Herlaai Beginner
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Herlaai Beginner
Goeie Naand
Ek stel belang om te begin herlaai vir 'n 30-06, wat beveel die manne wat weet aan tov herlaaitoerusting? Is dit beter om aparte dele of eerder 'n kit te koop? Is daar 'n maak wat ek moet vermy? Prys inaggenome wat beskou julle as beste koop/waarde vir geld? Hou asb ingedagte dat ek nie beplan om op 'n PMP skaal te herlaai nie sal uitsluitlik vir eie gebruik wees paar patrone op 'n slag. Dit sal ook slegs op die stadium vir die 30-06 wees.
Groete
Louis

KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Herlaai Beginner
Hi Louis,
Ek persoonlik sal nie 'n kit koop nie.
Almal gaan vir jou s? om so duur press as moontlik te koop aangesien dit jou basis is.
Ek voel gemaklik om rcbs aan te beveel vir meeste van wat jy nodig het.
Aangesien jy melding maak op die skaal moet ek noem dat as ek iets moet kies in my herlaai toerusting waarmee ek nie sal kan sonder nie is dit my elektroniese skaal. Dit vergemaklik net jou werk so veel meer en spaar jou baie tyd.
So lysie waaraan ek kan dink vir 'n begin :
Skaal (Ek kan die lymann DPS3 aanbeveel)
Press (RCBS Rock chucker IV press )
30 06 Dies
Loading trays (universal case loading blocks)
Electronic vinieer and comparators
Flash hole uniformer
Kinetic bullet puller
Lee auto prime
Lee auto prime shell holders
De- burring tool
Case lenth cutter
Dan natuurlik jou "consumables" soos kruit, koeels, doppe en slag doppe, lube/wax
Die ander manne moet maar aanvul wat ek mis.
Groete
KK

Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
- Louw S
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Tue Jul 03, 2012 3:44 pm
Re: Herlaai Beginner
Hi Louis,
Stem saam met klong, ek sal egter miskien eers n balkie skaal oorweeg, vir die hoeveelheid wat jy beplan om te laai,
Lyman se pro 1000 werk by goed en is heelwat goedkoper.
louw

22 Brn,22Hornet Brn,243Brn.30-06Brn FullStock, 375 H H, .38 Spec Taures
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Herlaai Beginner
Louis,
Ek het die DPS3 2 de hands gekoop. Moet eerlik wees al die funskies is nie nodig as jy net een kaliber laai in lae volumes. Die ding kan ook maar steeks wees en gooi soms 0.1 min of meer as die lading. Ek dink balkie skaal sal dus ook beter wees.
Ek dink die kit is goeie waarde vir geld bv RCBS. Maak net seker jy kry die beste press wat jou geld kan koop = koop eenkeer en klaar.

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Herlaai Beginner
Ek sal nog sonder my elektroniese skaal Kan doen, maar my case prep center wil ek nie sonder wees nie

-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Herlaai Beginner
Louis, ek sal jou raad gee met beste pryse. Ek HET huiswerk gedoen voor ek gekoop het.
Vlakvark, ja daai is nou nog ietsie wat ek so met die tyd moet aankoop. Die manne praat met groot lof van hulle.
Groete
KK
Vlakvark, ja daai is nou nog ietsie wat ek so met die tyd moet aankoop. Die manne praat met groot lof van hulle.
Groete
KK
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Louw S
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Tue Jul 03, 2012 3:44 pm
Re: Herlaai Beginner
Vlakvark.
Wat se prep center gebruik jy?
louw
Wat se prep center gebruik jy?
louw
22 Brn,22Hornet Brn,243Brn.30-06Brn FullStock, 375 H H, .38 Spec Taures
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Herlaai Beginner
Conflict
Jy kan maar toe oe bestel van Sinclair af geen probleme nie dit is 'n groot maatskappy
Julle poswese is 'n groter probleem om oor te worry as hulle diens
Jy bestel wat jy wil he dan doen hulle vir jou 'n Quote met shipping dan betaal jy en hulle verskeep na jou toe geen drama

Louw S
Ek het die RCBS en die Hornady Ek gebruik die RCBS om my flash holes te doen want dit werk makliker van bo af veral as jy die flashole debur van binne die dop af kry jy hom makliker opgeline
Die Hornady sny ek my doppe op lengte en doen die primer pocket uniforming en case neck debur en Chamfer

