Skoot plaasing blesbok...

Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Skoot plaasing blesbok...

Post by Gerhard »

Senario,

Jy is besig om in die Drakensberge te jag.

Jy vlakte geweer hang oor jou skouer.

Jy kom op n vals hoogte en daar staan die blesbokke op 235 meter gerange.

Jy het n sterk wind van links na regs wat druk en los...

Waar skiet jy vir die blesbok?

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 060763.jpg[/img]
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Skoot plaasing blesbok...

Post by kopskoot »

My favourite vlakte geweer- 25-06.

Op my bipod, 3cm bo sy linker oog. Wind druk nie sommer daai V maxe op 235m nie
Last edited by kopskoot on Sun Jul 08, 2012 8:01 pm, edited 1 time in total.
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Skoot plaasing blesbok...

Post by kopskoot »

Gerhard

Jou foto is uit fokus. Is dit nie dalk n bontebok daai nie, en dus n strikvraag ;)
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Skoot plaasing blesbok...

Post by Cobus(Cobb) »

Ek sal die bontebokke uitlos....

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Skoot plaasing blesbok...

Post by Gerhard »

Nee dit is blesbokke...

Kopskoot jy verstaan daai 25-06 beter as meeste manne.

Ek sou maar vir die blad geskiet het met my 30 06
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Skoot plaasing blesbok...

Post by FHM »

Gerhard wrote: Nee dit is blesbokke...

Kopskoot jy verstaan daai 25-06 beter as meeste manne.

Ek sou maar vir die blad geskiet het met my 30 06
+ 1 ek stem - met wind van l - R sou ek presies op die knoppe gevat het, dal so duim hoer ;)
Last edited by FHM on Mon Jul 09, 2012 10:51 am, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Zack Benade

Re: Skoot plaasing blesbok...

Post by Zack Benade »

Manne

Ek sal verseker 100% agter die blad gaan.  Jy gaan verseker die blesbokke binne 'n paar tree kry.

As jy sy bek wegskiet gaan jy 'n bakkie nodig kry.  'n Blesbak kan hardloop, HEELDAG LANK.  Om 'n tweede skoot te kry is mooilik want hy gee jou 'n paar sekondes voor hy weer hardloop.

Kyk na jou terrein.  As die 'n klein kamp is probeer 'n kopskoot maar as dit in die berge is dink mooi.  'n Bladskoot werk baie effektief.

Vra vir enige VRYSTATER ;D ;D ;D ;D
 
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Skoot plaasing blesbok...

Post by Geno »

Waar sal ek hom skiet?
Vanaf 'n bipod. In die brein, natuurlik. My .25-06 is mos ge-zero op 230m met die 75gr V-Max ;D
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Skoot plaasing blesbok...

Post by Frederik »

Ek sal GS koel gebruik en wag vir die resultaat  ;D
Spot net ek moet nog bietjie gaan speel met skiet in die wind dit is maar altyd raai storie vir my.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Skoot plaasing blesbok...

Post by Reggie Gerber »

Blad skoot my tweede lyntjie op my burris tac 2 op 12 vergrooting is 220m zero
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
Zack Benade

Re: Skoot plaasing blesbok...

Post by Zack Benade »

Waar sal ek hom skiet?
Vanaf 'n bipod. In die brein, natuurlik. My .25-06 is mos ge-zero op 230m met die 75gr V-Max ;D
Geno my vriend jy is welkom om my bakkie te leen vir die naweek om daai kwes blesbok te loop soek. ;D ;D ;D ;D

As jy ges? het .204 was dit 'n ander saak.  ;D ;D ;D
Onthou dis 'n Blesbok en nie 'n arme buffeltjie  nie.  :angel: :angel:
Hierdie bokke het boerebloed in hulle are.  Hulle kan 'n bekhou vat en dan maklik opstaan en aangaan. ;D ;D
'n Vrystaat blesbok is 'n bok van 'n ander kleur. ;D ;D
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Skoot plaasing blesbok...

Post by Geno »

Zack,
Ek het darm al 'n hou- of twee op 'n blesbok gegooi, so ek's nie gestres nie. :angel:
Ek sou die .204 gevat het, mits die wind nie gewaai het nie. ;)

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Skoot plaasing blesbok...

Post by Heinds »

Geno en staan agter jou met daai een.

Ek sal darm self met my 25-06 M77 en 'n harris 'n breinskoot waag veral as hy so vir jou kyk soos in daai foto...
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
mossie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 375
Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm

Re: Skoot plaasing blesbok...

Post by mossie »

Gerhard
Linkerkanste bok staan plankdwars - met die 300 met 160 gr GSHV my kruishaar in die middel van die blad [hoogte] gelyk met voorkant van die voorbeen. Die regterkanste bok is nie heeltemal so plankdwars nie. Hou my kruishaar so effe [1 tot 2 duim meer na links.

MOSSIE
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Skoot plaasing blesbok...

Post by Marc »

Soos Mossie se die linker bok staan mooi plank dwars.

Met my 200 meter zero vat ek net regs van sy linker oog met 'n 250gr Scenar uit my LM  ;D ;D ;D ;D ;D Die wind gaan nie regtig pla nie  ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Mooiloop
Marc

PS: My roer sou seker net oor die gids se skouer moes hang  :P
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Skoot plaasing blesbok...

Post by RUPERT »

Gerhard

Ek wil net vir jou persoonlik se dankie ek is mal oor die skoot plaasing raaisels en om te lees wat se die ervare manne.Hou so aan ek leer mooi maar weet die prakties is die groot ding. ;D
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Skoot plaasing blesbok...

Post by Marc »

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Skoot plaasing blesbok...

Post by Marc »

Amajuba wrote: Mark daai blad skoot van jou lyk vir my reg ek sal net so bietjie regs gaan.
As jy daai knoppe gaan piets wel uhmmm been en vleis oral oor.
;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Daai is vir die wind  ;) Gerhard het genoem daar waai so briesie  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Skoot plaasing blesbok...

Post by johans »

my 270 worry nie oor wind nie,hy maak wind ;D
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Skoot plaasing blesbok...

Post by Gerhard »

RUPERT wrote: Gerhard

Ek wil net vir jou persoonlik se dankie ek is mal oor die skoot plaasing raaisels en om te lees wat se die ervare manne.Hou so aan ek leer mooi maar weet die prakties is die groot ding. ;D
Ek is bly jy geniet dit Rupert.  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply