55gr Nosler Bt vir 243
- Louw S
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Tue Jul 03, 2012 3:44 pm
55gr Nosler Bt vir 243
Naand Manne op Forum.
Wil graag hoor wat se kruit julle sal aanbeveel vir Nosler 55gr BT en wat julle min en maks gr is.
Het S341 45gr in Pmp,Sako Pmc en Fed doppe gelaai. Hom Sondag oor die Chrony gegooi.
Groepring was nie sleg, maar spoed het my effens bekommerd gemaak 3944Fps
Kon geen tekens van druk sien of voel nie.
Hoor graag wat julle slim manne dink.
Louw

22 Brn,22Hornet Brn,243Brn.30-06Brn FullStock, 375 H H, .38 Spec Taures
-
Chrisjan
Re: 55gr Nosler Bt vir 243
Hi,,
Ek het 47 gr S335 gelaai vir 4050fps. Dit is in my 24" loop en .243 ackley.
Groete

Last edited by Chrisjan on Tue Jul 17, 2012 6:45 pm, edited 1 time in total.
- Louw S
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Tue Jul 03, 2012 3:44 pm
Re: 55gr Nosler Bt vir 243
Hi Chrisjan,
Is dit al kruit wat jy nog gebruik het, ek het iewers op die forum gesien 335 en ook 321.
wil bietjie speel met ladings, dis tog te lekker.
Is dit al kruit wat jy nog gebruik het, ek het iewers op die forum gesien 335 en ook 321.
wil bietjie speel met ladings, dis tog te lekker.
22 Brn,22Hornet Brn,243Brn.30-06Brn FullStock, 375 H H, .38 Spec Taures
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: 55gr Nosler Bt vir 243
Louw
Ek het self nog nie die 55gr geskiet nie, maar ek weet Johan du Plooy het met S321 saam met die 55gr in sy Ruger geskiet wat baie goed gewerk het. Hy skiet so net net oor die 4000ft/s
Willem

Die S335 gee my 'n beter dopvulling. Ek glo ook dit is meer temperatuur vas. S321 gee wel meer spoed maar met die ackley is 335 vir my die beste.
Ek hou maar van die stokkies kruit.
Ek hou maar van die stokkies kruit.
Last edited by Chrisjan on Wed Jul 18, 2012 5:15 pm, edited 1 time in total.
- Louw S
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Tue Jul 03, 2012 3:44 pm
Re: 55gr Nosler Bt vir 243
Dankie Willem,
Gaan beide laai vir die naweek se toetse, sal laat weet hou dit gegaan het.
Louw
Gaan beide laai vir die naweek se toetse, sal laat weet hou dit gegaan het.
Louw
22 Brn,22Hornet Brn,243Brn.30-06Brn FullStock, 375 H H, .38 Spec Taures
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: 55gr Nosler Bt vir 243
Brno 243 S335 41Gr 3989 Vt/Sek
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
-
Zack Benade
Re: 55gr Nosler Bt vir 243
Vir elke blik kruit wat jy koop moet jy 'n loop bestel

Stabiliseer die 1-10 twist loppe so 'n ligte punt?
Wat is die akkuraatheid wat julle kry met die ligte punt op 4000fps?
Groete
Zack
Stabiliseer die 1-10 twist loppe so 'n ligte punt?
Wat is die akkuraatheid wat julle kry met die ligte punt op 4000fps?
Groete
Zack
- Louw S
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Tue Jul 03, 2012 3:44 pm
Re: 55gr Nosler Bt vir 243
Zack,
Het laas Sondag bietjie by swat geskiet, baie wind van regs,
MOA op 100 meter, was natuurlik laag want ek skiet altyd 100gr, maar hy was kostaant op die selfde plek.
Gaan die naweek nog proewe doen.
Louw
Het laas Sondag bietjie by swat geskiet, baie wind van regs,
MOA op 100 meter, was natuurlik laag want ek skiet altyd 100gr, maar hy was kostaant op die selfde plek.
Gaan die naweek nog proewe doen.
Louw
22 Brn,22Hornet Brn,243Brn.30-06Brn FullStock, 375 H H, .38 Spec Taures
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: 55gr Nosler Bt vir 243
Zack
Johan se Ruger het n 1 in 9 twist! Ek weet hy het gesukkel met Sierras wat se mantels afklim, net so n wit streep gemaak in die lug! Hy skiet nou Noslers al vir n lang tyd met baie goeie resultate!
Ek weet nie waar hy nou staan nie, maar hy het n tyd terug heelwat oor die 2000 skote deur daai Ruger se loop gehad en het nogsteeds baie goed geskiet!

My beste was 22mm 4 skoote op 300m.
Ek vervang nou die loop op 1500 skoote. Hy skiet nog half duim groepeerings op 100m.
Ek sit nou 'n 13.5 twist krieger op. Gaan net 70gr bt met hom skiet.
Groete
Chris
Ek vervang nou die loop op 1500 skoote. Hy skiet nog half duim groepeerings op 100m.
Ek sit nou 'n 13.5 twist krieger op. Gaan net 70gr bt met hom skiet.
Groete
Chris
-
Zack Benade
Re: 55gr Nosler Bt vir 243
Die 13.5 is ideaal vir die 70gr punt. Ek skiet 68 uit 'n 1-14 met baie goeie resultate.Ek sit nou 'n 13.5 twist krieger op. Gaan net 70gr bt met hom skiet.
55gr uit 'n 1-9 twist word te vinnig gespin.
- Vaalboer
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Thu Jan 20, 2011 3:53 pm
Re: 55gr Nosler Bt vir 243
Hi
Ek het ook 'n Ruger 243 met 1-9 twist. Het al die 55 greiners geskiet. Hulle is baie akuraat. 5 skote op 100m het 20mm groepeer. Sonder die blerrie flyer was 4 skote 8mm. Het 41 grein S321 gelaai. Het nie spoed gemeet nie maar ek verwag so +- 3800vps.

Happiness is... a warm gun!
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: 55gr Nosler Bt vir 243
Ek het begin met 43gr S321 en vir 2 jaar 4150vps gegooi ek is nou op 4090vps en is nou op 3011 skote
Het n week terug net vir nuuskurigheid weer n 3skoot groep op 200m gaan skiet 18mm
Moet bieg ek het so 300 skote laas my loop skoongemaak..ek is so bang die koeels val nou deur die loop!
Ek sal weer vir my n Ruger koop en presies dieselfde doen!!
Groete johan du plooy

Biebers
Need for speed
Need for speed
- Louw S
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Tue Jul 03, 2012 3:44 pm
Re: 55gr Nosler Bt vir 243
Naand Johan,
Dankie vir die lading, gaan hom probeer.
Wat se doppe gebruik jy die meeste vir daai lading.
Louw
Dankie vir die lading, gaan hom probeer.
Wat se doppe gebruik jy die meeste vir daai lading.
Louw
22 Brn,22Hornet Brn,243Brn.30-06Brn FullStock, 375 H H, .38 Spec Taures
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: 55gr Nosler Bt vir 243
Louw
Begin op so 41gr en hou jou spoed dop!!
Ek het geeindig op 43gr
Begin op so 41gr en hou jou spoed dop!!
Ek het geeindig op 43gr
Biebers
Need for speed
Need for speed
- Louw S
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Tue Jul 03, 2012 3:44 pm
Re: 55gr Nosler Bt vir 243
Dankie johan,
Het gewonder of dit jou begin lading was!
Ek het laas week 10 Fed doppe gelaai wat ek n 1993 nuut gekoop het.
45gr S341 en 7 van die tien het gebars by die nek.
Het ook PMC, PMP en Sako doppe gelaai en daar was niks fout nie.
Wat dink jy het gebeur.
Was doppe se eerste herlaai gewees en ek het net genecksize.