CONFLICT
Jy is reg ek dink hulle vra 25% van jou aankoops prys as ek reg onthou op klein ietems en tot 45% as dit oor 'n sekere grootte gaan nie gewig maar die grootte van die boks waarin hulle dit verpak Ek kan tot $1000.00 in bring in AUS sonder om belasting te betaal hier by ons daarom maak ek maar my wish list gewoonlik vol voor ek bestel

Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Herlaai Beginner
Hallo LouisLouisR wrote: Goeie Naand
Ek stel belang om te begin herlaai vir 'n 30-06, wat beveel die manne wat weet aan tov herlaaitoerusting? Is dit beter om aparte dele of eerder 'n kit te koop? Is daar 'n maak wat ek moet vermy? Prys inaggenome wat beskou julle as beste koop/waarde vir geld? Hou asb ingedagte dat ek nie beplan om op 'n PMP skaal te herlaai nie sal uitsluitlik vir eie gebruik wees paar patrone op 'n slag. Dit sal ook slegs op die stadium vir die 30-06 wees.
Ek het al heelwat items, van teleskope tot herlaaitoerusting van D&R Sport bestel sonder enige probleme, en 'n maat van my het ook net goeie diens van hulle ontvang. Hul pryse is ook baie kompeterend en selfs goedkoop.
Die link is: http://www.dnrsports.com/
Hoop jy kom reg
Groete
Jean
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: Herlaai Beginner
Baie dankie vir die raad menere, sal lyk my maar nog huiswerk moet doen en spaar, klink my meeste neig na Rcbs, het gehoop ek kan wegkom met Lee wat bietjie goedkoper is.
-
GerhardV
- Full Member

- Posts: 127
- Joined: Mon Nov 28, 2011 2:39 pm
Re: Herlaai Beginner
Daar was 'n advertensie van Landmark in 1 van laasmaand se jagtydskrifte wat die RCBS kit vir +-R4500 adverteer het. Ek kon nou niks kry op www.landmarkonline.co.za nie, en het hulle 'n email gestuur. Blykbaar is die aanbieding slegs by die takke beskikbaar.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Herlaai Beginner
Die aanvanklike Lee stel wat ek mee begin het se pers is nie baie sterk nie. Het later 2de handse rockchucker van RCBS aangekoop. Lee se nuwe press wat vergelyk met rockchucker is egter van baie goeie gehalte. Ek gebruik nog Lee matryse (dies) en ook hul handpers vir slagdoppies aanbring. Ek het 3 perse (2 van Lee) in 'n ry en dit is handig om verskillende takies mee te doen.
Lee se reklame is waar. Ek het van meet af akkurate ladings ontwikkel wat beter as fabrieksammunisie geskiet het en doen dit nog steeds. Dit klink na goeie raad om die duurste te koop, maar as jy nie die geld het nie, hoe dan gemaak. Begin dan met basiese en verbeter oor tyd. Vir akkuraat skiet klink skote wat raak na dit waarna gestrewe moet word, maar my 25mm groep uit die 30-06 het die naweek twee diere met 2 skote huis toe gebring. In die jagveld is dit die praktiese skietvernuf wat tel.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Herlaai Beginner
Ek het self n lee classic cast iron press. Heel gaaf as jy my vra! Koop dan ordentlike dies en n skaal en daar gaan jy.
Jy kan altyd later goed bykoop, jy sal nooit genoeg kan h? nie. Begin by die basics en bou jou versameling op dit maak dit soveel lekkerder.

.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Herlaai Beginner
Baie goeie raad!Ludwig wrote: RCBS se kit is regtig goeie waarde vir geld, maar shop maar bietjie rond, party ouens se pryse is aansienlik ho?r as ander. Ek besit slegs 'n klein elektroniese skaal vir doppe en koeels weeg. As ek kruit wil weeg vertrou ek my RCBS 505 meer as enige elektroniese skaal. Veral as mens nie baie groot hoeveelhede gaan laai nie, Maar passop, nie alle balkie skale is dieselfde nie. Doen jou huiswerk voor jy die verkeerde een koop. As jy die RCBS kit koop, hoef jy natuurlik nie hieroor te worry nie, want die 505 skaal maak deel van die kit en is 'n baie goeie skaal.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
Re: Herlaai Beginner
Conflict,
Ek het al by Sinclair uitgevind oor die shipping costs en as en reg onthou was dit $220 om die RCBS kit SA toe te ship.
Jaco

CZ 550 Lux 30-06
Vektor SP1
Gamo IGT
Vektor SP1
Gamo IGT
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Herlaai Beginner
I have also got the Lee classic cast iron press and it works well, very good value for money. The RCBS 505 scale is tops, and not to forget to add to the list is a powder trickler.
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno