6 mm REM

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

6 mm REM

Post by Beyers »

Sal een van die QL meester s asb my syfer nagaan?
Kaliber                        6mm Rem
Koeel                          100gr Sierra Gameking
Koeel gewig                100gr
Maak Dop                    Winchester
H2o  dop                    56.60gr
Slagdop                      Federal
TPL                            70.95
Maks TPL                      72.64
Magasyn kas Lengte    ----------
Loop Lengte              25"
Kruit                          S365 lot 64 44gr
Lading 1 Spoed            2940
Lading2 Spoed            -------

As ek na nodes gaan kyk:
1.3637 ms sal ek bereik met 41.7 gr kruit  @ 2918 fps
1.28ms sal ek bereik met 43.6gr  @ 3034fps Maar is al in geel area van druk (as ek na my lading kyk is die spoed heeltemal uit)
1.147ms gaan bollie veroorsaak 47.1 gr @ 3241fps
Last edited by Beyers on Sun Jul 01, 2012 4:59 pm, edited 1 time in total.
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: 6 mm REM

Post by Beyers »

hET EK DIE DATA REG INGESLEUTEL?

Waar moet ek kalibreer? Ek het die dop se H2O 1 gr hoer gemaak om die spoed te probeer afbring, maar dis nie voldoende nie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Beyers on Mon Jul 02, 2012 7:57 pm, edited 1 time in total.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 6 mm REM

Post by Wouter Roets »

Hallo Beyers

Het jy net die een spoedlesing gekry of is dit n gemiddelde?

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: 6 mm REM

Post by Beyers »

Wouter dis die gem vir 44gr S365
hulle was
2945
2955
2932
2917
2973
2910
2969
2918

Ek het die baas gese om  5 te laai wat 1mm van die lands af is. Tensy jy 'n beter voorstel het
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 6 mm REM

Post by Wouter Roets »

Beyers

Ek sal eerstens voorstel dat die baas van die roer so bietjie nader aan die lands laai om sodoende die drukkurwe bietjie te verander. Begin met n sprong van 0,3mm op dieselfde lading en toets weer vir spoed. Die kruit reageer geensins soos dit moet nie. Indien dit nog steeds so laag bly sal ek n sterker primer oorweeg.

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: 6 mm REM

Post by Beyers »

Hierdie een bly 'n raaisel. Ek sal die baas se om 72.3 tpl te gebruik
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: 6 mm REM

Post by Beyers »

Die baas het sy dinges in die wind gesteek omdat ek nou 'n flouer lading  wil probeer
404Jeff
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Tue Feb 07, 2012 10:03 am

Re: 6 mm REM

Post by 404Jeff »

Beyers kontak my ek het 40 nuwe Winchester doppe vir jou!
223
303Epps
404Jeff
450 straight
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: 6 mm REM

Post by Vlakvark »

Beyers
Jy is nou eers by node 5 of 6 Met druk in geel is jy eers by 50000psi daai outjie kan 62000 psi gaan wat hou jou terug na die geel word hy pers en dan word hy rooi dan weet jy jy is te ver . Maar 60000 is seker waar jy wil draai
Image
Image
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: 6 mm REM

Post by Vlakvark »

Ek sien nou jy kan nie by hoer node kom nie Jy gaan in die rooi in voor jy by die volgende node kom Dit is soos ek hom kry
[img width=560 height=403]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... ure1-1.png[/img]
Image
Image
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: 6 mm REM

Post by Vlakvark »

Node 5    1.278ms
Last edited by Vlakvark on Sat Jul 07, 2012 7:59 pm, edited 1 time in total.
Image
Image
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 6 mm REM

Post by tripodmvr »

Hoe kry jy die inligting vanaf QL op die plasing? Ek print na PDF, maar die' word nie aanvaar as aanhangsel nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: 6 mm REM

Post by Beyers »

