Kan iemand my dalk help met meer informasie oor die mAuser . Hy het die 8 kantige loop.Hier is die merke op die wapen.
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure176.jpg[/img]
Dus 'n vriend se wapen, en hy het nie 'n idee wat hy werd is nie, miskien kom hy in die mark.....
Hulp met Mauser informasie
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Hulp met Mauser informasie
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
JoevR
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Tue Jun 14, 2011 4:55 pm
Re: Hulp met Mauser informasie
Tau, die geweer is 'n Oberndorf Mauser jaggeweer, baie versamelbaar indien nie gedrill en tap vir teleskoop nie. Die toestand van die loop en die res van die geweer is ook belangrik. Volgens die 1 foto lyk dit nie of die geweer verniel is nie. Dit lyk soos die oorspronklike blou, maar ek sal slegs kan se as ek die geweer in lewende lywe kan sien.
Kaliber is 9 x 57 (.356"), BUGN kommersieele proefmerke. Volgens die reeksnommer 11971? is die geweer vervaardig in 1938 - 1939. As jy meer foto's kan plaas van die geweer sal ek kan se watse model dit is.
Groete
Joe

6,5 x 58, 7 x 57 (x5), 8 x 57JS, 8 x 60J, 8 x 60JS, 8 x 68S, 9 x 57, 10,75 x 68, 25-06, 30-06, 7mm Rem Mag, 375 H&H Mag, 12 Gauge (x2), 22 LR (x5) 6,35 (x7) .38 Spec., .380, 9 mm P, .44 Mag
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Hulp met Mauser informasie
Dankie Joe
119713 is die serial nommer. Die wapen is spotless en nie getap nie. Nog die oorspronklike flappie sights op.
My vriend besef nie helemal wat hy het nie dink ek.