Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Stenig my as die 'n stupid vraag is...maar antwoord hom eers asb.
My geweer hou baie van Nosler BT 168gr en 180 gr...(die een met die groen punt), my groepe op papier is aanvaarbaar tot goed...
Maar nou wil ek jag met, of monometaal, of bonded op partitions....hoe kry jy 'n koe?l in die genoemde vormaat, waarvan my geweer sal hou en ewe akkuraat skiet...(ek kannie pakkie na pakkie toets koe?l koop en uitskiet nie)...het dit met Barnes se 150gr probeer, nie te suksesvol nie...
Ek luister graag
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Hallo
Wees maar versigtig vir daai E-TIP , ek dink omdat die koeel nie groewe of dryfbande het nie, gaan daar gou drukprodleme wys. Dit mag dalk nou vreemd klink, maar as jy praat van n 308, kyk dan eerder na n 130 gr monolitiese punt soos die GSHV of Barnes TTSX. Moenie dat die groot gewigsverskil jou afsit nie- die monolitiese koeels se 130 gr in 308 is baie effektief en daar mag dalk n kleiner verfskil in punt van impak wees as wat mens sou verwag tussen die konvensionele en monolitiese koeel, veral as jy bietjie vroetel aan die ladings, war dit dan makliker sal maak om met die gewone koeels baanwerk en oefenwerk te doen en met die monolitiese koeels te jag.
Net my 2c werd.
MOSSIE
Cobb wrote:

Naand cobb
Jy koop die Accubonds, sal op dieselfde plek skiet, mail jou adres na willem@so.co.za dan stiur ek so paar 180gr Accubonds vir jou om te toets.
Groete
Willem

Maar nou wil ek jag met, of monometaal, of bonded op partitions....hoe kry jy 'n koe?l in die genoemde vormaat, waarvan my geweer sal hou en ewe akkuraat skiet...(ek kannie pakkie na pakkie toets koe?l koop en uitskiet nie)...het dit met Barnes se 150gr probeer, ggnie te suksesvol nie...
Ek luister graag
Naand cobb
Jy koop die Accubonds, sal op dieselfde plek skiet, mail jou adres na willem@so.co.za dan stiur ek so paar 180gr Accubonds vir jou om te toets.
Groete
Willem
Willem, ek maak so.Dankie
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
mossie wrote:
Hallo
Wees maar versigtig vir daai E-TIP , ek dink omdat die koeel nie groewe of dryfbande het nie, gaan daar gou drukprodleme wys. Dit mag dalk nou vreemd klink, maar as jy praat van n 308, kyk dan eerder na n 130 gr monolitiese punt soos die GSHV of Barnes TTSX. Moenie dat die groot gewigsverskil jou afsit nie- die monolitiese koeels se 130 gr in 308 is baie effektief en daar mag dalk n kleiner verfskil in punt van impak wees as wat mens sou verwag tussen die konvensionele en monolitiese koeel, veral as jy bietjie vroetel aan die ladings, war dit dan makliker sal maak om met die gewone koeels baanwerk en oefenwerk te doen en met die monolitiese koeels te jag.
Net my 2c werd.
MOSSIE
Mossie, so het Gerard(GSC) my ook verduidelik...het toe maar eers 150gr Barnes gecheck...no luck..
Kannie glo die GSC gaan beter doen nie, en wil nie nou 'n 2e verband op my huis vat om 'n pakkie te koop vir toets nie.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Waarom nie jag met die BT. Ek is 'n Nosler fan. My pa gebruik Partitions al vir jare. En die Accubonds kook net so, maar die BT 168gr in my .308 werk goed en in my 7mm nog beter.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
tau wrote:

Leeu.
Ek sal maar toets en laat weet..

Dit was eintlik so retoriese vraag aan myself. Ek will ook aanmekaar verander na Bergers, en dan besluit ek ek gaan nou die laastekeer jag of oefen met die BT en dan doen hulle so goed ek hou aan met hulle.
Die Accubonds is seker beter vir jag en as die manne se hulle groepeer so naby aan die BT is dit seker 'n boeie pla.