Kan ons jou bakkie leen? (maak net eers seker jou voertuig se versekering is op datum)Freek wrote: ... Louis indien julle vashaak met die roere en ketties oor die grens is ek seker die injaag-en-dood-trap metode sal ook werk.![]()
Jakkalsroep kompetisie- WesTransvaal
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Jakkalsroep kompetisie- WesTransvaal
Goeie dade oortref goeie woorde.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Louis
Laat Francois my die details gee, het al so iets opgestel.
Mooiloop

Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Jakkalsroep kompetisie- WesTransvaal
Louis, louis louis... versekering, wat is dit?
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Jakkalsroep kompetisie- WesTransvaal
Ek sien een van die reels is dat geen 4x40 scopes toegelaat word nie ...wat sal die rede wees?
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkalsroep kompetisie- WesTransvaal
Nico,NicoSmit wrote: Ek sien een van die reels is dat geen 4x40 scopes toegelaat word nie ...wat sal die rede wees?
Die "rule of thumb" as dit by scopes kom, is 1x vergroting vir elke 25m afstand.
Nou, die gemiddelde afstand waarop ek jakkalse skiet is net so rapsie meer as 100m, met die naaste 8m (ja agt), en die verste een 365m.
Met 'n 4x40 gaan jy nie 'n seker doodskoot op 300m+ geskiet kry nie.
Om 'n professionele diens te lewer, moet jou toerusting reg wees (in enige beroep).
'n Mechanic maak nie 'n BMW met draad en tang reg nie, hy gebruik die regte gereedskap.
Net so gebruik ons gewere wat tot op +-300m in 'n 5" point-blank area skiet, en teleskope wat dit moontlik maak om sulke skote effektief te vat.
Oupa se .22hornet met die 4x32 is (on)gelukkig nie die regte gereedskap vir die job nie. (Afstande verby 100m).
Groete,
Eugene
Last edited by Geno on Thu Jun 21, 2012 1:56 pm, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Jakkalsroep kompetisie- WesTransvaal
As ek by Geno kan bylas, 40 lens is ook heeltemal klein vir goed sien in die nag ek wil amper se n minimum van 48 veral as die ongedierte aan die verder kant staan
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Jakkalsroep kompetisie- WesTransvaal
Geno/Blok
Julle 2 is doodreg, klein scopes = klein afstande(maksimum 80meter vir 4x).
Nico Smit
Ongelukkig gaan jy 'n paar jakkalse nie skiet nie of die verkeerde spesie skiet omdat jy nie op 180m 'n dier so groot soos groukatte, jakkalse, draaijakkalse en soortgelyke goete kan identifiseer nie. Die manne wil die jakkalse skiet, nie misskiet of verkeerde(bewaarde) spesies skiet nie.

- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Jakkalsroep kompetisie- WesTransvaal
Chief
As julle nie klein scopes toelaat nie dan moet julle ook seker keer dat die manne nie met .22 LR of sulke gunne kom nie ne? Aan die ander kant is n kleinerige gun met n groterige scope seker beter as n groterige gun met n kleinerige scope. Gorrel maar so bietjie hier want die reen wil nie ophou nie en my vrou boks nie lekker nie en die boek werk is op datum en als sal in die veld vassit vir die volgende week en dit is nog lank tot vanaand se game.
Groete

- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Jakkalsroep kompetisie- WesTransvaal
Hey!!!My 17HMR kom saam met n groot scope!Biker wrote: Chief
As julle nie klein scopes toelaat nie dan moet julle ook seker keer dat die manne nie met .22 LR of sulke gunne kom nie ne? Aan die ander kant is n kleinerige gun met n groterige scope seker beter as n groterige gun met n kleinerige scope. Gorrel maar so bietjie hier want die reen wil nie ophou nie en my vrou boks nie lekker nie en die boek werk is op datum en als sal in die veld vassit vir die volgende week en dit is nog lank tot vanaand se game.
Groete
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Jakkalsroep kompetisie- WesTransvaal
MOTORFIETSER
Solank daai gun tot op 300meter ten minste, skoot vir skoot op die selfde plek kan sit sal hy werk maw as hy genoeg spoed het om daar te kom en dood te kan maak.
Jakkals skiet is amper soos mans in die regte lewe, Party het groot gunne en klein scopes, ander het groot scopes en klein gunne die ideaal is om die beste van beide te he.
Solank daai gun tot op 300meter ten minste, skoot vir skoot op die selfde plek kan sit sal hy werk maw as hy genoeg spoed het om daar te kom en dood te kan maak.
Jakkals skiet is amper soos mans in die regte lewe, Party het groot gunne en klein scopes, ander het groot scopes en klein gunne die ideaal is om die beste van beide te he.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Jakkalsroep kompetisie- WesTransvaal
Blok
MM o ja jy is so reg oor die mens en hulle gunne en het ek nie al van gunne gehoor wat soo kan skiet nie ne en dan raak als stil as hulle op die baan kom en dit is dan die verkeerde wind en nie die regte koeele nie ens. en die geweer is nou uit op 300m want skielik word die een gat roer nou n sopbord op 300m ja ja
groete Biker
MM o ja jy is so reg oor die mens en hulle gunne en het ek nie al van gunne gehoor wat soo kan skiet nie ne en dan raak als stil as hulle op die baan kom en dit is dan die verkeerde wind en nie die regte koeele nie ens. en die geweer is nou uit op 300m want skielik word die een gat roer nou n sopbord op 300m ja ja
groete Biker
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Jakkalsroep kompetisie- WesTransvaal
Motorfiets daar klop jy hulle nou onder die knie?...
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Jakkalsroep kompetisie- WesTransvaal
Hiers nou al soveel topics oop vir Mooihuil, weet nie meer waar om te lees nie.
Is daar al iewers genoem hoeveel ghoens ek moet laai en saambring vir die okasie? Hoeveel skote op papier teikens moet ons voor begroot, ek het verstaan die jakkalse op papier - skiet is ook verpligtend?
Mooihuil
Louis
Is daar al iewers genoem hoeveel ghoens ek moet laai en saambring vir die okasie? Hoeveel skote op papier teikens moet ons voor begroot, ek het verstaan die jakkalse op papier - skiet is ook verpligtend?
Mooihuil
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Jakkalsroep kompetisie- WesTransvaal
Sit met dieselfde vrae as jy Louis,

