As koeels te lank is in magasyn
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3125
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
As koeels te lank is in magasyn
Ouens as jy nou n lading kry wat groepeer maar die koeels is te lank om in die magasyn te pas wat is die beste om te doen. Jy gaan nou die koeel moet dieper seat maar gaan jy die lading opstoot of afbring? 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: As koeels te lank is in magasyn
Volume word kleiner en druk verhoog. Lading moet laer om druk dieselfde te hou.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- chill
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Sat May 19, 2012 4:18 pm
Re: As koeels te lank is in magasyn
Die kort antwoord is dan laai jy hulle een vir een in die kamer.
As jy die seating dieper maak verander alles.
die spoed, point of impact, consistancy en onthou asb ons praat nou van fyn mates.
as jy 3mm dieper seat gaan die nie baie pla met jag nie maar met grouping op teikens maak dit 'n moerse verskil.

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: As koeels te lank is in magasyn
Eerste vraag en jammer ek gaan nou bietjie sarkasties klink.
Hoekom het jy die lading ontwikkeling gedoen met rondtes wat nie in jou magesyn pas nie?
Jy kan maar dieper seat om in jou magesyn kas te kom gee so 0.5mm speling.
Laai af tot jy weer op die spoed kom wat jy gekry het met die regte load en nou begin jy weer met TPL speel

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3125
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: As koeels te lank is in magasyn
Ja dok ek het net gelaai en nooit gekyk of hulle in die magasyn pas nie dom ek weet maar nou sal ek dit nie weer doen nie ne 