"Nuwe" grootwild kaliber ontwerp

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Post Reply
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

"Nuwe" grootwild kaliber ontwerp

Post by DWB »

Hallo Manne,

Ek het 'n bright spark gehad om die wette te klop!

Ek het vandag die 9.5x63 aka 375-06 in 5 minute ontwerp :D

Hoe hy gaan presteer weet ek nie :D

Een of ander Whelen ou het dit ook probeer maar sy skouers lyk anders :D
[img width=311 height=480]https://dl.dropbox.com/u/65759801/IMG-2 ... -00250.jpg[/img]

Dis wat mens doen as jy nie 'n 9.3x62 rondte het om mee te speel en te kyk of hy vir jou bedoel is nie :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: "Nuwe" grootwild kaliber ontwerp

Post by Wouter Roets »

Deon

Die rede hoekom die 375 Whelen nie suksesvol was nie is oordat die 30-06 dop nie wyd genoeg is vir genoegsame headspacing nie. whelend het ook die meeste body taper van die dop uitgehaal, maar dit was nog steeds nie genoeg nie. Die 9,3 maak dit net en is basies die grootste kaliber wat op die dop kan werk. Jammer ou maat maar daar is werklik min nuwe dinge in die geweerwereld! ;) Goeie probeerslag in elkgeval!

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: "Nuwe" grootwild kaliber ontwerp

Post by DWB »

Hehehe, Baas Wout, kan jy daai ding Ackley?

Een ding is ek van seker, hulle het hom nie op dieselfde manier as ek gebou nie :D

Press 375 Punt onderstebo in, kap hom uit en seat hom :D

Gee my seker darem 'n idee van hoe die 9.3 voel...

Skoonpa wou toe nie sy geweer aan my afstaan nie...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: "Nuwe" grootwild kaliber ontwerp

Post by Wouter Roets »

Deon

Jammer om te hoor. Dit sou alles baie vergemaklik het. Gaan koop n 375 Ruger in die Alascan en kry klaar!

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: "Nuwe" grootwild kaliber ontwerp

Post by DWB »

Wout, nou net toe ek besluit daai CZ in fullstock is vir my ;D

Gaan nou maar bietjie rustig wees vir eers
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: "Nuwe" grootwild kaliber ontwerp

Post by vlakvark1 »

DWB wrote: Hallo Manne,

Ek het 'n bright spark gehad om die wette te klop!

Ek het vandag die 9.5x63 aka 375-06 in 5 minute ontwerp :D

Hoe hy gaan presteer weet ek nie :D
Gaan die kombinasie nie n man se valstande breek nie ;D ;D ;D ;D ;D
vlakvark en bosvark Bvk
Post Reply