skootplasing koedoe

Post Reply
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Skootplasing koedoe

Post by Carl »

Dis vroeg seisoen op 'n plaas naby Mapugubwe, die mopanies begin net verkleur, maar het nog baie blare aan. Jy sukkel om die koedoes te sien voor hulle jou sien. Op dag 3 vroeg oggend kry die man, 80m, toe jy die geweer op die stokke rus, draai hy.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Skootplasing koedoe

Post by gillie »

Een van jou maklikeres...
[img width=560 height=373]http://i1134.photobucket.com/albums/m61 ... acal-1.jpg[/img]

Dalk duim ho?r as die takke hier voor pla
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Skootplasing koedoe

Post by Beyers »

Nee julle het die een verkeerd.

NABY DIE PAD
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Skootplasing koedoe

Post by gillie »

:D :D :D
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Skootplasing koedoe

Post by Hilux01 »

Stamp hom mooi agter daai blad in hopelik draf hy so 20 tree nader aan die pad Beyers  ;D
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Skootplasing koedoe

Post by Beyers »

Daii skoot kry ek reg maar ek sukkel met naby die pad. Daai bul is so 'n 4 uur bul. dit vat 8 man 4 uur om hom naby die pad te kry
User avatar
Bok
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Mon Jun 20, 2011 3:21 pm

Re: Skootplasing koedoe

Post by Bok »

Foto is uit die bakkie uit geneem  :)
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: Skootplasing koedoe

Post by johnny »

Met daai horings maak dit nie saak waar jy skiet, solank hy le ,
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno,  .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
Post Reply