Range in die nag

Post Reply
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Range in die nag

Post by pietjacobs »

Middag mense,

Het enige een van julle al 'n rangefinder in die aand gebruik? Sal hy ooit kan range?

Gaan die naweek Springbokke en Volstruise uitskiet, maar laas het die goed maar ver gestaan en om in die aand afstand te skat lyk my wen my nog  :-[

Groete,
Piet
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Range in die nag

Post by Geno »

Piet Vark.
Rangefinders werk in die nag ja. Leica en sekere Nikon's wat verligte "display" het, werk lekker.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: Range in die nag

Post by pietjacobs »

Thx Geno, dan gaan ek hom so probeer. Ek dink juis dis 'n Nikon wat my medejagter gebruik
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Range in die nag

Post by Vlakvark »

Ek het gou my Leupold buite getoets en hy werk ook mooi
Image
Image
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: Range in die nag

Post by SmitH »

Nikon werk goed het hom die naweek gebruik
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Range in die nag

Post by BLOK »

Jy kry make wat die lesing in infra rooi kan gee weet dawie-d het een gekoop by huntx dink dit was leeupoldt spesifiek vir die nag.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Zack Benade

Re: Range in die nag

Post by Zack Benade »

Piet

Ek gebruik my Leica ook in die nag.  Ek is baie bederf.  Ek gaan nerens sonder my rangefinder nie.
Leica het 'n rooi rectical en afstand lesing wat maklik gesien kan word.  :angel: :angel:
Op my ou nikon 400 moes ek in die maanlik kyk om 'n lesing te sien.  ??? ???
Post Reply