Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
pietjacobs
Hero Member
Posts: 522 Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Post
by pietjacobs » Mon Jul 23, 2012 2:24 pm
Middag mense,
Het enige een van julle al 'n rangefinder in die aand gebruik? Sal hy ooit kan range?
Gaan die naweek Springbokke en Volstruise uitskiet, maar laas het die goed maar ver gestaan en om in die aand afstand te skat lyk my wen my nog
Groete,
Piet
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
Geno
Administrator
Posts: 13640 Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Post
by Geno » Mon Jul 23, 2012 2:29 pm
Piet Vark.
Rangefinders werk in die nag ja. Leica en sekere Nikon's wat verligte "display" het, werk lekker.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
pietjacobs
Hero Member
Posts: 522 Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Post
by pietjacobs » Mon Jul 23, 2012 2:32 pm
Thx Geno, dan gaan ek hom so probeer. Ek dink juis dis 'n Nikon wat my medejagter gebruik
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
Vlakvark
Hero Member
Posts: 2325 Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Post
by Vlakvark » Mon Jul 23, 2012 2:35 pm
Ek het gou my Leupold buite getoets en hy werk ook mooi
SmitH
Sr. Member
Posts: 453 Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Post
by SmitH » Mon Jul 23, 2012 2:42 pm
Nikon werk goed het hom die naweek gebruik
BLOK
Hero Member
Posts: 5982 Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Post
by BLOK » Mon Jul 23, 2012 2:48 pm
Jy kry make wat die lesing in infra rooi kan gee weet dawie-d het een gekoop by huntx dink dit was leeupoldt spesifiek vir die nag.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Zack Benade
Post
by Zack Benade » Mon Jul 23, 2012 4:26 pm
Piet
Ek gebruik my Leica ook in die nag. Ek is baie bederf. Ek gaan nerens sonder my rangefinder nie.
Leica het 'n rooi rectical en afstand lesing wat maklik gesien kan word.
Op my ou nikon 400 moes ek in die maanlik kyk om 'n lesing te sien.