Dags?
Ek het die volgende artikel in die National Geographic Vol 190, No 4 Oktober 1996 opgespoor. Ek haal aan:
?Protective Livestock Collars-Toxic Threat
Banned for use in coyote bait in 1972, a poison called Compound 1080, or soduim flouroacetate, is making a comeback. For decade?s livestock meat was injected with 1080 and left for coyotes to scavenge. When traces of the poison were found in eagles and a California condor, the EPA called a halt.
After more research, in 1985 EPA authorized Compound 1080 for livestock collars. Five states have received permits to use them; seven more have applied. To target a coyote raiding goats or sheep, several dozens sacrificial lambs in selected herds are fitted with collars that have rubber compartments loaded with Compound 1080; a coyote will go for the throat and ingest the poison.
Critics fear that other animals could also succumb. ?Coyotes may run for miles before dying. Recovering them is vital, to prevent secondary poisoning? says Tom Skeele of the Montana based Predator Project. U.S. Department of Agriculture officials say that the collars use is a tightly controlled and that no other animal are known to have been poisoned?
Waar staan ons met die "collars" en is dit effektief?
Groete
Avibus
1080
- frinam
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am
Re: 1080
Dag uit 'n louwarm Namibia,
Tydens die vroeg tagtiger jare het ons die destydse Dept van Natuurbewaring gehelp met 1080 proewe hier in ons area. Die dame wat die projek gedryf het, het ons laat verstaan dat 1080, anders as strignien, nie aasvoels en ander nie-teiken diere dood nie, asook dat 1080, anders as strignien, afbreek na 'n tyd in die karkas. Dit is in 'n kapsule vorm aan ons beskikbaar gestel wat ons dan in die "aas" geplaas het. Peter Schneekluth van Prins Albert (023- 541 1360 (w) of 044 696 5150(h) ) sal jou met graagte alle detail omtrent 1080 kan gee. Trouens, hy gebruik vandag nog die middel in sy enkele dosis jakkals pille (E.D.D) wat hy bemark. Hy bemark ook nog die gifhalsbande waarna jy verwys.
Hoop bge kan help. Duitswes groete
Frinam

Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
-
LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: 1080
Sover my kennis strek is die Collar waarna verwys word in die artikel nie by ons beskikbaar. Dit is net Edde Steenkamp se Kollar wat beskikbaar is.
Die SA halsband is na my mening nie `n baie goeie ontwerp. Ek het begin vanjaar probeer om paar van die VSA bande op my eie in te voer, het ook vir oom Pieter betrokke gehad. Die manne antwoord egter nie meer my epos.
Ek het huidiglik `n paar van die SA kollars om lammers. Hulle werking is soos met al die ander hulpmiddels wat jy om die nek sit, op `n dag begin hulle van agter vang, selfs die Rooikat. Die gebruik daarvan moet baie goed bestuur word.
Lukas