Nuwe doppe- Hoe maak mens?

Post Reply
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Nuwe doppe- Hoe maak mens?

Post by tau »

Hi Manne

Ek wil nou die .375 Ruger aanskaf. Wil miskien sommer nuwe doppe koop en met hulle herlaai. Ek het nog altyd ammunisie gekoop en dan daardie doppe herlaai.

Wat is die korrekte manier om met nuwe doppe te maak? OL soek mos ook data van volume van gevuurde doppe so hoe maak ek as ek QL wil gebruik?
Wat is julle resep vir die beste dopleeftyd?
Ek wil uitwerk of ek eerder net 60 rondtes koop en dan as hulle gebruik is begin herlaai en of die doppe roete meer koste effektief gaan wees.

Dankie
Tau
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Nuwe doppe- Hoe maak mens?

Post by tau »

tau wrote:
Ek wil uitwerk of ek eerder net 60 rondtes koop en dan as hulle gebruik is begin herlaai en of die doppe roete meer koste effektief gaan wees.

Hahaha skraap daai plan 20 x Hornady 300gr DGX R920.00 so nuwe doppe is dan my pln.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Nuwe doppe- Hoe maak mens?

Post by Louis Kriel »

tau wrote: Hi Manne

Ek wil nou die .375 Ruger aanskaf. Wil miskien sommer nuwe doppe koop en met hulle herlaai. Ek het nog altyd ammunisie gekoop en dan daardie doppe herlaai.

Wat is die korrekte manier om met nuwe doppe te maak? OL soek mos ook data van volume van gevuurde doppe so hoe maak ek as ek QL wil gebruik?
Wat is julle resep vir die beste dopleeftyd?
Ek wil uitwerk of ek eerder net 60 rondtes koop en dan as hulle gebruik is begin herlaai en of die doppe roete meer koste effektief gaan wees.

Dankie
Tau
Yes maar jy het baie geld!  Ek het nou 150, 375 ruger doppe, totale koste was R2240.  S&O het nog teen net so oor die R800 vir 50.  Ek druk die nuwe doppe maar deur die neck die om seker te maak die nekke is perfek gerond. Chamfer ook die nekke en sny die primer pockets. Dan laai ek maar 'n lading wat ek weet is nie te warm nie.  Jy sal sien die skouers is eers mooi gevrom na die eerste skiet slag. My eerste 50 doppe is al 4/5 keer herlaai.  Daai Hornady doppe is goeie gehalte, dit lyk of hulle lekker lank gaan hou. Die ander 100 doppe sal iewers in die toekoms gebruik word.  Wanneer weet ek nie.

'n Lekker lading vir Fire form is 65gr S335 met 300 gr Sierra GK.  Het Saterdag gechrony teen 2500 fps.  Groepeer so mooi dat Oom Chris Van Niekerk my teiken gehou het as bewys dat die Sierras mooi maak, selfs in 'n Howa 375 Ruger!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Nuwe doppe- Hoe maak mens?

Post by tau »

Thx DirtyOldsix

Ja nee kyk daardie plan het sy gat gesien. Ek het sommer reeds Hornady doppe bestel saam met die roer.

Dankie
Tau
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Post Reply