By" Algemeen" is daar n tpic op wat se dat die reelings aan ons weergegee gaan word maar ek raak nie veel wys nie,
Bring jy vir ons n "geheime" klankie saam Jakkalsskiet toe,

Groetnis

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Jakkalsroep kompetisie- WesTransvaal
Hallo manne,
Oom Louis, ek dink dis 'n goeie vraag.
Hoeveel koele moet ons saam bring vir die veld skiet en hoe gaan die veld skiet werk?

.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Jakkalsroep kompetisie- WesTransvaal
Kompetisie komitee - hoe lyk dit, gaan daar genoeg swart-driepoot-yster-potte wees vir die pap? Die reel is, en ek beaam... "as jy nie kan sien nie, kan jy nie skiet nie"... ek wil net bylas... "as ek honger is, kan ek nie geduldig wees nie". Veral op daai staan plekke waar die "die" hards moeilik bes gee en instorm roeper toe.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Jakkalsroep kompetisie- WesTransvaal
Freek
As johan1 sy pot saambring sal daar twee wees, maar ek glo nie nog een sal onbenut wees nie. So as hier nog iemand is wat n groot swart pot(seeppot) het en kan saambring kan jy my net laat weet asb.
groete
reds

243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Jakkalsroep kompetisie- WesTransvaal
Rooies, hier staan een by die werk. Lyk heel afgeskeep en eensaam daar in die stoor se hoek, sal hom nader trek en afstof dink dis tyd dat hy weer sy kant bring. Nou nie heeltemal seep pot size nie maar hy het 'n redelike "sump", as ons potjie in hom maak sal hy die hele OPS vir 'n ete of twee kan voed.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Jakkalsroep kompetisie- WesTransvaal
Manne, ek wil jul almal net voorspoed toewens met Ops Mooihuil. Mag julle dit terdee geniet, en die jakkals jagter se naam hoog hou, en bo alles dit in goeie sportmangees doen. Mag die beste span wen.
Ek sou bitter graag wou saamgaan. Miskien volgende keer.
Groete
Piet

Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Jakkalsroep kompetisie- WesTransvaal
Dankie Piet
Ons sal verseker volgende jaar weer so iets reel dan moet jy maar plan maak om daar te wees.
Groete Ian

- De beer
- Full Member

- Posts: 127
- Joined: Tue Apr 24, 2012 8:56 am
Re: Jakkalsroep kompetisie- WesTransvaal
Goeie naand manne. Ek wonder of iemand dalk kan help. Ek moet n pakkie in worcester kry vir iemand. Die pakkie is nie groot nie. Is daar dalk iemand wat ops toe kom wat daaikant toe ry?? Of kaap se kant toe. Asseblief as julle van iemand weet laat weet my. Ops groete.
Musgrave 30-06
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Jakkalsroep kompetisie- WesTransvaal
Ian het my gevra dat ek julle manne moet se om kampstoelle en drink goed saam te bring OPS toe.Sy internet is kaput.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Jakkalsroep kompetisie- WesTransvaal
G-Force
Dankie vir die uithelp met ou Ian se internet-probleme. Jy moet maar vir ons die langroer kom wys by die ops.
Ja, kampstoele sal handig wees, ek sit ongelukkig op enige iets van bakkie-klap tot dromme. Dun matrassie(blou rubber tipe sal gre^nd werk.
Mooiloop
Dankie vir die uithelp met ou Ian se internet-probleme. Jy moet maar vir ons die langroer kom wys by die ops.
Ja, kampstoele sal handig wees, ek sit ongelukkig op enige iets van bakkie-klap tot dromme. Dun matrassie(blou rubber tipe sal gre^nd werk.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Jakkalsroep kompetisie- WesTransvaal
Oom Taf daai lang gun moet saamkom,hoe gaan hy nou voel om daar in die kluis te staan sonder n jobbie!tafjak wrote: G-Force
Dankie vir die uithelp met ou Ian se internet-probleme. Jy moet maar vir ons die langroer kom wys by die ops.
Ja, kampstoele sal handig wees, ek sit ongelukkig op enige iets van bakkie-klap tot dromme. Dun matrassie(blou rubber tipe sal gre^nd werk.
Mooiloop
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Jakkalsroep kompetisie- WesTransvaal
Manne
Iets wat ek nog glad nie gesien het in al die korespondensie oor die OPS nie is dat daar nie melding gemaak is van enige noodhulptoerusting/beampte nie, ek het opleiding om iemand te kan help en het die nodige toerusting/jumpsak(goed toegerus). Laat weet my asb met n oproep of julle my aanbod aanvaar dan weet ek of ek die sak moet laai. My nommer is nul agt twee 859 vyf nul 88.
Groette
PAC

9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!