gemsbok skootplasing
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
gemsbok skootplasing
ek gaan vrydag my eerste gemsbok skiet. 308 150gr. waat skiet ek hom, en tot hoe ver sal die 308 veilig wees op gemsbok?
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Sarge
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Tue Jul 17, 2012 2:45 pm
Re: gemsbok skootplasing
Oppi skouers binne in sy enjinkamer in
Ouens wat baie goed skiet sal s? skiet hom in die uurglas voor die kop, ek nie so goed nie ! Geniet dit, altyd 'n mooi bok. Sarge.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: gemsbok skootplasing
As jy vir vleis skiet, skiet hom so 2 duim agter die blad deur die longe. Ek het al baie gemse daar geskiet. Hy hardloop so 40 tree en dan is als oor. Pasop net vir te hoog agter die blad, dan mis jy als en hardloop jou bok sommer heel dag.
Gaan self Donderdag weer gemsbok jag. Die 375 Ruger maak mooi!
Gaan self Donderdag weer gemsbok jag. Die 375 Ruger maak mooi!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: gemsbok skootplasing
Hier is 2 skootplasingsvoorbeelde 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: gemsbok skootplasing
Kap hom mooi in die middel van die vital triangle en hy ry vinnig bakkie met die 150gr selfs met n 308... 
Geniet die jag
Geniet die jag
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Danie Lombard .243
Re: gemsbok skootplasing
Verskoon oor wat ek nou se, ek wil nie iemand kwaad maak en op tone trap nie, die 1ste ilustrasie skets van die gemsbok se vitals is nie reg nie, ek het nog nie 'n gemsbok gesien met sulke laaaang kambene nie, die plat blad been op die skets is ook veels te hoog in verhouding met die kan bene.
Wat die skets wel baie mooi aanwys en korrek is, is die posisie van die mantelvlies wat die pens en longe van mekaar skei. 'n Gemsbok se mantelvlies is ver na voor gelee, gemsbok het 'n groot voorkwart en dus is die longe ver na voor gelee. As die skoot net 'n bietjie te ver agter die blad tref kan dit maklik die pens tref. Soos Gerhard se so in die middel van die triangle. 'n Effe hoog long skoot is stukke beter as 'n lae longskoot of hartskoot.

Gerard
Re: gemsbok skootplasing
Danie dit is so, die kambene is te lank. Van die drie illustrasies wat ek gesien het is dit die beste een want die hart en longe is op min of meer die regte plek. Die borskas (ribbes) is nie hoog genoeg nie maar dit verhoed dat mens die skoot te hoog plaas. Op die ander twee illustrasies is die hart/long area te ver agtertoe en die gevaar is vir my dat die skoot dan agter die longe kan verbygaan. Met koe?ls van sagte konstruksie moet mens die humerus, waaragter die hart gedeeltelik verskuil is, vermy op die ingang kant. Dit kan die koe?l opbreek en deflekteer. Met taaier koe?ls sal dit nie eintlik saak maak nie en kan mens die humerus breek en steeds reguit penetreer.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: gemsbok skootplasing
cassie_calvinia wrote: 2duim laag agter die blad met die nosler BT?
As hy dwars staan gaan jy op met die voorbeen so 4 vinger breedte bokant die elemboog en dan stoot jy n Accubond.
Daar is niks groot been nie. Net ribbes om te breek maar jy slaan die middel vd vital triangle.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: gemsbok skootplasing
Kom ons try blok se "spoeg en plak" met vetkryt

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: gemsbok skootplasing
Skiet hom langs die pad, dan hoef jy nie so ver te sleep nie 
nee soos die manne hier s? onthou die vitals is 3dimensionele struktuur en die koeel moet deur vlieg so skiet na binne die bok, nie op die bok nie
nee soos die manne hier s? onthou die vitals is 3dimensionele struktuur en die koeel moet deur vlieg so skiet na binne die bok, nie op die bok nie
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
rakker
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Jul 17, 2011 4:40 pm
Re: gemsbok skootplasing
Ek gaan self my eerste gemsbok skiet volgende naweek. Hoeveel vleis slag 'n gemsbok gemiddeld uit?
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: gemsbok skootplasing
So rondom 100kg.rakker wrote: Ek gaan self my eerste gemsbok skiet volgende naweek. Hoeveel vleis slag 'n gemsbok gemiddeld uit?
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: gemsbok skootplasing
Stem met Pieter - dis gemiddeld.Pieter Vorster wrote:So rondom 100kg.rakker wrote: Ek gaan self my eerste gemsbok skiet volgende naweek. Hoeveel vleis slag 'n gemsbok gemiddeld uit?
Jy kry dan natuurlik soos met alle ander spesies jou uitsondering, oftewel jou gelukkige dag, ek het voor laasjaar n koei geskiet wat 127 Kg uitgelsag het en sy was so vet soos n vark!
(sorry Vlakvark en Vlakvark1)
Last edited by FHM on Tue Jul 24, 2012 2:31 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: gemsbok skootplasing
Ek reken daai skoot sal net reg wees en die bok sal val, maar net as jy genoeg gun vat en baaaie spoed het niks groter as .204 nie en geen spoed onder 3800fps nie. En maak seker die punte is sterk genoeg om die spoed te kan hanteer.Cobb wrote: Kom ons try blok se "spoeg en plak" met vetkryt
![]()
![]()
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: gemsbok skootplasing
Vlakvark wrote:
Dis Grumpy wat die Dik Gat is los ons uit![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
Hoor ek nou iemand skree soos n maer vark. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: gemsbok skootplasing
koe?ls mater, koe?ls......BLOK wrote:Ek reken daai skoot sal net reg wees en die bok sal val, maar net as jy genoeg gun vat en baaaie spoed het niks groter as .204 nie en geen spoed onder 3800fps nie. En maak seker die punte is sterk genoeg om die spoed te kan hanteer.Cobb wrote: Kom ons try blok se "spoeg en plak" met vetkryt
![]()
![]()
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: gemsbok skootplasing
Cobb wrote:
koe?ls mater, koe?ls......![]()
![]()
Dit is juis die koels se punte wat die laaste tyd probleme gee, gaan lees my Impala terugvoering
Last edited by BLOK on Tue Jul 24, 2012 7:06 pm, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: gemsbok skootplasing
Die Gemsie-manne
Ek dink daai spoeg en plak skoot gaan die biltong bring, Net n tip vir die manne wat eerste keer gaan gemsie skiet. Wees versigtig om na n gemsie te skiet wat alleen staan - die bok ontwikkel proporsioneel as n jong dier alles in verhouding. n Jong kalf wat alleen staan lyk maklik na n uitgegroeide bok en is dan werklik nog klein en le skaars n kruiwa vol. Probeer maar altyd hom by die trop skiet sodat daar ander is waarteen jy hom kan vergelyk. n Mens neig ook soms dat sy skof jou flous en plaas dan die skoot te hoog op die blad - dan gaan wys hy jou maklik die plaas en glo my hy eeeet n swak geplaaste koeel. Maak seker jy skiet hom laag op die blad of baie knap agter die blad.
Geniet daai biltong en vra die boer om sy gwaal uit te sny en braai dit op die kole.
MOSSIE

as jy mis, probeer net weer!!!!!!
-
rakker
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Jul 17, 2011 4:40 pm
Re: gemsbok skootplasing
dankie vir raad! Ek sien uit na die jagmossie wrote: Die Gemsie-manne