Spesiale aanbod Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

User avatar
LoveHenties
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 413
Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm

Re: Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by LoveHenties »

Beretta wrote: Lovehenties
As dit so is dan sal dit mos net gepas wees as jy die naam noem en van jou onderving praat as jy dit so vertel of plaas dan is dit mos n ondervinding en nie n swart smeerdery nie.Want bv jou ondervinding en die volgende persoon sn verskil mos maar of hoe?.En die boer kan mos sy ondervinding van die jagters ook gee.
Beretta
Hi Baretta, ek het my (positiewe) kommentaar gegee. In die draad, en elders:
http://jaracal.com/index.php/topic,12032.msg156437.html#msg156437

Daardie was een van Hansman se drade wat ek opgetel het en gedink het dis seker waarvan hy praat.
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by Beretta »

LoveHenties
Ek sien so en volgens my is daar niks fout met dit nie jy het mos beskryf hoe jy dit ondervind het.
Beretta
wingover
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Mon Feb 06, 2012 8:30 am

Re: Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by wingover »

Hansman jy het nie die guts om jou vuil wasgoed met my persoonlik uit te sorteer nie, jy kla oor diens en valse adverteering sonder feite. Het jy by my kom jag want ek het nie n bespreking in my boek vir Hansman nie. Ongelukkig is jou profiel foto nie duidelik genoeg om jou te herken nie. Ek sal graag my kant van die storie ook wil vertel. Dis net vir my snaaks dat van die ouens wat  by my gejag het, hulle vriende na my verwys en ook volgende jaar weer kom. As daar enige iemand is wat  nog by my  gaan kom jag kan julle vir Amanda kontak op 0832276350 sy sal met liefde die telefoon nommers van die ouens gee wat by my kom jag het sodat julle hulle persoonlik kan kontak en hoor hoe was hulle ervaring hier. Jou optrede is baie on professioneel waar  jy my naam en my instansie beswadder het en persoonlik raak kon jy my n pm gestuur het of as jy hier was jou "issues"  reguit met my bespreek het. Dis jagters soos jy wat eeder op hulle eie plaas maar moet gaan jag ??? Ek het al self op baie ander ouens se plase gaan jag en het persoonlik ook al n stel of twee afgetrap maar dan het ek dit met die boer "face to face" op en uitgeklaar. Daarom weet ek uit persoonlike ondervinding waaroor die hele jag bedryf gaan.
KILLITGRILLIT
Lanber 12Ga.o/u Brn ZKK 602 375 H&H De Lux 30.378 Wby Cust. Pre 64 300 H&H  Rem. BDL700 .308 Win. .270 Mus. Mod. 80 6.5x57 Maus. .243 Cust. Win. Brn De Lux .22 Gammo CF-30 .177   Uberti 357 mag. C96 7.63 Maus.Broomhandle CZ 75  para. .22 Ruger 6" Bull Barrel NA .22
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by BLOK »

Ek is gereed.

[img width=560 height=419]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 131083.jpg[/img]
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by BRNO (Pierre) »

BLOK wrote: Ek is gereed.

[img width=560 height=419]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 131083.jpg[/img]
Deel jy nie meer nie. Ek het ook al die tipe van ding gesien. Daai popcorn is te min!
Veiligheid eerste manne!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by Eugene »

Pierre - BRNO .30-06 wrote:
BLOK wrote: Ek is gereed.

[img width=560 height=419]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 131083.jpg[/img]
Deel jy nie meer nie. Ek het ook al die tipe van ding gesien. Daai popcorn is te min!
Daai bier ook.... :o
Aim small, miss small
User avatar
Jakes73
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm

Re: Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by Jakes73 »

wingover wrote: Hansman jy het nie die guts om jou vuil wasgoed met my persoonlik uit te sorteer nie, jy kla oor diens en valse adverteering sonder feite. Het jy by my kom jag want ek het nie n bespreking in my boek vir Hansman nie. Ongelukkig is jou profiel foto nie duidelik genoeg om jou te herken nie. Ek sal graag my kant van die storie ook wil vertel. Dis net vir my snaaks dat van die ouens wat  by my gejag het, hulle vriende na my verwys en ook volgende jaar weer kom. As daar enige iemand is wat  nog by my  gaan kom jag kan julle vir Amanda kontak op 0832276350 sy sal met liefde die telefoon nommers van die ouens gee wat by my kom jag het sodat julle hulle persoonlik kan kontak en hoor hoe was hulle ervaring hier. Jou optrede is baie on professioneel waar  jy my naam en my instansie beswadder het en persoonlik raak kon jy my n pm gestuur het of as jy hier was jou "issues"  reguit met my bespreek het. Dis jagters soos jy wat eeder op hulle eie plaas maar moet gaan jag ??? Ek het al self op baie ander ouens se plase gaan jag en het persoonlik ook al n stel of twee afgetrap maar dan het ek dit met die boer "face to face" op en uitgeklaar. Daarom weet ek uit persoonlike ondervinding waaroor die hele jag bedryf gaan.
Francois,

ek dink Hansman se ongelukkigheid spruit juis uit die feit dat hulle naweek by julle van julle kant af ge-kanselleer was so ek dink nie hulle was by julle nie. Maar dit daar gelaat, die res van ons wat nog besprekings by julle het sien egter nogsteeds daarna uit om nog so laaste bietjie biltong vir die jaar te kom haal. Hou maar so jong Kudutjie of twee oor en dan sien ons julle aan die einde van volgende maand.

Groete
Jaco
CZ 550 Lux 30-06
Vektor SP1
Gamo IGT
wingover
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Mon Feb 06, 2012 8:30 am

Re: Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by wingover »

Na aanleiding van die vorige skrywes ten opsigte van swak diens en dat hierdie mense nie so lekker is nie, wil ek graag net my punt stel aangesien ek die direkte kontak met die meneer was,

hy wou aanvanklik net een dag kom skiet en het ek aan hom uitgelig dat dit nie moontlik is nie, maar ons het toe afgespreek dat hy sy mense sal bring om dan hier te slaap maar dat net die enigste jagter sal wees. Hy kom bly gereeld hier naby

Ek het later weer met hom, gepraat en bespreek dat ons groot aanvraag het in groepe en hy het toe aan my gese hy verstaan besigheid en as ek n groter jaggroep kan kry in sy plek sal hy verstaan en ons laaste gesprek toe ek aan hom oordra dat ek wel ek groter groep het, het ons ooreengekom om n alternatiewe datum na die jag seisoen aangesien hy wel sy deposito oorbetaal het. Die volgende dag het ek net per epos n nota ontvang om sy deposito terug te betaal.

Ek was gereeld met hom in verbinding en nooit het hy eenmaal n probleem gehad as hy kan onthou nie ek wonder nou wie van ons is nou eintlik nie die lekker nie.


Maar ek stel voor dat  mense wat wel wil kom jag op enige plaas, die jagreels deeglik lees en nie die plaaseienaar in n blik wil druk on die reels vir hom aan te pas en dit moeilik maak om almal se behoeftes te akkomodeer nie

Ons is hier om n besigheid te bedryf en ons wild te verkoop en tesame daarmee goeie diens
te lewer as jy hier kom jag.

Maar nou ja, nou sal ek hom ook nie verder kan akkomodeer om n bokkie te kan kom skiet nie en dit sal my tyd gee sodat ek my aandag kan vestig op die mense wat nog gaan kom om dit vir julle beter en lekkerder te kan maak. o s terloops sy deposito is ook aan hom terugbetaal
groete Amanda  0832276350 >:(
KILLITGRILLIT
Lanber 12Ga.o/u Brn ZKK 602 375 H&H De Lux 30.378 Wby Cust. Pre 64 300 H&H  Rem. BDL700 .308 Win. .270 Mus. Mod. 80 6.5x57 Maus. .243 Cust. Win. Brn De Lux .22 Gammo CF-30 .177   Uberti 357 mag. C96 7.63 Maus.Broomhandle CZ 75  para. .22 Ruger 6" Bull Barrel NA .22
User avatar
LoveHenties
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 413
Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm

Re: Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by LoveHenties »

My jagmaat het op die laaste oomblik moes kanselleer. Sy kind moes onverwags 'n operasie kry. Ek het Amanda-hulle laat weet en daar was nie slegte gevoelens nie, ek het nog steeds gegaan.

Ek dink hierdie was maar 'n misverstand wat hopenlik nou uitgesorteer is.
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
wingover
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Mon Feb 06, 2012 8:30 am

Re: Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by wingover »

More Lovehenties. Nee hierdie HANSMAN is een van daai wat oor als loop K%K en kerm en redes soek waaroor hy kan moan. Kyk maar na sy klagte oor die ander plek waar hy laas jaar gaan jag het. Ek is seker as jy die eienaar/bestuurder se kant van die storie hoor sal dit ook heelwaarskynlik verskil, van sy weergawe van die 3 bere. Ek gaan hulle kontak en bewus maak van sy skrywe sodat dit hulle ook kans gegun word om hulle kant te stel. Ek gaan verder ook vir al die Wildsboere/jagters soos my self ook vertel dat die ou "nie so lekker is nie" en dat wanneer hy n jag wil bespreek hom nie naby hulle plase toelaat nie tensy hulle hulself wil laat swartsmeer oor "swak diens onetisiteit vals adverteering" en die beste" uitgee as toffies wat gekou gaan word". Wat Hansman nie besef of nog nie ervaar het nie is dat ons wildsboere ook kan opstaan en ons kant van die storie vertel. Ons raak ook keel vol vir ouens wat hulle self jagters noem maar net kom nonsens droogmaak EN NIE BY DIE REELS wil hou nie. Dis tiepies die soort van ou wat jou op jou plaas wil kom vertel hoe jy moet maak. Ek wonder hoeveel van sy "posts 400 en something" moan hy nie in nie. Ek is net bly dat hy nie hier kom jag het nie en sal ook nooit >:(
KILLITGRILLIT
Lanber 12Ga.o/u Brn ZKK 602 375 H&H De Lux 30.378 Wby Cust. Pre 64 300 H&H  Rem. BDL700 .308 Win. .270 Mus. Mod. 80 6.5x57 Maus. .243 Cust. Win. Brn De Lux .22 Gammo CF-30 .177   Uberti 357 mag. C96 7.63 Maus.Broomhandle CZ 75  para. .22 Ruger 6" Bull Barrel NA .22
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by Pvdw »

Wingover en ande manne.

Ek het gesien daar is 'n hele klompie reaksie op die advertensie gewees. So ek glo daar is JARACAL manne oppad daarheen.

Ek sou dink dat die heel maklikste sou wees datdie JARACAL manne wat nou al daar was en die wat nog gaan eerder hulle opinie van die plaas en diens gee.

So kan ons as buite persone bietjie onafhanklikke jagters se insette lees sonder dat daar enige emosie van enige kant af is. As al die terugvoer vir Hansman ondersteun weet ons Wingover is een van "daai" boere en as die terugvoer vir Wingover ondersteun weet ons Hansman is een van "daai" jagters ;D ;D

Niks persoonlik teen een van julle 2 manne nie, ek dink net dat manne wat onbetrokke by die geskil is hul s? s? en ons so inlig. Elke man kan dan sy eie gevologtrekking maak.

Ek sien Love Henties het die eerste post reeds gemaak so wyle terug.

Peet
Last edited by Pvdw on Mon Jul 16, 2012 5:34 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
wingover
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Mon Feb 06, 2012 8:30 am

Re: Thabazimbi/Koedoeskop omgewing Jagplek

Post by wingover »

Hi Peet ons sien uit om julle hier te h? en jou eerlike opinie te kry. Ja soos die engels man s? " the proof is in the pudding"
KILLITGRILLIT
Lanber 12Ga.o/u Brn ZKK 602 375 H&H De Lux 30.378 Wby Cust. Pre 64 300 H&H  Rem. BDL700 .308 Win. .270 Mus. Mod. 80 6.5x57 Maus. .243 Cust. Win. Brn De Lux .22 Gammo CF-30 .177   Uberti 357 mag. C96 7.63 Maus.Broomhandle CZ 75  para. .22 Ruger 6" Bull Barrel NA .22
Post Reply