Skoot plaasing blesbok...
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Skoot plaasing blesbok...
Senario,
Jy is besig om in die Drakensberge te jag.
Jy vlakte geweer hang oor jou skouer.
Jy kom op n vals hoogte en daar staan die blesbokke op 235 meter gerange.
Jy het n sterk wind van links na regs wat druk en los...
Waar skiet jy vir die blesbok?
[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 060763.jpg[/img]

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Skoot plaasing blesbok...
My favourite vlakte geweer- 25-06.
Op my bipod, 3cm bo sy linker oog. Wind druk nie sommer daai V maxe op 235m nie
Op my bipod, 3cm bo sy linker oog. Wind druk nie sommer daai V maxe op 235m nie
Last edited by kopskoot on Sun Jul 08, 2012 8:01 pm, edited 1 time in total.
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Skoot plaasing blesbok...
Gerhard
Jou foto is uit fokus. Is dit nie dalk n bontebok daai nie, en dus n strikvraag
Jou foto is uit fokus. Is dit nie dalk n bontebok daai nie, en dus n strikvraag
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Skoot plaasing blesbok...
Ek sal die bontebokke uitlos....
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Skoot plaasing blesbok...
Nee dit is blesbokke...
Kopskoot jy verstaan daai 25-06 beter as meeste manne.
Ek sou maar vir die blad geskiet het met my 30 06
Kopskoot jy verstaan daai 25-06 beter as meeste manne.
Ek sou maar vir die blad geskiet het met my 30 06
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Skoot plaasing blesbok...
+ 1 ek stem - met wind van l - R sou ek presies op die knoppe gevat het, dal so duim hoerGerhard wrote: Nee dit is blesbokke...
Kopskoot jy verstaan daai 25-06 beter as meeste manne.
Ek sou maar vir die blad geskiet het met my 30 06
Last edited by FHM on Mon Jul 09, 2012 10:51 am, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Zack Benade
Re: Skoot plaasing blesbok...
Manne
Ek sal verseker 100% agter die blad gaan. Jy gaan verseker die blesbokke binne 'n paar tree kry.
As jy sy bek wegskiet gaan jy 'n bakkie nodig kry. 'n Blesbak kan hardloop, HEELDAG LANK. Om 'n tweede skoot te kry is mooilik want hy gee jou 'n paar sekondes voor hy weer hardloop.
Kyk na jou terrein. As die 'n klein kamp is probeer 'n kopskoot maar as dit in die berge is dink mooi. 'n Bladskoot werk baie effektief.
Vra vir enige VRYSTATER

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Skoot plaasing blesbok...
Waar sal ek hom skiet?
Vanaf 'n bipod. In die brein, natuurlik. My .25-06 is mos ge-zero op 230m met die 75gr V-Max
Vanaf 'n bipod. In die brein, natuurlik. My .25-06 is mos ge-zero op 230m met die 75gr V-Max
Goed, beter, 6millimeter!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Skoot plaasing blesbok...
Ek sal GS koel gebruik en wag vir die resultaat 
Spot net ek moet nog bietjie gaan speel met skiet in die wind dit is maar altyd raai storie vir my.
Spot net ek moet nog bietjie gaan speel met skiet in die wind dit is maar altyd raai storie vir my.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Skoot plaasing blesbok...
Blad skoot my tweede lyntjie op my burris tac 2 op 12 vergrooting is 220m zero
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
-
Zack Benade
Re: Skoot plaasing blesbok...
Geno my vriend jy is welkom om my bakkie te leen vir die naweek om daai kwes blesbok te loop soek.Waar sal ek hom skiet?
Vanaf 'n bipod. In die brein, natuurlik. My .25-06 is mos ge-zero op 230m met die 75gr V-Max
As jy ges? het .204 was dit 'n ander saak.
Onthou dis 'n Blesbok en nie 'n arme buffeltjie nie.
Hierdie bokke het boerebloed in hulle are. Hulle kan 'n bekhou vat en dan maklik opstaan en aangaan.
'n Vrystaat blesbok is 'n bok van 'n ander kleur.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Skoot plaasing blesbok...
Zack,
Ek het darm al 'n hou- of twee op 'n blesbok gegooi, so ek's nie gestres nie.
Ek sou die .204 gevat het, mits die wind nie gewaai het nie.
Groete,
Eugene
Ek het darm al 'n hou- of twee op 'n blesbok gegooi, so ek's nie gestres nie.
Ek sou die .204 gevat het, mits die wind nie gewaai het nie.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Skoot plaasing blesbok...
Geno en staan agter jou met daai een.
Ek sal darm self met my 25-06 M77 en 'n harris 'n breinskoot waag veral as hy so vir jou kyk soos in daai foto...
Ek sal darm self met my 25-06 M77 en 'n harris 'n breinskoot waag veral as hy so vir jou kyk soos in daai foto...
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: Skoot plaasing blesbok...
Gerhard
Linkerkanste bok staan plankdwars - met die 300 met 160 gr GSHV my kruishaar in die middel van die blad [hoogte] gelyk met voorkant van die voorbeen. Die regterkanste bok is nie heeltemal so plankdwars nie. Hou my kruishaar so effe [1 tot 2 duim meer na links.
MOSSIE

as jy mis, probeer net weer!!!!!!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Skoot plaasing blesbok...
Soos Mossie se die linker bok staan mooi plank dwars.
Met my 200 meter zero vat ek net regs van sy linker oog met 'n 250gr Scenar uit my LM
Die wind gaan nie regtig pla nie

Mooiloop
Marc
PS: My roer sou seker net oor die gids se skouer moes hang
Met my 200 meter zero vat ek net regs van sy linker oog met 'n 250gr Scenar uit my LM
Mooiloop
Marc
PS: My roer sou seker net oor die gids se skouer moes hang
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Skoot plaasing blesbok...
Gerhard
Ek wil net vir jou persoonlik se dankie ek is mal oor die skoot plaasing raaisels en om te lees wat se die ervare manne.Hou so aan ek leer mooi maar weet die prakties is die groot ding.
Ek wil net vir jou persoonlik se dankie ek is mal oor die skoot plaasing raaisels en om te lees wat se die ervare manne.Hou so aan ek leer mooi maar weet die prakties is die groot ding.
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Skoot plaasing blesbok...
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Skoot plaasing blesbok...
Amajuba wrote: Mark daai blad skoot van jou lyk vir my reg ek sal net so bietjie regs gaan.
As jy daai knoppe gaan piets wel uhmmm been en vleis oral oor.
Daai is vir die wind
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Skoot plaasing blesbok...
my 270 worry nie oor wind nie,hy maak wind 
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Skoot plaasing blesbok...
Ek is bly jy geniet dit Rupert.RUPERT wrote: Gerhard
Ek wil net vir jou persoonlik se dankie ek is mal oor die skoot plaasing raaisels en om te lees wat se die ervare manne.Hou so aan ek leer mooi maar weet die prakties is die groot ding.![]()
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment