Nosler BT = ??

Post Reply
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Nosler BT = ??

Post by Cobus(Cobb) »

Stenig my as die 'n stupid vraag is...maar antwoord hom eers asb. :D

My geweer hou baie van Nosler BT 168gr en 180 gr...(die een met die groen punt), my groepe op papier is aanvaarbaar tot goed...
Maar nou wil ek jag met, of monometaal, of bonded op partitions....hoe kry jy 'n koe?l in die genoemde vormaat, waarvan my geweer sal hou en ewe akkuraat skiet...(ek kannie pakkie na pakkie toets koe?l koop en uitskiet nie)...het dit met Barnes se 150gr probeer, nie te suksesvol nie... :-[

Ek luister graag
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Nosler BT = ??

Post by Christo »

Ek het ook al die ding bekyk. Nosler maak 'n e-tip wat op die oog af dielfde lyk. Ek het al sterk oorweeg om hulle te toets.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
mossie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 375
Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm

Re: Nosler BT = ??

Post by mossie »

Hallo
Wees maar versigtig vir daai E-TIP , ek dink omdat die koeel nie groewe of dryfbande het nie, gaan daar gou drukprodleme wys. Dit mag dalk nou vreemd klink, maar as jy praat van n 308, kyk dan eerder na n 130 gr monolitiese punt soos die GSHV of Barnes TTSX. Moenie dat die groot gewigsverskil jou afsit nie- die monolitiese koeels se 130 gr in 308 is baie effektief en daar mag dalk n kleiner verfskil in punt van impak wees as wat mens sou verwag tussen die konvensionele en monolitiese koeel, veral as jy bietjie vroetel aan die ladings, war dit dan makliker sal maak om met die gewone koeels baanwerk en oefenwerk te doen en met die monolitiese koeels te jag.
Net my 2c werd.
MOSSIE
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
immelmanw

Re: Nosler BT = ??

Post by immelmanw »

Cobb wrote: Stenig my as die 'n stupid vraag is...maar antwoord hom eers asb. :D

My geweer hou baie van Nosler BT 168gr en 180 gr...(die een met die groen punt), my groepe op papier is aanvaarbaar tot goed...
Maar nou wil ek jag met, of monometaal, of bonded op partitions....hoe kry jy 'n koe?l in die genoemde vormaat, waarvan my geweer sal hou en ewe akkuraat skiet...(ek kannie pakkie na pakkie toets koe?l koop en uitskiet nie)...het dit met Barnes se 150gr probeer, nie te suksesvol nie... :-[

Ek luister graag
Naand cobb
Jy koop die Accubonds, sal op dieselfde plek skiet, mail jou adres na willem@so.co.za  dan stiur ek so paar 180gr Accubonds vir jou om te toets.
Groete
Willem
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Nosler BT = ??

Post by Gerhard »

+1 Willem,

150gr Nosler BT

[img width=356 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... MuanBn.jpg[/img]

150gr Nosler Accubond

[img width=357 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... QuanBn.jpg[/img]

Die flyer is drywer error van skiet in die mis wat so dig is die teiken raak weg op 100m.

Dis wat die Accubond doen op blesbok

[img width=560 height=374]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 237a-1.jpg[/img]
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Nosler BT = ??

Post by Reggie Gerber »

Lees onder herlaai oor my bruno 308 en 165g accubonds op kudu. 1 duim groep op 100m heel aanvaarbaar vir jag.

Groete
Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Nosler BT = ??

Post by Cobus(Cobb) »

immelmanw wrote:
Cobb wrote: Stenig my as die 'n stupid vraag is...maar antwoord hom eers asb. :D

My geweer hou baie van Nosler BT 168gr en 180 gr...(die een met die groen punt), my groepe op papier is aanvaarbaar tot goed...
Maar nou wil ek jag met, of monometaal, of bonded op partitions....hoe kry jy 'n koe?l in die genoemde vormaat, waarvan my geweer sal hou en ewe akkuraat skiet...(ek kannie pakkie na pakkie toets koe?l koop en uitskiet nie)...het dit met Barnes se 150gr probeer, ggnie te suksesvol nie... :-[

Ek luister graag
Naand cobb
Jy koop die Accubonds, sal op dieselfde plek skiet, mail jou adres na willem@so.co.za  dan stiur ek so paar 180gr Accubonds vir jou om te toets.
Groete
Willem
Willem, ek maak so.Dankie
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Nosler BT = ??

Post by Cobus(Cobb) »

mossie wrote: Hallo
Wees maar versigtig vir daai E-TIP , ek dink omdat die koeel nie groewe of dryfbande het nie, gaan daar gou drukprodleme wys. Dit mag dalk nou vreemd klink, maar as jy praat van n 308, kyk dan eerder na n 130 gr monolitiese punt soos die GSHV of Barnes TTSX. Moenie dat die groot gewigsverskil jou afsit nie- die monolitiese koeels se 130 gr in 308 is baie effektief en daar mag dalk n kleiner verfskil in punt van impak wees as wat mens sou verwag tussen die konvensionele en monolitiese koeel, veral as jy bietjie vroetel aan die ladings, war dit dan makliker sal maak om met die gewone koeels baanwerk en oefenwerk te doen en met die monolitiese koeels te jag.
Net my 2c werd.
MOSSIE
Mossie, so het Gerard(GSC) my ook verduidelik...het toe maar eers 150gr Barnes gecheck...no luck..
Kannie glo die GSC gaan beter doen nie, en wil nie nou 'n 2e verband op my huis vat om 'n pakkie te koop vir toets nie. ;)

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nosler BT = ??

Post by BLOK »

Maak soos Willem se ek doen dit in my 300 ook, gebruik BT's vir teiken en jakke en Bond vir jag, selfde lading selfde trajek.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Nosler BT = ??

Post by tau »

Waarom nie jag met die BT. Ek is 'n Nosler fan. My pa gebruik Partitions al vir jare. En die Accubonds kook net so, maar die BT 168gr in my .308 werk goed en in my 7mm nog beter.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Nosler BT = ??

Post by Cobus(Cobb) »

tau wrote: Waarom nie jag met die BT. Ek is 'n Nosler fan. My pa gebruik Partitions al vir jare. En die Accubonds kook net so, maar die BT 168gr in my .308 werk goed en in my 7mm nog beter.
Leeu.
Ek sal maar toets en laat weet..

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Nosler BT = ??

Post by tau »

Cobb wrote:
tau wrote: Waarom nie jag met die BT. Ek is 'n Nosler fan. My pa gebruik Partitions al vir jare. En die Accubonds kook net so, maar die BT 168gr in my .308 werk goed en in my 7mm nog beter.
Leeu.
Ek sal maar toets en laat weet..

Cheers
:)

Dit was eintlik so retoriese vraag aan myself. Ek will ook aanmekaar verander na Bergers, en dan besluit ek ek gaan nou die laastekeer jag of oefen met die BT en dan doen hulle so goed ek hou aan met hulle.

Die Accubonds is seker beter vir jag en as die manne se hulle groepeer so naby aan die BT is dit seker 'n boeie pla.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Post Reply