Moontlike bedding probleem?
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Moontlike bedding probleem?
Middag se manne,
Ai manne ek soek alweer hulp! Ek het laasweek vir die eerste keer met my 308Plank n paar ladings gan skiet. En hy het n hond uit n bos gropeer. Ek sit vir julle n foto by.[img width=560 height=315]http://i1029.photobucket.com/albums/y35 ... ank018.jpg[/img]
Dit was n ander soort koud gewees!
Ek gan toe die week trug en ek kry gladnie meer ordentlike groepe nie! Niks kleiner as n duim nie. My telleskoop ringe is nie gelap nie maar ek kan nie dink dat dit die probleem is nie. 2skote sit reedelik na aan mekaar en dan die 3de 1 weg![img width=560 height=420]http://i1029.photobucket.com/albums/y35 ... ank022.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1029.photobucket.com/albums/y35 ... ank023.jpg[/img]
Ek het nou al lank sit en dink! En my kop draai. Al wat ek nog kan dink is toe ek die stywe groepe geskiet het was dit mos nou leeu koud,so die loop het dalk kaans gehad om heeltemal af te koel.
Toe ek weer gan skiet was dit warmer en dalk het die loop iewers aan die kolf geraak as hy nie heeltemal af gekoel het nie?
Ek het die kolf afgehaal en die loop kanaal bietjie geskuur, maar ek sien dat sy knox form gebed is?? Sover ek dit het moet die heele loop vry hang? Ek wil volgende week die aksie bed maar nou wil ek weet of ek die bedding onder die knox form moet uit haal?
Kerels ge asb julle menings. Dis nie n lekker gevoel wanneer jou roer halfduim groepe skiet en dan ewe skielik sukkel om onder n duim te kom!
Groetnis

Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Moontlike bedding probleem?
Armand
Ek nie kenner nie, maar wonder of jy dalk met al die groepe met n skoon of vuil loop geskiet het. Kan dit nie ook die probleem wees nie?
Groete
Danie
Ek nie kenner nie, maar wonder of jy dalk met al die groepe met n skoon of vuil loop geskiet het. Kan dit nie ook die probleem wees nie?
Groete
Danie
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Moontlike bedding probleem?
Danie,
Ek het hom maar elke keer skoon gemaak so ek dink nie dit kan dit wees nie
Groetnis
Ek het hom maar elke keer skoon gemaak so ek dink nie dit kan dit wees nie
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Moontlike bedding probleem?
Het jy spoed gemeet vir al die groepeerwerk?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Moontlike bedding probleem?
Ja het gechrony. Die Es was maar aan die kwaai kand. So 40fps. Dis was maar die selle by die goeie gropering.
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Moontlike bedding probleem?
Ek is nie bekommerd oor die ES nie. Wat het die gemiddeld vir die groepe gemaak?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Moontlike bedding probleem?
Die gemiddelde spoed? of die gemiddelde van die groepe se groote?
Die gemiddelde spoet was so 2767fps , die gemiddeld vir die groepe op die eerste dag (toe dit koud was) was onder 12mm. Twee dae later ( die dit warmer was) het ek nie gemeet nie maar as ek moet skat is dit so rondom 27mm.
Groetnis
Die gemiddelde spoet was so 2767fps , die gemiddeld vir die groepe op die eerste dag (toe dit koud was) was onder 12mm. Twee dae later ( die dit warmer was) het ek nie gemeet nie maar as ek moet skat is dit so rondom 27mm.
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Moontlike bedding probleem?
Waars die manne met die gryse wyshyd?

Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Moontlike bedding probleem?
Dieselfde het my oorgekom so twee maande terug, en al wat fout was is die skroewe wat los was . Dit vasgedraai en einde van die probleem.
Veiligheid eerste manne!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Moontlike bedding probleem?
Hier is ook moontlik 'n probleem area. My vrae oor die spoed gaan oor die skiet op koue en warm dag en of die gem. spoed drasties verskil het. Dit kan vertel of jy op of af van die nodespoed was.Pierre - BRNO .06 wrote: Dieselfde het my oorgekom so twee maande terug, en al wat fout was is die skroewe wat los was . Dit vasgedraai en einde van die probleem.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Moontlike bedding probleem?
Manne, my skroew het almal, altyd bietjie "locktite blue" op...hoekom sien ek niemand anders daarmee nie?Pierre - BRNO .06 wrote: Dieselfde het my oorgekom so twee maande terug, en al wat fout was is die skroewe wat los was . Dit vasgedraai en einde van die probleem.
Moet die skroewe bietjie kan "float"??
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Moontlike bedding probleem?
Oom tripod,
ja daar was n verskil,maar dis was maar klein.
Skroewwe is mooi vas!
Groetnis
ja daar was n verskil,maar dis was maar klein.
Skroewwe is mooi vas!
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Moontlike bedding probleem?
Kerels net vinnig n update!
Ek het die aksie gebed(Storie vir n ander dag!
) en toe weer n paar ladings gan skiet. Siet toe n 2 groepe van 17mm en 16,5mm onderskydelik! Lyk my die probleem is opgelos!
Nou moet ek noug net gan bloed trek met die plank!!
Groetnis
Ek het die aksie gebed(Storie vir n ander dag!
Nou moet ek noug net gan bloed trek met die plank!!
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Moontlike bedding probleem?
Vat die plank sommer gou more oggend Rietvlei reservaat toe, net om seker te maak daar is nie weer n probleem nie

Baie blu die probleem is opgelos. Dit kan verseker n frustrasie afgee. Wie het die bedding gedoen, hoe lank het dit gevat, en wat het hulle gevra vir die werk?
Baie blu die probleem is opgelos. Dit kan verseker n frustrasie afgee. Wie het die bedding gedoen, hoe lank het dit gevat, en wat het hulle gevra vir die werk?
Veiligheid eerste manne!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Moontlike bedding probleem?
Pierre,
Jong ek het sommer so n lekker gevoel in my hart gehad toe ek van die baan af huistoe ry!
Haha ek het die bedding self gedoen! 243songdaug het my mooi verduidelik.Dis seker nie die mooiste bedding job nie maar soos hulle se ''the proof is in the pudding''. Ek het hom so 24h laat staan en toe was hy klip hard!
Groetnis
Jong ek het sommer so n lekker gevoel in my hart gehad toe ek van die baan af huistoe ry!
Haha ek het die bedding self gedoen! 243songdaug het my mooi verduidelik.Dis seker nie die mooiste bedding job nie maar soos hulle se ''the proof is in the pudding''. Ek het hom so 24h laat staan en toe was hy klip hard!
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Moontlike bedding probleem?
My 308 doen die selfde. Sal hom bed as ek my nuwe kolf van Boyds kry. Hopelik nie te lank nie. Hulle het hom op die 18de gepos.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Moontlike bedding probleem?
Ek begin nou rerig die boyds kolf oorweeg! Laat weet wanner jy hom kry en hoe hy maak.
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Moontlike bedding probleem?
Armand,
Sal so maak. Kan nie wag nie. Wonder hoe lank dit gaan vat tot ek hom kry.
Henk