Dankie vir die doppe se aanbod, maar die baas van die geweer wil nie saamwerk nie. Sover dit my aangaan moet hy net die pyl van die kompas volg.;)

Om die screenshot te maak Driepoot doen ek die volgende Prnt Screen Maak Paint oop en paste. Dan selekteer ek die dde van die screenshot en Copy dit , maak 'n blank Paint oop en Paste. Save met 'n naam en maak paint toe. Dan gebruik ek net die Attach en Choose File ens
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 6 mm REM

Post by tripodmvr »

[quote="Beyers"]
Dankie vir die doppe se aanbod, maar die baas van die geweer wil nie saamwerk nie. Sover dit my aangaan moet hy net die pyl van die kompas volg.;)

Om die screenshot te maak Driepoot doen ek die volgende Prnt Screen Maak Paint oop en paste. Dan selekteer ek die dde van die screenshot en Copy dit , maak 'n blank Paint oop en Paste. Save met 'n naam en maak paint toe. Dan gebruik ek net die Attach en Choose File ens
/quote]

Dankie, sal dit beloer.

Het jy my e-pos gekry?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: 6 mm REM

Post by Vlakvark »

Driepoot
dit is my slim kind jong sy het my geleer maar ek sukkel nog
Dit gaan so iets
as jy klaar is met jou uit werk dan druk jy prtScn  Dan maak ek Microsoft Powerpoint oop Regs kliek op groot blad en druk paste Regs onder is daar 'n slide skuif hom to jy jou hele blad van QL kan sien
  Nou kan jy op QL in die groot blok regs kliek en se save as picture . Gaan na waar jou picture gesave is en gebruik dit in photobucket

Ek sukel nog met die storie hoop iemand wat die program verstaan kan ons meer help
Driepoot probeer hom as jy hak vra ek sal pro
Last edited by Vlakvark on Sat Jul 07, 2012 8:52 pm, edited 1 time in total.
Image
Image
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 6 mm REM

Post by tripodmvr »

Dankie Gerhardt, sal die metodes bestudeer. Beyers se metode het meriete as mens photobucket kan uitskakel en die ding direk kan attach by die skrywe.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: 6 mm REM

Post by Beyers »

Dankie
tripodmvr wrote:
Beyers wrote: Dankie vir die doppe se aanbod, maar die baas van die geweer wil nie saamwerk nie. Sover dit my aangaan moet hy net die pyl van die kompas volg.;)

Om die screenshot te maak Driepoot doen ek die volgende Prnt Screen Maak Paint oop en paste. Dan selekteer ek die dde van die screenshot en Copy dit , maak 'n blank Paint oop en Paste. Save met 'n naam en maak paint toe. Dan gebruik ek net die Attach en Choose File ens
/quote]

Dankie, sal dit beloer.

Het jy my e-pos gekry?
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: 6 mm REM

Post by Vlakvark »

Driepoot ek het nou al daai grooter en kleiner maak uit gehaal en dit werk nog
Image
Image
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: 6 mm REM

Post by Vlakvark »

Wil iemand met Powerpoint nie gou volgens my metode iets copy en met photobucket hier post nie
Dankie
Image
Image
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: 6 mm REM

Post by Vlakvark »

Driepoot daai kort manier werk maar gebruik nog photobucket
[img width=560 height=315]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... Bladsy.png[/img]
Image
Image
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 6 mm REM

Post by Geno »

tripodmvr wrote: Beyers se metode het meriete as mens photobucket kan uitskakel en die ding direk kan attach by die skrywe.
Dit help ook nie veel nie, want Wouter en Neels kan nie attachments sien nie.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 6 mm REM

Post by tripodmvr »

Het ook al posts gesien waar die foto se plek net balanko is. Regskliek jy daar kry jy egter 'n keuse of die foto moet aflaai of nie - amper soos by e-pos wat jy aflaai en jy die keuse het om fotos af te laai.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply