.303 MK7 Kordiet patrone

Post Reply
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

.303 MK7 Kordiet patrone

Post by Louis Kriel »

Ek het iewers gelees dat hierdie patrone 'n 303 se keel vinniger oop brand en dat die slagdoppies hoogs "corrosive" is. Ek kan nou 200 van die patrone amper verniet kry, maar my 303 is pragtig met 'n blinkgladde nuwe loop. Moet ek maar eerder nie in my geweer gebruik nie?
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: .303 MK7 Kordiet patrone

Post by LUAN »

Ek wonder as jy net 200 skiet of dit rerig so sleg sal wees en as jy dadelik na die skiet geweer skoonmaak behoort dit darm seker nie so sleg te wees nie of hoe? Ek het gehoor dat dit die slagdoppies is wat so sleg is.
User avatar
Boesman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm

Re: .303 MK7 Kordiet patrone

Post by Boesman »

Stuur hulle maar vir my, my geweer is al stokoud en sal nie die verskil agterkom nie.
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: .303 MK7 Kordiet patrone

Post by Louis Kriel »

*303* wrote: Ek wonder as jy net 200 skiet of dit rerig so sleg sal wees en as jy dadelik na die skiet geweer skoonmaak behoort dit darm seker nie so sleg te wees nie of hoe? Ek het gehoor dat dit die slagdoppies is wat so sleg is.
Ja ek het bietjie rondgesoek, die ou "mercury" slagdoppies is "corrosive" en die kordiet is "erosive".  Sal maar nie meer as 10 op 'n slag skiet nie. En dan goed skoonmaak.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: .303 MK7 Kordiet patrone

Post by Louis Kriel »

Boesman wrote: Stuur hulle maar vir my, my geweer is al stokoud en sal nie die verskil agterkom nie.
Kry volgende week nog, waars jy?
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: .303 MK7 Kordiet patrone

Post by LUAN »

Gelukkig kan ek van die polisie rondtes kry met gewone kruit.  Lyk soos S335 daar binne. Weeg so 39.5gr ek dink en sit agter n 174gr fmj. Reg vir oorlog ;D
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: .303 MK7 Kordiet patrone

Post by Louis Kriel »

*303* wrote: Gelukkig kan ek van die polisie rondtes kry met gewone kruit.  Lyk soos S335 daar binne. Weeg so 39.5gr ek dink en sit agter n 174gr fmj. Reg vir oorlog ;D
Praat Jy!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
Boesman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm

Re: .303 MK7 Kordiet patrone

Post by Boesman »

Waar's ek? Nog hier agter Majuba. Ek hoor nie meer skote nie, is die Ingelse al weg?  ;D
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: .303 MK7 Kordiet patrone

Post by Louis Kriel »

Boesman wrote: Waar's ek? Nog hier agter Majuba. Ek hoor nie meer skote nie, is die Ingelse al weg?  ;D
O ek dog jy's by Oom Dawid Kruiper se begrafnis!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
Post Reply