Ek het `n geleentheid om so klompie 150gr Pro-Amm punte redelik goedkoop op te tel vir my .308.
Sal die 150gr punt voldoende wees om Blouwildebees met bladskoot te laat bakkie ry?.
W.S
150gr Pro-Amm voldoende ?
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
150gr Pro-Amm voldoende ?
.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 150gr Pro-Amm voldoende ?
As jy nie die skouer raak skiet nie sal dit werk met regte plasing in die hart en longe. Met BWB sal ek vir 180 gr lood en andersins koperkoe?ls kyk vir die beste resultate. Verkieslik moet die lood chemies aan die mantel geheg word (bonded). Die swaarder koe?l in lood sal beteken jy sal moet naby kom met jou 308.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 150gr Pro-Amm voldoende ?
Met die regte skoot plaasing in die vital triangle gaan hy beslus bakkie ry.Wismit wrote: Ek het `n geleentheid om so klompie 150gr Pro-Amm punte redelik goedkoop op te tel vir my .308.
Sal die 150gr punt voldoende wees om Blouwildebees met bladskoot te laat bakkie ry?.
W.S
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 150gr Pro-Amm voldoende ?
Gerhard glo absoluut in die stelling van hom, en ek stem saam met hom. Ek moet byvoeg dat wat ek op die forum sien Gerhard n uitmuntunde skut is, maar ek dink nie die koeel is genoeg vir n BWB nie. Jou kaliber is verseker genoeg in die bos, maar n 150gr punt in my opinie op die blad nie. Perfekte kondisies verseker, maar wanneer laas het jy n skoot in perfekte kondisies geskiet?Gerhard wrote:Met die regte skoot plaasing in die vital triangle gaan hy beslus bakkie ry.Wismit wrote: Ek het `n geleentheid om so klompie 150gr Pro-Amm punte redelik goedkoop op te tel vir my .308.
Sal die 150gr punt voldoende wees om Blouwildebees met bladskoot te laat bakkie ry?.
W.S
Net my 5c
Veiligheid eerste manne!
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: 150gr Pro-Amm voldoende ?
Dankie ouens - vir al jul insette !!
.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave