OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Gerhard
Maal dit met die ongebore of jonges wat gaan wegval dan maak dit n aardage getal. Dan praat ons nie eers van die manne wat in die 300's skat nie. Wonder wat sal so totaal wees al sal mens dit nie werklik kan bereken nie.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Boertjie
Daar is tog 'n paar elemente wat nie buite gelaat kan word nie.
Maar as alles goed gaan sal daar seker nie veel minder as so 100 omval nie.
Mooiloop
Daar is tog 'n paar elemente wat nie buite gelaat kan word nie.
Maar as alles goed gaan sal daar seker nie veel minder as so 100 omval nie.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Chrisjan
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Manne, My gat jeuk ook erg vir die naweek...
Kan ek 120 van die brakke as skatting op sit?
Mag julle 'n great dag geniet..
Kan ek 120 van die brakke as skatting op sit?
Mag julle 'n great dag geniet..
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
M?re manne,
Ek sit nou so en dink,
Daar is af- en toe iemand wat navorsing doen oor jakkalse soos bv. die dame by die Technikon in Pretoria wat die dunderms soek vir lintwurm-navorsing en een van Jason se maters wat ore gesoek het op 'n kol vir DNA .
Kan ons nie sulke instansies/mense betrek by die Ops om hulle dinge te doen en data te kollekteer nie?
Nogal jammer dat Oom Ambessa spoorloos verdwyn het, hy sou nogal 'n lekker meet en weeg sessie gehad het.
Rede hoekom ek dink dat ons dalk sulke mense moet betrek, is omdat dit min is waar so baie skadeveroorsakende diere bymekaar geklop word.
Wat reken die groot honne?
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Geno
Ek dink dis n great idee,kom ons hoor maar wat Taffie en daai manne se
Ek dink dis n great idee,kom ons hoor maar wat Taffie en daai manne se
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Jip ek dink dis 'n goeie plan.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Moet 'n ou nie dalk net vir hulle 'n paar brakke skenk na die tyd nie??Dalk as die Ops in die publiek uitkom gaan hulle ons net weer kruisig as moordenaars "wat als wat roer wil uitwis met geen nalatings vir ons kinnerties nie wat ook die klimaatsverandering benadeel"
Kom ons hoor wat s? die base
Cheers
Kom ons hoor wat s? die base
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Cobb
Ek is dan nou deurmekaar - ek dog dis juis 'n navorsingsprojek
Groete
JAS
PS
Na lang d..... inkery s? ek daar gaan 137 val .......... en nou is ek ook in die hoed !!
Ek is dan nou deurmekaar - ek dog dis juis 'n navorsingsprojek
Groete
JAS
PS
Na lang d..... inkery s? ek daar gaan 137 val .......... en nou is ek ook in die hoed !!
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
-
JF. SCHOEVERS
- Jr. Member

- Posts: 87
- Joined: Tue Jul 12, 2011 1:16 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Manne laat ek ook maar n nommer in die hoed sit.... 262 manne dis baie brakke... Soos ek verstaan is hier n paar baas roepers hier... Ek kan nou nie meer wag nie. Dit gaan n baie groot leer ervaring wees.
Groete Jannie
Groete Jannie
6mm Dasher,
.30-06 Vektor,
As jy nie tyd het om dit nou reg te doen nie waneer gaan jy tyd he om dit oor te doen.
.30-06 Vektor,
As jy nie tyd het om dit nou reg te doen nie waneer gaan jy tyd he om dit oor te doen.
-
Jeep 1
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Sat Sep 10, 2011 6:59 pm
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
PAC: 336
Boertjie: 312
Louis102: 300
C.J: 285
Rooies: 282
Geno: 270
Schoevers: 262
Gerhard: 250
Ludwig: 212
Cobb: 195
Blok: 193
G-Force: 173.5
Marno: 150
Louw15: 141
Jassie: 137
Freek: 125
Arno Pienaar: 124
Chrisjan: 120
Jeep1: 182
Onthou dat R20-00 per "raakskoot"/geraai is, maar as jou getal met meer as 5 uit is gaan jy R50-00 'n shot betaal!

Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Nou waar is jou skatting Taffie? Jou naam kort op daai lys.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
die wereld van ons het rerig baie jakkalse ,bly om te sien julle skat so hoog. ek het ander aand voordat dit regtig koud geword het daar by Amalia om n land gery en sonder om te roep 4 jakke geskiet. .
ns: dit tel seker ook nie want die mielie lande daar is so groot soos Lesotho
ns: dit tel seker ook nie want die mielie lande daar is so groot soos Lesotho
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Ek hoop jy is reg ou James. hahaha
Sal darem lekker wees as ons Schweizer se jakkals kolonie 'n lekker duik in kan maak.
Sal darem lekker wees as ons Schweizer se jakkals kolonie 'n lekker duik in kan maak.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Ek dink 'n man se naam moet eers op die lys wees voor hy sulke re?ls kan voorstel. Sien nie jou eie naam op die lys nie, Taffie? Meer bek as binnegoed?tafjak wrote: ... Onthou dat R20-00 per "raakskoot"/geraai is, maar as jou getal met meer as 5 uit is gaan jy R50-00 'n shot betaal!![]()
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Ek wil nie meer hier lees nie.

- Jassie
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Louis
Met Taffie is dit nou seker weer een of ander proffesionele "weerhouding" of so iets, as rede vir die stilte?
Groete
JAS
Met Taffie is dit nou seker weer een of ander proffesionele "weerhouding" of so iets, as rede vir die stilte?
Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Taffie, ek wil graag net deelneem... nie aandele koop nie. 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Louis
Hierdie kompetisie sal/mag nie deur die organiseerders deel geneem word nie!
Mooiloop
Ps. Aag wat van 'n "177".
Hierdie kompetisie sal/mag nie deur die organiseerders deel geneem word nie!
Mooiloop
Ps. Aag wat van 'n "177".
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Taffie, so jy reken die 26 bakkies gaan gemiddeld minder as 3,5 jakkalse per bakkie per aand huis toe bring? Nou waar val ek uit met my gemiddeld van tussen 5 en 6 jakkalse gemiddeld per bakkie per aand? Is daar nie soveel jakkalse nie of misreken ek die effektiwiteit van die klomp Roep & Skieters wat daar gaan wees?tafjak wrote: ... Ps. Aag wat van 'n "177" ...
Hoe groot gaan die gemiddelde jaggebied tot beskikking vir 'n jagbakkie wees en dink jy daar kan meer as 20 jakkalse gemiddeld in so 'n area wees? Ek kry nou bedenkinge oor my Mooihuil-somme.
Mooiloop
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Louis
Laat my nou wonder het hy en Groot Oom Sullivan nie al al daai jakkalse uitgeskiet nie. Al wat ons daar moet gaan maak is die skelm geleerdes aankeer. hahaha
Laat my nou wonder het hy en Groot Oom Sullivan nie al al daai jakkalse uitgeskiet nie. Al wat ons daar moet gaan maak is die skelm geleerdes aankeer. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Nee wat boys....
As daar soveel jakkalse in een nag kan val tussen net 5 bakkies op 3000 HA....
[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... UuanBn.jpg[/img]
Smaak ek my skatting is heel konservatief....

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Louis
Enige raaiskoot is moontlik hier en dink dat "300 tot 350" nie te versmaai is, as alles regloop en die manne GPs'e byderhand het, die gewere ingestel is(help natuurlik as daar Zeiss of 'n Swarovski'tjie op is), die oefening ernstig opneem! Baie faktore wat die oefening kan laat faal of in 'n vreeslike sukses kan laat ontaard. Ons gaan nie 'n partie-mood kweek voordat die kompetisie sluit op die oggend van die 11de nie. Ons gaan werk en dan die groenbottels uitpluk en so bietjie gesels! As dit die gesindheid gaan wees onder alle lede, sal jou raaiskootjie van 300 moontlik 'n "onderskatting" wees.
Natuurlik sal ek vir laasgenoemde "vote" en help om die vlinders in my maag onder beheer bring. Hierdie oefening is begin nie om:
- 'n Takoeza te wees nie.
- 'n foto of 2 te mag gaan rondpos nie.
- rekordboeke te herskryf nie.
- om jakkalse slim te maak nie.
......maar eerder:
- om die beheerkonsep te versprei
- om goeie vriende te maak
- om Probleemdierjagters onder een kombers te sit
- om te leer by mekaar
- om die omgewing/area te wys dat dodelike beheer tog die moeite werd is.
Mooiloop
Ps. My raaiskootjie het ek op die gesindheid van die "replies" op hierdie topic geplaas(daar is meer as genoeg jakkalse, tog is goeie gids die sleutel tot sukses hier). As dinge meer ernstig word(en niks verkeerd om so bietjie lighartig te wees nie) en as die stange vasgevat word, gaan hierdie oefening baie van die doelwitte oorskry.

Ja, ook die foto gesien. Dink dat Conrad en nog so paar bakies hierdie jakkalse oor 'n naweek iewers in die Vrystaat geskiet het. As ek nie iets verkeerd het nie, het Conrad nege(die meeste) van die lotjie geskiet.
Mooiloop
Ja, ook die foto gesien. Dink dat Conrad en nog so paar bakies hierdie jakkalse oor 'n naweek iewers in die Vrystaat geskiet het. As ek nie iets verkeerd het nie, het Conrad nege(die meeste) van die lotjie geskiet.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Taffie,tafjak wrote: Gerhard
Ja, ook die foto gesien. Dink dat Conrad en nog so paar bakies hierdie jakkalse oor 'n naweek iewers in die Vrystaat geskiet het. As ek nie iets verkeerd het nie, het Conrad nege(die meeste) van die lotjie geskiet.
Mooiloop
Nou ja,
10 jakkalse per bakkie per aand...
Elke span (bakkie) het mos rof weg 3000HA om op te roep...
Dink is heel doen baar.
Dink net daar is darm n span data wat daar l?.
Wat se verligting gaan daar nie op die klein soog diere, voels en reptiele wees op daai 3000 HA waar daar so mooi geoes is nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment